PDA

View Full Version : Suid Afrika - ReŽnboogkroon



Die Vrou
14th April 2010, 09:56
Suid Afrika ReŽnboogkroon
Deur: Christal

Sien jy die nuwe reŽnboog waaraan ons bou
Vol hoop om ons toekoms daarin toe te vou

Sien jy die spore wat lei na sy punt
Waaraan ons hoopvol bou vir wat ons daar sal vind

Sien jy hoe ons hande vat vir dit waarin ons glo
Hier waar ons bou aan Suid Afrika se reŽnboŽ

Hoop op ín toekoms wat ons kinders sou vind
Hier aan Afrika se suiderpunt

Hoop wat so vinnig besig is om te vervaag
As jy op 16 Desember kyk na die sonstrale op die senotaaf

Geskok oor die moorde waaroor ons daagliks lees
Wat ons ruk tot in ons hart, siel en gees

Geskok oor die duister toesak om ons heen
Waar ons by ín oop graf hoofde buig
nog een vermoor .. waaroor ons ween

Geskok, geskok oor die neon wat oor ons taan
By sy punt kry jy net ín rivier van bloed
En oor die wang biggel ín pynlike traan

En ín bloedspoor wat oor jou neon troon
in plaas van diť wonderlike.....reŽnboogkroon....