PDA

View Full Version : Goddelike Valshede op die Internet



Stefanus
5th September 2010, 14:20
Goddelike Valshede op die Internet
Deur: Waldor (http://www.woes.co.za/skrywers/5410_waldor.htm)


Net soos wat die tegnologie ‘n onmeetbaar uitstekende hulpmiddel vir die verspreiding van kennis en feite is, net só is dit ‘n bose middel waardeur valshede grootskaals die węreld in versprei word...

Ek kry nou die dag, en ek glo van die lesers baie moontlik ook, ‘n ‘powerpoint’ aanbieding, wat handel oor ‘n wonderbaarlike ontdekking wat in die Rooi See gemaak is. ‘n “Amateur Argeoloog”, Ron Wyatt, het die presiese plek waar die Israeliete onder die leiding van Moses die oop gekloofde Rooi See droog voet oorgesteek het, ontdek... Die Afrikaner wat die ‘Powerpoint’ aanbieding dwarsoor Irak en elders ‘aangestuur’ het, het die ontdekking met ‘n bykans dawerende “halleluja” die węreld ingestuur. Nodeloos om te sę, glo ek, het hierdie ‘wonderlike ontdekking’ soos ‘n veldbrand versprei, gegewe die feit dat die meerderheid volwassenes nog nie hul Sondagskool rompie en kruisbandjie-mentaliteit ontgroei het nie!

Hierdie aanbieding het gekook van kaarte, illustrasies en wonder foto’s onder in die oseaan aldaar, van strydwa wiele en ‘aanduidings’ dat ‘n Joods aangevuurde ‘kataklismetjie’ van ‘n aard, wat strook met die Ou Testament, inderdaad daar sou plaasgevind het. Hierdie skynbaar oortuigende ontdekking het lynreg gebots met wat ek met oortuiging in die verlede al verklaar en voorgehou het ten opsigte van die geloofwaardigheid van die Ou Testament, wat ek inderdaad baie sterk teenstaan.

Ek kry onverpoos uit alle oorde van alle kante deur die jare toenemend hierdie tipe ‘kuber vermaak’ by wyse van artikels en ‘samestellings’ soos hierdie ter sprake: ‘Red Sea Crossing – The Truth’, van die heer Ron Wyatt. Ek weet verseker die Ou Testament is die grootste bedrogspul van die eeue en het daarom sonder om een breek gedeelte van ‘n sekonde aan my oortuigings te twyfel, dieper begin kyk na dit wat weereens so ruimskoots met die klik van ‘n muis aan my voorgehou is.

Vergrype aan aanbiedinge soos die, is nie alleen sterk rede tot kommer nie, maar is inderdaad tragies tiperend van die ingewortelde ‘onkunde kanker’ wat stuk, stuk aan die potensieel dieper waardes van ons Germaans/Nordiese gees vreet. Ons het ons so verknog met ‘n brokkie erg betwyfelbare geskiedenis wat in die sand berge en duine van Palestina en omgewing afgespeel het, en dit op die koop toe so erg ons geloof gemaak; dat ons meelopers en medepligtiges geraak het van die ‘konkoksies’ wat die verraderlike Jode in hul geestelike leegheid en ongeletterdheid uitgedink het. Maar dit op sigself is ‘n onderwerp wat baie, baie meer tyd en beredenering verg as wat kort selektiewe ‘powerpoint’ aanbiedinge kan bied.

Ek het oor ‘n tydperk van meer as 25 jaar ‘n in diepte studie gemaak van die geskiedenis rondom die Jode oftewel die Israeliete. Toe ek hierdie aanbieding begin volg kon ek nie help om te glimlag nie want dit het my dadelik herinner aan ‘n Turkse gesegde wat lui:

“Goeie hout brand geruisloos, maar dorinkies knetter en skreeu ‘ons is ook hout, ons is ook hout...’” Ek het geglimlag want die arme Israeliete is die dorinkies in die gesegde, en dáárom die geskree van ‘Red Sea Crossing – The Truth’. Terwyl ek die foto’s en illustrasies meer intensief begin bekyk het, het dit wat ek van die Ou Testament af weet telkemale as rigtingwysers in my gedagtes opgespring:

Die enigste aantekeninge wat daar oor die Israeliete en hulle doen en late gemaak is, is slegs dit wat hulle oor hulself aangeteken het en aanbied sonder dat daar enige outentieke dokumentasie is wat dit enigsins kan boekstaaf. Die oudste beskikbare, erkende geskrifte dateer terug tot slegs 400 jaar voor Christus. Nie ‘n enkele oorspronklike papirus of kliptafel uit die griffel instrument van Moses of enige van die sogenaamde outeurs van die ou Testament is beskikbaar nie. Indien die Jode daaroor konfronteer word sal hulle heel gerieflik vertel dat dit alles vernietig is toe die Romeine Jerusalem destyds binnegeval het.

Die eksakte geskiedenis het dit, dat die Faro van die Bybel, waarskynlik die magtigste en invloedrykste van al die Faros was. Die Ou Testament praat net van die ‘Faro’, maar hierdie Faro het ‘n naam gehad. Hy was Ramesses 11, en sy Mummie is in die Londense museum. Terloops, hierdie Ramesses 11, soos sy vader Seti 1, was albei suiwer blankes hulle het ligte hare en duidelik Aries gestalte. As dit die geval is, wat was Moses et al dan? Nie te min, veral Ramses 11 het nougeset rekord gehou van alles wat in sy koninkryk gebeur het. Indien 2-3 miljoen slawe net so onder sy heerskappy uitgetrek het sou dit dan ongetwyfeld opgeteken gewees het – selfs die uittog van ‘n miljoen slawe sou ‘n enorme impak op die hele struktuur en wese van Ramesses 1 gehad het. Ja nee, lyk vir my die Jode bly getrou aan hul gestalte – hulle sou kon doen met Lukas Maree se miljoen! Daardie 2-3 miljoen het in die tweede węreld oorlog toe na ses miljoen gegroei.

Die Nyl was vir die Egiptenare heilig, daaroor moet daar geen twyfel wees nie. Nou moet ons aanvaar dat Ramesses al die eers geborene seuns van die Jode, (sy slawe),in die Nyl laat gooi het – die bron van hul lewe – komaan!! Beter nog, die Nyl verander in bloed, en bloed stol. Dit ten spyt is daar nęrens in die antieke geskiedenis opgeteken dat so ‘n ramp plaasgevind het nie. In die Jode se drome ja!

Daar is te veel om op te noem, maar met hierdie agtergrond het ek die agbare Ron Wyatt se duikery in die rooi see met totale agterdog bejeën. Omdat ek geweet het dat die hele uittog en die uiteindelike toegaan van die see oor Ramesses se hele weermag ‘n totale Joodse verdigsel is, het ek die Powerpoint ‘vergryp na geloof’ benader soos mens ‘n misdaad toneel sou benader... Terwyl al die goedgelowiges die toneel met blye verbasing vertrap het en hulle, hulle verstom het aan die ‘eerste aangifte van die misdaad’ het ek bietjie wyer gaan kyk en siedaar die krimineel los sy spoor...

Amper elke foto wat met Bybel tekste besing word is ‘n ‘Doby Photoshop’ verwerking. Van al die grafkelder foto’s uit die 1800’s (let wel al daardie duidelike foto’s is kwansuis geneem lank voor die Boere oorlog met daardie doek oor die kop en ‘puff’ kameras!!), kort na die ou ‘Camera Obscura’. Dit alles, tot by die ‘duikslag’ oftewel ‘snorkelslag’ van Wyatt, waar die oop gekrapte strydwa wiele onthul word, is een verdagte tegnologiese sameflansing.

Waarom Ron Wyatt na al hierdie jare, sedert Moses die see opdrag gegee het om te skei, alleen hierdie geloof opkikkerende ontdekking sou maak, behoort op sigself die dieper denker se wenkbroue te laat lig. Wat van Jacques Cousteau, of die soekgeselskap wat die Titanic ‘n paar kilometer onder die ysige see opgespoor het, of die Bismarc? Waarom het hulle, hul nie verwerdig om lankal Ramesses se hele ‘weermag’ in die ‘vlak’ gedeelte van die Rooi See oop te krap nie? So, wie of wat is hierdie Ron Wyatt wat siel alleen die wonderwerk raak geduik het?

‘n Manlike, hulp narkose verpleër, wat ook ‘n Sewende Daagse Adventis was. Klink half of hy familie van Gert van Rooyen kon gewees het... Nie te min hierdie man het skierlik ‘n kranige amateur argeoloog geword, wat alles raak gesnorkel en opgespoor het wat sterk in die dogmatiek van sy geloof beskouing figureer het. So maklik soos om ‘n moord in ‘n liefdesdriehoek te ontrafel. Dit is nie al nie, hierdie perd het ‘n rekord! Benewens die enkele strydwa wiele in die Rooi See het hy:

Noag se Ark gekry

Die klippe waaraan die Ark geanker was vasgestel

Die huis waar Noag na die vloed gebly het en die plek waar Noag en sy vrou begrawe is gevind.

Uitgevind waar Sodom en Gamorrah was.

Die swael balle van Sodom en Gamorrah se verbranding gekry.

Die werklike berg Sinai gevind hoewel niemand anders dit ooit kon vind nie.

Die verbondsark opgespoor.

Die kliptafels waarop God die ‘tweede’ Tien Gebooie uitgebrand het, gevind.

Die presiese plek waar Christus gekruisig is vasgestel.

Die kraak direk onder die kruis wat deur die aardskudding veroorsaak is toe Christus dood is opgespoor.

Die bloeddruppels van Jesus wat deur hierdie kraak op die ‘Genadestoel’ van die Verbondsark gedrup het, waar dit in ‘n spelonk onder die kruis was, gevind.

Nodeloos om te noem, dat selfs Wikkipidia (http://en.wikipedia.org/wiki/Ron_Wyatt#Reception) breedvoerig aandui dat Ron Wyatt ‘n uiterste bedrieër is en verdere skakels wys op die bedrogspul in die vlak water van die Rooi See – die goeie kant van die ‘kuber’ spreek darem die leuen aan. Al wat dit geverg het om vas te stel dat Wyatt ‘n bedrieër is, was agterdog, aangevuur deur ‘n kennis van die ‘bedrog van die eeue’ – hierdie kennis het my nog nooit in die steek gelaat nie! Nee wat, hierdie Joodse meeloper het ‘n geestelike rekord wat meegaan met die Israeliete se religieuse plagiaat wat hoogty vier in die siele van die onkundiges – die skape ter slagting!

Hoe is dit moontlik dat so ‘n potensieel voorbeeldige nasie soos die Afrikaner hom steeds om die bos laat lei deur die moordenaars van Hitler, Verwoerd, Generaal Manie Maritz et al? Dan gaan my eie broers en hulle dra die bedrog verder en versprei dit op die net – en sommige verdedig en onderskraag die leuen nogal vurig daarby!

Dit was Ferdinant Magellan wat opgemerk het:

“Die Kerk het gesę die aarde is Plat,
Maar ek weet dit is Rond,
Want ek het die Skaduwee op die Maan gesien,
En ek het meer Geloof in ‘n Skaduwee as in die Kerk.”

Na dese kan mens met reg saam die noodroep wat ek op ‘n buffer plakker gelees het skree:

“Asseblief Here, beskerm my teen jou volgers!”

Die Ou Man
24th November 2010, 07:47
Hier is 'n onlangse voorbeeld van goddelike valshede op die internet.



NASA PROVES THE BIBLE IS TRUE

For all you scientists out there and for all the students who have had a hard time convincing these people regarding the truth of the Bible – here’s something that illustrates God’s awesome creation and shows He is still in control.

Did you know that NASA’s space programs are busy proving that was has been called ‘myth’ in the Bible is true? Mr. Harold Hill, President of the Curtis engine Company in Baltimore, and a consultant in the space programs, relates the following incident:
"One of the most amazing things that God has for us today happened recently to our astronauts and space scientists at Green Belt, Maryland. They were checking out the positions of the sun, moon and planets out in space where they would be 100, and 1000 years from now. We have to know this as we do not want a satellite to collide with any of these in its orbits. We have to lay out the orbits in terms of the life of the satellite and where the planets will be so the whole project will not bog down.

Computer measurements and data were run back and forth over the centuries when suddenly it came to a halt, displaying a red signal, which meant that either there was something wrong with the information fed into it, or with the results as compared to the standards. They called in the service department to check it out, and the technicians asked what was wrong. The scientists had discovered that somewhere in space in elapsed time a day was missing. Nobody seemed able to come up with a solution to the problem.

Finally one of the team, a Christian, said: "You know, when I was still in Sunday School, they spoke about the sun standing still…"
While his colleagues didn’t believe him, they did not have an answer either, so they said: "Show us."

He got a Bible and opened it at the book of Joshua where they found a pretty ridiculous statement for any one with ‘common sense’. There they read about the Lord saying to Joshua: "Fear them not, I have delivered them into thy hand; there shall not be a man of them stand before thee." (Joshua 10:8).
Joshua was concerned because the enemy had surrounded him, and if darkness fell, they would overpower him. So Joshua asked the Lord to make the sun stand still! That’s right – "And the sun stood still and the moon stayed, until the people had avenged themselves upon their enemies. Is this not written in the book of Ja’-sher? So the sun stood still in the midst of heaven and hastened not to go down about a whole day." (Joshua 10:13).

The astronauts and scientists said: " There is the missing day!"

They checked the computers going back into the time it was written and found it, but it was not close enough. The elapsed time that was missing back in Joshua’s day was 23 hours and 20 minutes – not a whole day. They read the Bible again and there it was: "about (approximately) a day." These little words in the Bible were important, but they were still in trouble, because another 40 minutes were still unaccounted for, and this could mean trouble 1000 years from now. Forty minutes had to be found because it can be multiplied many times over in orbits. As the Christian employee thought about it, he remembered somewhere in the Bible which said the sun went backwards. The scientists told him he was out of his mind, but once again they opened the Book and read these words in 2 Kings. Hezekiah, on his deathbed, was visited by the prophet, Isaiah, who told him he was not going to die. Hezekiah asked for some sign as proof. Isaiah said: "Shall the sun go forward ten degrees, or go back ten degrees?"

And Hezekiah answered: "It is a light thing for the shadow to go down ten degrees; nay, but let the shadow return backwards ten degrees."
And Isaiah the prophet cried unto the Lord, and He brought the shadow ten degrees backward, by which it had gone down in the dial of Ahaz." (2 Kings 20:9 -11).
Ten degrees is exactly 40 minutes! Twenty-three hours and twenty minutes in Joshua, plus 40 minutes in 2 Kings accounted for the missing day in the universe!
Isn’t this amazing? Our God is rubbing their noses in His Truth!

Die Ou Man
24th November 2010, 08:07
Vir die son om stil te staan soos wat Joshua 10:13 beweer, moes iets drasties gebeur.

Die "beweging" van die son word "bewerkstellig" reur die rotasie van die aarde. Die enigste wyse waarop die die son vir 'n dag in dieselfde posisie kan bly, is indien die rotasie van die aarde eenskaps tot 'n halt kom en 24 uur later weer begin draai.

Dit is natuurlik net so vergesog soos baie ander staaltjies uit die pen van die Israeliet priesterdom.

Terloops, die bostaande artikel word onder lede van die Israel Waarheid sekte versprei.

Nodeloos om by te voeg. Die artikel is vals. En dieselfde geld vir Joshua 10:13.


http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=565

knipmes
25th November 2010, 20:37
Die Ou Man,

Stem saam, ek het iewers gelees dat volgens wetenskaplikes draai die aarde glo teen 1080 kilometer per uur of so iets? en as dit moes stilstaan sou dit soos miljoene kiloton kern ontploffings wees wat ons eenvoudig in 'n oogwink sou afvee van die planeet se oppervlakte af... wat vir ons as stilstaan beteken is egter teen 'n moerse spoed...kan iemand DIT nou oorvertel! (vergewe die uitdrukking, ai Afrikaans darem lekker op die tong...)

Wou net seg... dis darem 'n lekker paar (gerookte?) "boude" wat jy maak vlieg hierbo.... ek's nou skoon honger!

groetnis
knipmes