PDA

View Full Version : Dagse



Willekat
2nd December 2009, 13:50
Dag almal

Ek is nuut op die forum.

Graag wil ek gebruik maak van die biblioteek en met mense kan praat in my eie fraaie Afrikaans - Boertaal.


Groete
Kat

Stefanus
5th December 2009, 01:51
Welkom Willekat,

Maak gerus gebruik van die "biblioteek" en ander funksies op die werf.

Groete,
Stefanus