PDA

View Full Version : Opgradering - Wendag



Stefanus
18th January 2010, 01:24
Ons "nuwe" werf het uiteindelik nou lewendig geword, daar is egter 'n paar poste wat in die slag gebly het, ek sal vir elkeen van julle 'n pos stuur om die weer bygewerk te kry. (Ek het die poste maar kan dit nie onder die outeur se naam plaas nie)

Lewer gerus kommentaar oor die "nuwe" werf hier.

Indien daar enige probleme ondervind word laat weet gerus.

Liefdegroete,
Stefanus

knipmes
18th January 2010, 20:40
Stefaans, dis goed en werk lekker en is meer modern... die bladsy "about us" wil jy he ek moet iets daar in ingels seg oor waar ons vandaan kom, hoe ons ontstaan het, en hoe ons die dinge sien... of gaan jy dit vir DOM vra? dalkies is dit die blad wat handel oor ons kontak details? ek weet nie, so laat maar weet...

verder sal ek dit nog toets en laat weet, maar goed so ver, ou maat! uitstekend! Ster wat jy mos is! gin wonner ekke is so lief ve jou nie! groete tuis, dis moer warm hier vanaand... ek kry sommer 'n drieling!

knipmes

:thumbup::dizzy::fight::105::wub_1:

Stefanus
18th January 2010, 21:59
knipmes, gaan voort daar op die "about us" bladsy, ek glo dat as iemand iets wil byvoeg of verander dat dit in orde sou wees?

Ek is nog besig met die stelsel se werking en probeer om alle probleme wat voorkom uit te stryk, sodra mens dink als is in orde duik daar weer iets op wat aandag nodig het.

Moet seg vanaand is dit lekker koel hier, lekker gereŽn en 'n lafenis na 'n baie warm dag.

Stefanus