PDA

View Full Version : Reuse skelette in Griekeland opgegrawe



Pionier
28th February 2010, 22:35
E-pos ontvang van 'n vriend wat by die museum werksaam is.

304

305

303

301

302

Die Ou Man
1st March 2010, 08:50
Pionier, die foto's is gemanipuleer.

Vergelyk die vierde foto hierbo met die oorspronklike foto van 'n dinosurus opgrawing.


http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=323
The skeleton of a new 60-foot-long plant-eating dinosaur, Jobaria, comes into view under the careful hands of the team during the 1993 expedition to Niger. Sereno returns to Africa this month to continue his quest for new dinosaur discoveries in the Sahara.
Photo credit: Paul C. Sereno/University of Chicago

Bron (http://www-news.uchicago.edu/releases/photos/expedition/)

netgewonder
1st March 2010, 09:48
Goeiemore,

As leek sou ek nooit geweet het dat die fotos gemanipuleer is nie!!!! Heel indrukwekkend dat jy dit agtergekom het Ou Man - Ek hoor graag waarna moet 'n mens uitkyk op fotos - om te kan herken of dit gemanipuleer is of nie? Net sodat ek darem in die toekoms sal weet waarna om op te let.

Groete en lekker dag.