PDA

View Full Version : Stefanus verjaar



Die Ou Man
7th October 2009, 19:42
Veels geluk met jou verjaardag Stefanus.

Goeie wense van huis tot huis.

Liefde groete.

Die Ou Man

knipmes
13th October 2009, 20:36
Hallo Stefanus,

kan ook nooit betyds wees nie, maar nogtans... mog die dag vele besonderdheid bevat het, en ook hope liefde...

Veels geluk ou Maat!!

groetnis
knipmes
ons sien eersdaags... ek hoor jy's nou soos vroumense ook net 21 plus VAT!!
:biggrin::biggrin::biggrin: