PDA

View Full Version : Lewensvatbaarheid van Boerland?



Pionier
2nd March 2010, 15:56
Landbouweekblad 5Maart 2010

Besproeiingsboere op gladde ys
Theuns Botha
Hoewel die land se vernaamste opgaardamme tans propvol is, staar 地 potensile krisis besproeiingsboere
binne die volgende paar jaar in die gesig as die watervoorsieningsinfrastruktuur nie aandag kry nie.
Die gedagtegang van die 82-jarige dr. P.W. Roux, van 1979 tot 1987 direkteur van die Karoo-landboustreek en hoof van die Landboukollege Grootfontein, is nog skerp. In so 地 mate dat hy onlangs die pen opgeneem en 地 skrywe aan die Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye gerig het. Daarin spreek hy kommer uit oor die stand van die waterbronne in die land. Hy maak ook voorstelle oor hoe om lewensvatbare landbou-ontwikkelingsprojekte te skep. Hy het nie 地 antwoord hierop gekry nie.
In sy brief, wat in Landbouweekblad se besit is, bepleit Roux, wat op Middelburg (Oos-Kaap) bly, dat die planne wat in die 1970痴 opgestel is vir die bou van die Torquaydam by die samevloei van die Oranje- en Vaalrivier weer afgestof word. Di dam was deel van die oorspronklike Oranje-Visrivier-skema, maar is nooit gebou nie.
Roux s hoewel hy die bou van hierdie dam met mnr. Hendrik Schoeman, destydse Minister van Landbou, in 1981 bespreek het, het Schoeman dit as nutteloos vir landboubesproeiing afgemaak omdat hy gemeen het dat die gronde van die Noord-Kaap te brak was om voordeel uit so 地 skema te trek.
泥aar is nogtans uitgestrekte gebiede wat wel geskik is dink maar net aan die groot graansilo痴 by Calvinia waar koring in groot maat opgeberg is. As die departement die dam gebou het, kon dit dorpe, soos Vanwyksvlei, Brandvlei, Loeriesfontein, Calvinia, Carnarvon, Loxton, Victoria-Wes, Williston, Fraserburg en selfs Beaufort-Wes, van water voorsien het. Di dorpe sal binne die volgende dekade onvermydelik aan ernstige watertekorte onderhewig wees.
摘k w鳬t, aangesien ek n my aftrede bykans tien jaar lank droogte-ondersoeke vir die departement gedoen het. Dorpe sover as Pofadder en Colesberg kry reeds water uit die Oranjerivier. De Aar kan binnekort ook Oranjerivierwater ontvang en Middelburg het reeds voelers in di verband uitgesteek.
徹m pypleidings van honderde kilometers vanaf die Torquaydam aan te l as hulle dit sou bou en ook ander Karoodorpe van water te voorsien, sal bloot 地 ingenieursformaliteit wees. As hulle teen die bou van die dam opsien, kan hulle oorweeg om die water deur 地 stelsel van uitkeerwalle in pyp-leidings te plaas.
展erkskepping met die bou daarvan en ander infrastruktuur hou groot voordele in. Daar is selfs die moontlikheid om water wat daar opgevang word vir die opwekking van hidro-elektrisiteit aan te wend. Die voordele wat so 地 damkonstruksie en pypleidings bied, sal uiteindelik baie groter as die oprigtingskoste wees.
Nog 地 voorstel wat Roux aan die hand doen, is dat die departement 地 sementkanaal bou om die water in die Visrivier te herlei. 泥ie Gariepdam se water vloei deur die Teebus-tonnel waar dit in die Visrivier stort. Hierdie water word feitlik uitsluitlik vir besproeiing in die Bo-Vis- en Visriviervallei aangewend.
哲aby Somerset-Oos is daar ook 地 sementkanaal wat water na die Darlington-dam herlei en op sy beurt die sitrusbedryf in die Sondagsriviervallei in stand hou. Port Elizabeth ontvang ook tans 地 deel van die Visrivierwater as 地 noodbron. Selfs Bloemfontein het reeds voelers uitgesteek om toegang tot die Gariep se water te verkry.
Omdat tot 30 % van die water in die Visrivier deur insypeling in rivierbeddings, grondkanale en laterale grondwalle verlore raak, stel Roux voor dat die departement eerder sementbedekte kanale al langs die hoofvloei van di rivier bou. Dit sal nie net waterbesparings meebring nie, maar boere sal tydens die bou van so 地 kanaal ook 地 winsgewende afsetgebied vir allerlei landbouprodukte kry. Dit behoort ook aansienlik werk vir die plaaslike inwoners van Middelburg, Cradock, Hofmeyr en Somerset-Oos te skep.
Daarby behoort die departement alle kanale op besproeiingsplase ook waterdig te maak. 泥ie huidige vermorsing van water in die vallei is onaanvaarbaar. Van die onbeklede besproeiingskanale se kante is met doringbome en allerlei bosse en waterslurpende plante begroei. Dit is noodsaaklik dat die oewerplantegroei verwyder word om water te bespaar en ook die onderhoudskoste van kanale drasties te verlaag.
Roux s op die internetprogram Google Earth kan 地 mens die omvangryke skaal sien waarop spilpunte reeds opgerig en bedryf word. 泥it is duidelik dat besproeiingsboerderye op uiters gladde ys loop. In die verlede was die Gariepdam al so leeg dat besproeiingsboere by die dosyne hul grond moes prysgee. Ek wil dit kategories stel dat die Gariepdam se volhoubare vermo reeds oorskry is. Nogtans word voortgegaan om nuwe spilpunte op te rig en die besproeiingsoppervlakte te vergroot. Hier is beslis 地 krisis aan die kom. Die meeste spilpunt-besproeiingstelsels sal tot niet gaan, waarsku hy.
Met verwysing na die Umzimvubu-rivier en sy kanalisering s hy dat die rivier, wat by Port St. Johns in die see uitmond, 地 betroubare bron is waarvan die water tans net op beperkte skaal benut word. Daar was reeds voorheen ingenieursplanne om van die water na die suidoostelike deel van die Oos-Kaap te kanaliseer, waar dit 地 dorp soos Queenstown van water kan voorsien.
Die water kan van die rivier deur kanale en gravitasie herlei word tot waar dit benodig word. So 地 projek sal die lewensbloed van die Oos-Kaap wees, werkskepping bevorder en die ekonomie veral die landbou-ekonomie en voedselproduksie van di arm provinsie op 地 stewige voet plaas. Dit kan ook meehelp om die migrasie van die bevolking na die Wes-Kaap te verminder.
Roux is ook ten gunste van die projekte waardeur seewater ontsout kan word. Omdat laasgenoemde 地 belangrike onderdeel van stedelike watervoorsiening is, kan die bestaande water eerder vir landboudoeleindes aangewend word. 擢eitlik 疝 die dorpe tussen Port Alfred en Heidelberg gaan onder chroniese waterskaarstes gebuk. Loods-ontsoutingsprojekte, soos di wat onlangs by Sedgefield van stapel gestuur is, behoort sterk ondersteun te word.
Hy meen die departement moet ook die uitskrop van toegeslykte damme oorweeg. Dit sluit Lake Arthur by Cradock, Grassridgedam by Hofmeyr, die Nqwebadam (voorheen die Van Ryneveldspasdam) by Graaff-Reinet en die Darlingtondam by Jansenville in. Die slyk kan deur middel van baggerbote verwyder word. Dit is heeltemal binne die vermo van die ingenieurs- en mynbedryf en sal terselfdertyd werkskepping in die hand werk. Op die slykbeddings al langs die damme kan daar mettertyd plantegroei en selfs boomplantasies gevestig word. 滴ou in gedagte dat elke kubieke meter slyk wat verwyder word, die opbergkapasiteit met 1 000 liter verhoog.
Roux vra ook dat die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye opnuut aandag gee aan die groter aanplanting van kaalblad-turksvye vir menslike en dierlike gebruik. Hoewel proefnemings in di verband twee dekades gelede by Fort Hare-universiteit gedoen is, het daar klaarblyklik nie veel van gekom nie. 滴ierdie betreklik doringlose kaktus het 地 goeie potensiaal vir vrugteproduksie, droogtevoeding, aanvullende voeding vir vee, olie-ekstraksie uit die pitte en selfs etanolproduksie. In die 1930痴 is daar reeds kommer-
sile motorbrandstof uit die doringturksvyplaag vervaardig. Die projek het klaarblyklik doodgeloop omdat dit met die petroleumbedryf meegeding het.
徹ndanks die grootskaalse aanplantings van kaalblad-turksvysoorte in die Karoo en die verbandhoudende navorsing wat reeds afgehandel is, word dit steeds nie na wens deur boere benut nie.
Roux verwys ook na die groot potensiaal vir landbouproduksie in Pondoland. In die vroe 1970痴 is 地 potensiaalbepaling deur die staat gemaak. Dit het toe aan die lig gekom dat daar so 地 groot potensiaal vir gewasproduksie en veral mielies is dat tot 10 miljoen mense gevoed kan word. 典ot dusver is hierdie potensiaal nog onbenut. Dit sou voordelig wees om hierdie gebied volgens 地 kon-
traktuele boerderystelsel te ontwikkel. Hierdie ontwikkeling sal tot groot werkskepping lei. Daar is reeds groot infrastruktuurprojekte in daardie streek aan die gang, soos padbou- en mynprojekte.
Roux waarsku oor die konflik wat die land weens hongersnood en 地 gebrek aan werk in die gesig staar. Hy meen die projekte waarna hy verwys, kan 地 bydrae lewer om so 地 krisis te ontlont. 適limaatverandering is 地 voldonge feit en 地 natuurverskynsel wat deur menslike optrede aangevuur word. Daar sal dus ander we, wat meer tegnologies van aard is, oorweeg moet word om die impak daarvan te verminder. Hy glo die voorstelle wat hy aan die hand doen, is een manier om die probleme in Suid-Afrika te oorbrug, s Roux in sy skrywe aan die minister.L
Voorstelle maak sien
Mnr. Gerdie Landman, 地 voormalige ontvanger van Landbouskrywers SA se eerbewys Boer van die Jaar en melkboer in die Vis-riviervallei, s dr. P.W. Roux van Middelburg (Oos-Kaap) se voorstelle oor hoe om lewensvatbare landbou-ontwikkelingsprojekte te skep, is sinvol. 泥it is duidelik dat daar nog baie kundigheid in die land beskikbaar is waarvan die Departement van Landbou, Visserye en Bosbou gerus kan kennis neem.
泥ink net hoeveel droogtevoer opgebou kan word indien die departement doringlose turksvye aan al twee kante van elke grondpad in die land laat plant. In droogtetye kan die blaaie afgesny en oor die draad vir die vee in die kampe langs die pad gegooi word. Landman s hy is dit eens met Roux dat die bou van sementkanale tot groot waterbesparings sal lei. 哲 die afhandeling van die bou van die sokkerstadions in die land kan daardie konstruksiespanne voortgaan en steeds hul werk behou deur die waterinfrastruktuur in die land op te knap en nuwe damme te help bou. Die planne is reeds lank gelede opgestel. Dit is nie moeilik om te weet watter hulpbron die noodsaaklikste vir lewe op aarde is nie.
Die opwekking van elektrisiteit deur klein hidrokragopwekkers is ook prakties en haalbaar. Dit kan meehelp om die land se elektrisiteitsprobleme te verminder, s Landman.

Die Ou Man
2nd March 2010, 17:14
Pionier.

Ek het hierdie artikel vanoggend deurgelees en presies aan dieselfde gedink as waaraan jy dink.

Die uitvoering van 'n skema soos in die artikel uitgestippel, sal 'n besliste herrangskikking van die Suid-Afrikaanse demografie teweeg bring. En ten goede ook.

Pionier
2nd March 2010, 20:08
DOM

Dit is juis my gedagte daar is tans soveel Volksgenote wat hunker na 'n eie boerdery op lewensvatbare skaal.

Wat my egter bekommer is dat die grondhonger massas dit moontlik kan opraap (met vergunning van die staat). Soos wat destyds in Hartswater en Warrenton gebiede gebeur het, met die persele wat aan arm blankes toegeken is.

Boerland
30th September 2010, 18:24
DOM

Dit is juis my gedagte daar is tans soveel Volksgenote wat hunker na 'n eie boerdery op lewensvatbare skaal.

Wat my egter bekommer is dat die grondhonger massas dit moontlik kan opraap (met vergunning van die staat). Soos wat destyds in Hartswater en Warrenton gebiede gebeur het, met die persele wat aan arm blankes toegeken is.

Die moment as jy die massas blootstel aan nie net water nie maar grond is jy gedoem.Ons moet n daadwerklike poging aanwend om ons verarmde Volksgenote uit die moeras van waarin hulself nou bevind uithaal.