PDA

View Full Version : Die Ou Man verjaar....



Vicky
27th August 2009, 18:31
Aan my liewe Oom,

Ek is so dankbaar dat Oom nog 'n jaar vir ons gespaar gebly het. Ek hoop die jaar wat voorlę is die heel gelukkigste ooit! Dankie vir Oom se vriendskap, dit word opreg waardeer.

Stefaans het voorgestel dat ons dalk die naweek "'n rokie laat opgaan" ter viering van die (hoeveelste nou weer??) herdenking van Oom se verjaardag.

Ons Volk se bejaardes is vir ons baie kosbaar - ons sal sagte vleisies bring! :smile:

Liefdegroete,
Vicky


http://www.reverendfun.com/add_toon_info.php?date=20050222&language=en

Stefanus
27th August 2009, 22:06
Veels geluk, hoop jy het 'n wonderlike dag gehad!


We grow neither better or worse as we get old, but more like ourselves.

~ May L. Becker ~


Liefdegroete,
Stefanus

Jaco Slabbert
30th August 2009, 16:42
Liewe Ou Man

Hoe se die spreek woord eerder laat as nooit. Skuus vir die laat gelukwensing glo dit was 'n heerlike dag saam met U GESIN. Wat was sal wees wat is sal verby gaan, dit is die teokoms waarna ons kyk. Wees geseend, voorspoedig en altyd die gestelike leier waarna ons op kyk.

Jaco Slabbert