PDA

View Full Version : Die Meerdere Minderheid



Stefanus
19th August 2010, 21:43
Die ‘Meerdere Minderheid’
Deur: Waldor (http://www.woes.co.za/skrywers/5410_Waldor.htm)


Oor die regstaat, en veral oor minderheidsregte, het Herman Toerien ‘n baie interessante en uiters aktuele Artikel geskryf. Interessant, omdat hy die aspekte rondom die pligte wat ‘n grondwet behoort te dien omvattend bespreek en beskryf het, en aktueel, omdat dit wat hy beskryf het minderheidsregte aanspreek. Maar dit wat Herman aangesny het, oftewel die ‘begrip’ wat hy baie duidelik en insiggewend bespreek het, is in werklikheid ‘n omgekeerde probleem – daar is ook ‘n ‘omgekeerde minderheid’.

Demokrasie wat in ‘n beskaafde samelewing funksioneer komplimenteer realiteite en is dan perse meer gesond as wat dit vernietigend is. Maar waar demokrasie in ‘n onbeskaafde of onderontwikkelde mensdom geld, word, om dit nou maar reguit te sê, ‘die oerwoud in die laboratorium’ geplaas - word die barbaar in die parlement geplaas, soos wat die geval met Suid Afrika is. Word die stamhoof die regter of Wetgewer - omdat daar in Suid Afrika ‘n unieke minderheid is. Die minderheid in Suid Afrika is die intellektuele meerdere en skeppende entiteit, terwyl dit in die res van die wêreld andersom is. So, wanneer daar gepraat word van minderheidsregte in Europa, Australië, Amerika en die Nordiese lande oftewel die geordende Skandinawiese lande, dan is dit die skeppender en oorheersend intellektuele, wat die meerderheid is, en dít maak ‘n wesenlike verskil wanneer dit kom by die toepassing en regte van ‘n minderheid.

Die minderhede in die res van die wêreld kan hulle beroep op ‘n meerderheid wat juis minderheidsregte daargestel het en wat daardeur vanuit ‘n beskaafde beskouing omsien na die regte van die minderheid waarvoor hulle mens kan maar sê verantwoordelikheid neem. Maar die minderheid in Suid Afrika sit met die probleem dat hulle regte in die hande van ‘n meerderheid is wat uit inherente natuur nie ‘n aanvoeling het vir die geestelik verfynde begrip van ‘n ‘verantwoordelikheid’ teenoor mindere groepe nie. ‘n Meerderheid wat inherent nie oor die gees beskik wat as te ware demokraties kan funksioneer nie. ‘n Mensdom wat onlosmaaklik deel is van die laer ‘trop orde’ Vergun my die volgende praktiese vergelyking:

Waar ‘n hond besig is om ‘n ander een te verskeur, sal dit so gebeur dat wanneer ander vreemde honde daarop afkom, hulle dadelik ook die onderste hond sal teiken en help verskeur. Hulle kan dit nie help nie, ‘n plat oorlewing instink skop in en die ‘trop oordeel’ wat nie op regverdigheid ingestel is nie vind plaas. Met Suid Afrika se meerderheid is dit dieselfde. Hulle doen dieselfde in die lokasies. Dit is al by herhaling beleef en daar kan legio getuienis en bewyse hiervoor na vore gebring word. Die gesoute oog wat nie deur liberale euforie vervaag en versluier word nie, sien dieselfde verskynsel in ‘n verskanste vorm in die huidige regstaat wat na Suid Afrika se minderheid moet omsien.

Wat die saak vir die Suid Afrikaanse minderheid nog verder vererger, is dat hulle boonop, anders as die minderhede elders in die wêreld, nie aanspraak maak op hul regte nie, maar soos skape ter slagting hul eie regte weggee omdat hulle skuldig voel dat hulle eens 'n ‘meerdere’ minderheid was.

Ons kan doen wat ons wil. Hier is twee uiteenlopende, onversoenbare geeste wat saamgegooi word met ‘n westerse begrip as middel tot versoening en of, verstandhouding. In die res van die wêreld pas die ontwikkelde meerderheid die regte van die onderontwikkelde minderheid toe en in Suid Afrika misken die onderontwikkelde meerderheid die regte van die ontwikkelde minderheid. Dit is die verskil wat nie kan deurdring tot die mense nie.

Ons is veronderstel om met alles tot ons beskikking eerste na onsself te kyk. Nie op grond van ‘n meerderheid nie maar op grond daarvan dat ons ‘n ‘meerdere’ is...

Soos Hitler tereg in Mein Kampf skryf:

“Sodoende sal daar vir die eerste keer ‘n hoër innerlike doel tot die Staat akkrediteer word. In die gesig van die belaglike frase dat die Staat niks meer moet doen as op te tree as beskermheer van openbare orde en kalmte - sodat elkeen, elkeen vreedsaam kan mislei - word die Staat inderdaad ‘n baie hoë missie gegee om te preserveer en aan te moedig daardie hoogste tipe mensdom wat ‘n weldadige Skepper aan hierdie aarde toegestaan het. Uit die dooie meganisme wat beweer dat dit ‘n doel op sy eie is, sal ‘n lewende organisme verrys wat net een doel eksklusief sal dien: en dít inderdaad, sal ‘n doel wees wat behoort aan ‘n hoër orde van idees.”

knipmes
21st August 2010, 19:44
...Wat die saak vir die Suid Afrikaanse minderheid nog verder vererger, is dat hulle boonop, anders as die minderhede elders in die wêreld, nie aanspraak maak op hul regte nie, maar soos skape ter slagting hul eie regte weggee omdat hulle skuldig voel dat hulle eens 'n ‘meerdere’ minderheid was...

...Dit is die verskil wat nie kan deurdring tot die mense nie...

Waldor,

Ek gaan akkoord hiermee.

Die grootste gros van die meerdere minderheid in Suid-Afrika se fut is of uit deur boedel ingooi weens onkunde(?), of so oorgehel na wraaksugtigheid en/of veral gierigheid dat die werklike intellek nie meer by die kinders uitkom nie, maar verlore gaan. Dis werklik kommerwekkend en moet ons daadwerklik poog om iets daaraan te doen.

groetnis
knipmes