PDA

View Full Version : Daar is vir die Witman net Een Oplossing en een Uitkomkans



Stefanus
21st June 2010, 17:53
Daar is vir die Witman net Een Oplossing en een Uitkomkans
Deur: Waldor (http://www.woes.co.za/skrywers/5410_Waldor.htm)


Dit wat ek hieronder gaan voorhou het ek nou die afgelope twintig jaar onverpoos op verskeie vlakke voorgehou. As hoofbestuurslid van n politieke party het ek dit amptelik voorgehou, as lid van n politieke organisasie se hoofraad het ek dit naarstigtelik probeer tuisbring. By etlike vergaderings en byeenkomste het ek dit openbaargemaak en by openbare vergaderings dit van die vloer af voorgestel. In 1990 het ek as voorsitter van my tuisdorp se politieke tak n lang brief aan n weekblad in die kiesafdeling waarin ek my pleidooi baie duidelik gestel het geskryf na my mening is daar net een uitweg vir die witman, en ons uurglas loop uit... want niemand luister nie.

Laat daar geen twyfel wees nie die Witman in bykans die hele wreld bevind hom in n benoude posisie. Benewens die onomkeerbare verdoeming in die feit dat die Witman se sterftesyfer die geboortesyfer sedert die sewentiger jare reeds oorskry, word die mag wat ons in die laaste paar duisend jaar op die aarde uitgeoefen het verder willens en wetens, onverpoos prysgegee deurdat ons sonder weerstand abdikeer aan onbevoegde sub rasse.

Voordat mens kan begin dink oor n oplossing vir die posisie van die Witman van Suid Afrika, soos met die res van die wreld, moet die besef tot die mense deurdring dat daar nie n kortpad in die politiek of in n land se geskiedenis is nie. Indien hierdie realiteit nie deur die individu en of n organisasie of beweging besef word nie, is enige poging tot verandering of herstel, gedoem om beklaaglik te vaal. Indien n ras sy identiteit, of n volk sy nasieskap en n beweging sy ideologie en filosofie wil laat geld en deurdring tot die mensdom, kan daar nie n kortpad gevolg word nie. Die geskiedenis is besaai met voorbeelde daarvan dat die politieke pad n lang pad is
Een van die grootste voorbeelde van die negatiewe effek wat n kort termyn politieke mentaliteit op die vertroue van die mense kan h, kan gesien word in die geskiedenis en nalatenskap van die Konserwatiewe Party van Suid Afrika. Die kortpad politiek gaan gebrekkig aan n gewortelde en gevestigde politieke filosofie, en is perse die produk van politieke opportunisme, soos wat Dr. Andries Treurnicht en sy verloopte LVs openbaar het toe hulle skierlik takties, alles beveg het wat hulle kort tevore op die hoogste vlak besing en voorgestaan het. Omdat die politiek n langtermyn ding is beskadig skierlike gat omswaai die potensiaal vir die magsbasis wat daar in die afwagtende mense sluimer. Toe die Konserwatiewe Party enkele verkiesings verloor, het hulle verwater en druipstert versprei in al die meteoriet organisasies wat in die KP se sleepsel agterna gekom het. n Mens hoef jouself maar net die vraag af te vra waar al die KP kandidate hul nou met hul rosette bevind. Die makabere verdwyning van die skielike Constant Viljoen, in wie se kits verskyning daar hoopvolle afwagting was, is maar nog n voorbeeld. Die Volkstaatraad wat tot stand gebring is, is uiteindelik weer deur die regering tot niet gemaak en die VF+ het as n onbenullige party in die Parlement aangebly met sy leier nou n adjunkminister in Zuma se kabinet. Van vryheid en n volkstaat vir die Afrikaner is nooit meer uit daardie geledere gehoor nie. So het die kits verwagtinge van die volwasse mense van Suid Afrika ook verdwyn toe ons die belangrikste referendum sleg verloor het...en s het die kits weerstand tot n kits einde gekom.

Wanneer n mensdom bereid is om insette te lewer met n langtermyn verwagting en vooruitskouing, met die wete dat jy waarskynlik in jou eie tyd nie die eindresultaat sal sien of beleef nie, maar steeds bereid is om jou alles daarvoor te gee, spreek dit alleen, van n liefde vir jou eie en toewyding tot die saak wat jy daarto voorhou, wat diep, opreg en behoudend is.

Ons moet n vyf en twintig jaar plan vir die volgende geslag in werking stel.

Elke volwasse mens, elke organisasie, elke politieke en filosofie draende beweging almal moet elke greintjie van alles wat hulle het en waaroor hulle beskik wy aan n nuwe geslag. Beginnende met die vyfjarige kinders en die plan moet sy spits bereik wanneer die vyfjariges van vandag, dertig jaar oud is. Dan sit ons, die Witman, en hier in Afrika, die wit Afrikaner, met n sterk, ryp, beginselvaste, kultuur vaste en identiteit trotse nuwe geslag wat die volle wapenrusting aanhet; terwyl die vyand, die produk van dertig jaar se degenerasie is, soos wat met ons nou die geval is. Op die oomblik veg en swoeg en werk ons die volwassenes, aan die direkte probleem en mergel onsself so uit met die kontemporre onomkeerbare, dat ons aan die einde van ons lewe vir ons onvoorbereide kinders n salpeter perd oorhandig sonder saal of teuels en wat op die koop toe gekniehalter is. Dit staan reeds onherroeplik vir ons opgeteken dat ons geslag in ons tyd gefaal het. Dit is perse in ons tyd wat die aanloop na, en die uiteindelike totale abdikasie van die Witman plaasgevind het.

As ek praat van die voorbereiding van n nuwe geslag, praat ek nie van haat spraak of geweld of rewolusionre filosofie en ideologie nie, ek praat van verinnig. Ek praat van n sistematiese veredeling van die identiteit bewustheid van ons kinders. Want wanneer iemand n ryp bewustheid ontwikkel van wie en wat hy presies is en behoort te wees , dan kom hy self tot die noodsaak van wat en wie hy moet insluit en of uitsluit vir sy oorlewing en voortbestaan. Ek wil graag weer hier, soos vantevore, vir William Galey Simpson aanhaal uit sy boek Which Way Western Man, en hierdie is vir my een van die mees krag draende oproepe tot die Witman: For those who were, and those who are to come, may those who re, be what they were ment to be! - Dt word nie in n gerieflike ommesientjie bewerkstellig nie.
Om n mensdom te verinnig tot uiteindelike veredeling verg natuurlik n gemeenskaplike doel. Daar moet n visie en n mikpunt wees wat gesetel is in n natuurlike waarheid, en daardie natuurlike waarheid moet getrou wees aan wie en wat jy uit oorsprong is en veronderstel is om te wees. Dit moet die basis vorm van die gemeenskaplike doel. Dit maak en bring mee en laat weinig ruimte vir verskille. Om jouself in te sluit in n doel beteken om iets anders uit te sluit, en dit wat jy dan uitsluit moet dit wees wat jou bestaan en identiteit bedreig. Om iets uit te sluit moet daar grense getrek word, grense wat duidelike onderskeid tref tussen wat vir jou reg of verkeerd en goed of sleg is. As n geslag of geslagte nie daarin kon slaag om hierdie realiteite te identifiseer en hulle eie te maak nie, moet die wanbalans wat daaruit gespruit het in die volgende geslag herstel word, en is dit die plig van die vorige geslag om toe te sien dat dit gebeur. As die vorige geslag of geslagte deur apatie veroorsaak het dat die noodsaaklike grense vervaag het, is hulle uit die aard van die saak alleen verantwoordelik vir die degenerasie wat daaruit gespruit het, en is die laaste plig wat die lewe van hul vereis, dat hulle nuwe lewe in die volgende geslagte plaas. Op die manier word die progressiewe groei wat daar in die skepping vasgemaak is, gedien, en herstel die uitgaande geslag waar hy gefaal het.

Daar moet by die nuwe geslag n aristokrasie geskep word. Nie n ekonomiese aristokrasie nie, maar n aristokrasie waar die toelatingsvereistes baseer word op maatstawwe wat bepaal hoe diensbaar mens tot die veredeling van die gemeenskap is waaraan jy behoort. Die nuwe geslag moet fisies, moreel en geestelik voorberei en gestaal word om hierdie aristokrasie te voed en te behou. Dit sluit dan die demokrasie uit waar die mag van di wat nie oor die intellek of verantwoordelikheidsin beskik om positiewe bydraes te maak en nie besluite te kan neem wat lewegewend is, uitkanselleer word. Hierdie aristokrasie moet geskep word in die kriteria oftewel protokolle vir die 25 jaar plan.

Waarteen daar gewaak moet word is dat die plan hoegenaamd nie rewolusie of geweld moet vooropstel of impliseer nie. Want, premature geweld is weereens n kits vergryp wat nie kan of sal werk nie. Voordat geweld of revolusie n werkbare opsie kan wees, moet daar gemeenskaplikheid wees, en gemeenskaplikheid kan in niks minder as die ontwikkeling van kind tot volwassene van n geslag plaasvind nie.

Onder ideale omstandighede moet n mensdom se leierskap en die Staat die riglyne vir die ontwikkeling van die volk daarstel en die milieu verseker en bewaar waarin so n ontwikkeling kan plaasvind, sodat die toekomstige geslag daardeur verseker kan word. Daarom is die primre en eerste deug van n leier en van die Staat, dat hulle in totaliteit die beskermheer van die mense moet wees. Die staat is nie n doel nie, maar die middel tot die doel, en die doel is die ras wat daardeur verteenwoordig word. n Staat is die middel waardeur die ideale milieu geskep word waarin die inherente vermons van die ras onverhinderd verwesenlik kan word. Ons beskik lank nie meer oor so n Staat en het ook baie lanklaas die tipe van Leier gehad, om die waarheid te s, die wreld het baie lanklaas so n leierskap gesmaak.

Om dit te bewerkstellig moet die realiteite van die groeifase van kind tot volwassene ten volle begryp en effektief toegepas word. Die een fase moet natuurlik oorgaan tot die volgende. Die voorafgaande fase moet die opvolgende een komplimenteer. Daar moet n gesonde progressie in die groei wees...

Word Vervolg...

knipmes
24th June 2010, 20:05
...Die staat is nie n doel nie, maar die middel tot die doel, en die doel is die ras wat daardeur verteenwoordig word...

Waldor,

Ek persoonlik het nog nooit hiervan gehoor nie, maar wil graag net bevestig dat dit soos musiek op die ore klink... ek is in vervoering, en wag in spanning op die res! Dis inderdaad die weg om te kies... vir die wat ore het om te hoor...

groetnis
knipmes

schalk
10th November 2011, 13:52
Ek be-aam dis soos mooi musiek in die ore en hier is n paar ore wat luister!

Schalk