PDA

View Full Version : Groete



Levi Matteus
7th December 2009, 20:27
Groete Almal,

Ek is 'n nuwe lid van hierdie forum. Ek is 'n Britse man wat in Suid Afrika vir omtrent 25 jare gewoon het. My Vrou is van Suid Afrika en my twee kinders is daar gebore. Ek verstaan en lees Afrikaans maar ek kan nie te goed praat of skryf nie.

Ek is baie lief vir Suid Afrika, ek het Afrikaaner en Boere vriende en ook anders. Ek is lief vir God en Sy Seun, Jesus Christus. Ek hou van Teologie, Geskiedenis, Argeologie, Lees, Reis en Militere Spele.

Se my, is hierdie 'n Gnostiese forum?

Dankie en alles van die beste,

Levi

Stefanus
7th December 2009, 21:59
Welkom Levi Matteus,

Is hierdie 'n Gnostiese forum? In sekere opsigte kan mens sekerlik so se, in ander opsigte verskil ons egter aangesien daar geen geloofsvorm is wat die volle waarheid leer nie. Ons soeke na die waarheid beperk ons nie tot 'n boek, geskrif of spesifieke denkrigting nie.

Liefdegroete,
Stefanus



All religions are precious pearls linked on the golden thread of Divinity.
When we attack all religions or any religion in particular, we commit the crime of violating the Law of the Heart.
In the Heart Temple, there is a place for all religions, sects, orders, etc.
All religions are precious pearls strung on the golden thread of the divinity.

knipmes
21st December 2009, 11:06
Hallo Levi Matteus,

Soos Stefanus tereg seg... vergun my om by te voeg:

Godsdiens is aards gemaakte denke

Geloof is Hemele gemaakte feite wat as basis dien om bo aardse Godsdiens te styg...

Welkom hier, ons luister graag...


groetnis
knipmes

yeshurun
29th July 2012, 01:53
Hallo Levi Matteus,Soos Stefanus tereg seg... vergun my om by te voeg:Godsdiens is aards gemaakte denke Geloof is Hemele gemaakte feite wat as basis dien om bo aardse Godsdiens te styg... Welkom hier, ons luister graag...groetnisknipmes I would beg to differ. Godsdiens is die uitvoering van die wil van ABBA YAH en Sy wil is die uitvoering van Sy Woord en SY wette. En geloof is die vaste vertoue in die dinge wat ons nie sien nie en dit is die barmhartigheid van ABBA YAH, of beter bekend in vandag se taal as die liefde of die guns. En volgens die Woord bewys HY barmhartigheid aan duisende van die wat Sy gebooie onderhou en dit is nie een van ons nie want ons almal is onder die merk van die dier wat ons ander wette laat uitvoer as die van YAH.Groete Yeshurun

knipmes
29th July 2012, 20:37
I would beg to differ.


Jy som dit duidelik op... gelukkig val daar baie maar baie nie onder hierdie mitologiese dogma nie, dank Vader daarvoor!




Godsdiens is die uitvoering van die wil van ABBA YAH en Sy wil is die uitvoering van Sy Woord en SY wette. En geloof is die vaste vertoue in die dinge wat ons nie sien nie en dit is die barmhartigheid van ABBA YAH...



YAHWEH en al Sy wette is slegs vir elkeen wat daaronder wil resorteer... hy maak my glad nie bang met Sy wette nie!


groetnis
knipmes

Stefanus
30th July 2012, 09:10
Yahwehisme in enige vorm is slegs maar 'n vorm van onkunkunde, aangedryf en lewend gehou deur die aanhangers daarvan, ook gesaamentlik gereken die grootste geldelike mag op aarde, wat daarop neerkom dat die kultus oor die eeue geweldig steun en aanhang verkry het.

In 'n mate het yeshurun dit korrek deur te se dat "Godsdiens is die uitvoering van die wil van Yahweh" aangesien die aanbidding van hierdie Joodse stamgod juis deur hierdie geldmag bevorder word en algemeen aanvaar word as die aanbidding van God. Kyk ons egter bietjie verder na die oorsprong van die stamgod en sy trawante kan mens nie anders as om met die woord van Jesus saam te stem toe hy Yahweh se onderdane met die volgende woorde aangespreek het nie:



Die Messias is uitdruklik in Johannes 8 aangaande die vader van die Israeliete.

44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was 'n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader daarvan.
Jahweh is 'n mensemoordenaar.

Die volle omvang van sy menseslagtings is moeilik te begrype.