PDA

View Full Version : Boerland

Boerland
29th September 2010, 20:11
Naand aan almal.Het per ongeluk op hierdie werf afgekom.Ek lees nog en raak meer bekend met alles wat hier gebeur.Ek sien dat daar nie n afrikaanse weergawe is vir al die gebruikers taal nie.
Help as ek verkeerd is.:100:

Stefanus
29th September 2010, 20:46
Naand aan almal.Het per ongeluk op hierdie werf afgekom.Ek lees nog en raak meer bekend met alles wat hier gebeur.Ek sien dat daar nie n afrikaanse weergawe is vir al die gebruikers taal nie.
Help as ek verkeerd is.:100:

Naand Boerland, welkom hier.

Nee daar is ongelukkig nie 'n amptelike taal pakket (http://www.vbulletin.com/forum/forumdisplay.php?96-vBulletin-Language-Packs/page8&order=asc) vir die forum sagteware in Afrikaans nie, enkele werwe het die taak self aangepak maar is blykbaar nie genee om die vry te stel nie, dalk omrede hulle nie die vrymoedigheid het om hul pogings oop te stel vir bespreking nie.

Groete

Boerland
30th September 2010, 18:14

Dit is jammer dat hulle dit nie wil doen nie.Die taal van die vyand is maar moeilik maar ons sal maar deur dit worstel.:42:

Boerland
30th September 2010, 18:19
Ek sien dat verskeie hier aangemeld het maar dat nie een meer hier is nie.Dalk het hulle groenerweivelde gesoek en gevind en dalk het daar intussen van die weivelde verdwyn.

Snaaks genoeg sal die soeke na waarheid seker nooit verdwyn nie.Daar moet net seker gemaak word dat hierdie soeke inlyn met Boerwees is.
Daar is werklik n versugting van baie om te omvorm.Want dink julle van dit.

Stefanus
30th September 2010, 18:52

Die voorblad bevat die volgende aanhaling:

The biggest block is that seekers, despite what they usually say to the contrary, almost never want Truth or enlightenment at any cost.

And just as big a block Ė if not bigger Ė is the fact that even fewer seekers have any sort of an informed grasp on what enlightenment actually is. They donít realize that the heart of enlightenment is to die while alive. Because enlightenment will be the direct discovery of their true non-identity, so to speak. People who are totally identified with their fictitious personalities are terrified to know who and what they truly are. Too much is at stake for their sense of a separate self - which they have been investing in all their lives through their identification with thoughts, patterns, and habits. That fear has rarely been examined by them in a way which has the potential to show that it is ultimately not real, and is often based upon a personís intuited lack of control over anything at all Ė or their sensing of the fact that nothing is at Ďtheirí core. By addressing that fear seriously, right from the start, there is a chance to perhaps get beneath some layers. This can happen when one looks at oneís plight with honesty, and starts to see the true objective far more realistically.
If you want to be real, youíve got to be realistic.

Mens is maar eenmaal 'n tropdier, met enkeles wat uitbreek, vergelyk die met 'n trop skape wat oploop gaan, is daardie leier werklik beter as die ander sodat die werklik kan voorloop, volg die ander die een omdat hy werklik "leier" is en bevoeg is, of uit instink/gewoonte?

Wat sou die begeerte aanwakker om te "ontvorm", dalk die wete dat die "vorm" vrot is en nie meer navolgenswaardig sou wees nie? Hoe lank sou dit neem voordat die meerderheid besef dat die "vorm" wat hul aankleef niks goed vir hulle inhou nie, sal hulle leer en nie soos 'n trop skape blindelings die volgende "leier" volg, die afgrond in.

Vandag kan ons, onsself nie meer blindstaar en feite ignoreer net omdat die "vorm" waaraan ons gewoond is ons beskermd laat voel nie, vandag meer as ooit het ons toegang tot 'n menigde inligting en feite wat die ou "vorms" ontbloot sodat ons met die nuwe inligting ons "vorms" kan verander sonder om beinvloed te word deur mense wat hul eie "vorm" beskerm en verdedig al het die geen nut nie.

Groete

Moeder
30th September 2010, 21:06
Daar is werklik n versugting van baie om te omvorm.Want dink julle van dit.

Die blote noem van die gedagte dat daar omvorm moet word, erken dat iets fout is. Wat is volgens jou mening die fout en hoe sien jy dat dit omvorm moet word?

Ek vra dit in alle opregtheid want baie mense praat in die omgang van dit wat verkeerd is, maar deins terug wanneer daar oor feite gepraat moet word.

Gaan omvorming help? Dit help nie om verotte hout met nog 'n laag glansverf te tooi nie. Is dit nie tyd om die vrot uit te kap en nuwe hout te gebruik nie?

Vicky
30th September 2010, 21:48
Daar is werklik n versugting van baie om te omvorm.Want dink julle van dit.

Hallo Boerland. Welkom hier. Ek hoop jy voel sommer al klaar tuis. :happy:

Ek hou van jou woordkeuse. 'n "Versugting" om te omvorm, dui op 'n werklike begeerte om te verander na iets beter. 'n Versugting is 'n gevoel wat mens nie kan ignoreer nie, en wat jou dwing om in beweging te kom - soos wanneer 'n mens so dors is dat jy net eenvoudig dadelik 'n glas water MOET gaan drink. Ja, dit is regtig so dat ons begeer om te ontsnap van die kettings van dit wat ons nou reeds weet 'n vals religie is, en uiting te gee aan dit wat nog al die jare in ons harte gelÍ en wag het om geboorte te neem. En dan moet ek ook natuurlik onomwonde met Moeder saamstem dat daar nie 'n versugting om te omvorm sal wees as daar nie reeds iets fout is nie. Mens wil mos nie omvorm as jy jou in perfekte omstandighede bevind nie. Die oue moet weg en plek maak vir die nuwe. Wat dink jy Boerland?

Boerland
2nd October 2010, 14:00
Dat die oue moet weg is n gegewe.Geen verf gaan hierdie ruggraatlose ontwaterde geraamte toegeverf kry nie.

1.Godsdiens is uiteindelik die barometer waaraan ons onsself sal moet meet.
2.Volkwees verseker

Die Ou Man
2nd October 2010, 20:36
Dat die oue moet weg is n gegewe.Geen verf gaan hierdie ruggraatlose ontwaterde geraamte toegeverf kry nie.

1.Godsdiens is uiteindelik die barometer waaraan ons onsself sal moet meet.
2.Volkwees verseker

Boerland.

Boermanskap sal eers herstel word wanneer die geloof reggestel word.

Die "vrot" waarna Moeder verwys is die feit dat pseudo Israeliete hulself drapeer as Boere van Midde-Oosterse afkoms. Hulle kaap ons Ariese psige en besmet Boermanskap met volksvreemde Joodse gewoontes.

Dieselfde Boere-Jode is tans met 'n verbete poging besig om Jahwehisme as nasionale Godsdiens van die Boerevolk af te dwing. Ons geskiedenis getuig daarvan dat ons nog nooit die Jahweh-baadjie aangetrek het nie. Inteendeel, Jahweh was nie eens 'n party tot die Gelofte van Pretorius en Cilliers nie. (Lees die argument hier (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/613-Jahweh-se-Status-Vervals))

Jahweh is die stamgod van die Jode, broer van Bašl en seun van El. Hy en sy Joodse verbondsvolk het Groot Britanje teen ons in 'n oorlog aangestig om ons goud te bekom. Die Boervroue het sy Tenakh in die konsentrasie kampe opgeskeur. (Lees die artikel hier (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/598-Boervroue-Skeur-Bybels-Stukkend))

Gedurende die naweek van 8, 9 en 10 Oktober gaan niksvermoedende mense wat hulself as Boere beskou bymekaar kom om 'n pakt met die Joodse stamgod, Jahweh te sluit.

Indien jy van "bo gebore" is, sou jy reeds kon voorspel wat die uitkoms van daardie pakt gaan wees.

Moeder
2nd October 2010, 21:41

JHWH beskou alle vroue as bondgenoot van Satan. Hy hanteer ons as sub-mens vanweŽ ons biologiese vermoŽ om kinders voort te bring en hy koppel onreinheid aan hierdie Goddelike siklus. Omdat die Boerevolk sy vroue en moeders eer, sal JHWH en sy aanklaer (Satan) al sy verleiding inspan om ons te verdeel en te verlei. JHWH hou nie van vroue en meisiekinders nie. Hy verkies eersgeborene, besnyde seuns.
Ek is dankbaar dat Siener en Johanna Brandt die einde van JHWH se greep op ons volk voorspel het.

Boerland
4th October 2010, 10:48
Boerland.

Boermanskap sal eers herstel word wanneer die geloof reggestel word.

Die "vrot" waarna Moeder verwys is die feit dat pseudo Israeliete hulself drapeer as Boere van Midde-Oosterse afkoms. Hulle kaap ons Ariese psige en besmet Boermanskap met volksvreemde Joodse gewoontes.

Dieselfde Boere-Jode is tans met 'n verbete poging besig om Jahwehisme as nasionale Godsdiens van die Boerevolk af te dwing. Ons geskiedenis getuig daarvan dat ons nog nooit die Jahweh-baadjie aangetrek het nie. Inteendeel, Jahweh was nie eens 'n party tot die Gelofte van Pretorius en Cilliers nie. (Lees die argument hier (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/613-Jahweh-se-Status-Vervals))

Jahweh is die stamgod van die Jode, broer van Bašl en seun van El. Hy en sy Joodse verbondsvolk het Groot Britanje teen ons in 'n oorlog aangestig om ons goud te bekom. Die Boervroue het sy Tenakh in die konsentrasie kampe opgeskeur. (Lees die artikel hier (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/598-Boervroue-Skeur-Bybels-Stukkend))

Gedurende die naweek van 8, 9 en 10 Oktober gaan niksvermoedende mense wat hulself as Boere beskou bymekaar kom om 'n pakt met die Joodse stamgod, Jahweh te sluit.

Indien jy van "bo gebore" is, sou jy reeds kon voorspel wat die uitkoms van daardie pakt gaan wees.

Ek glo nie dat hierdie sal gebeur nie.As daardie pakt gesluit word sal hy verdoem word.Ek begin die hele konsep verstaan.Ek dink dat die uitgeligte gedeeltes op verskeie ander poste baie belangrik is.Die vraag staan wat gaan ons lees as ons die Bybel verbrand.

Verder was en het ek nooit tuisgevoel om myself as Israeliet te sien nie.Ek sien ook dat daar n verbete aanslag geloods word om Boerwees te betrek by jodaisme.Snaaks dat as jy n 4 Kleur waai word jy bestempel as juis dit.

Boerland
4th October 2010, 10:51
Hallo Boerland. Welkom hier. Ek hoop jy voel sommer al klaar tuis. :happy:

Ek hou van jou woordkeuse. 'n "Versugting" om te omvorm, dui op 'n werklike begeerte om te verander na iets beter. 'n Versugting is 'n gevoel wat mens nie kan ignoreer nie, en wat jou dwing om in beweging te kom - soos wanneer 'n mens so dors is dat jy net eenvoudig dadelik 'n glas water MOET gaan drink. Ja, dit is regtig so dat ons begeer om te ontsnap van die kettings van dit wat ons nou reeds weet 'n vals religie is, en uiting te gee aan dit wat nog al die jare in ons harte gelÍ en wag het om geboorte te neem. En dan moet ek ook natuurlik onomwonde met Moeder saamstem dat daar nie 'n versugting om te omvorm sal wees as daar nie reeds iets fout is nie. Mens wil mos nie omvorm as jy jou in perfekte omstandighede bevind nie. Die oue moet weg en plek maak vir die nuwe. Wat dink jy Boerland?

Die dag wat jy jouself in perfekte toestand gaan sien sal sekerlik in jou verheerlikte liggaam wees.Intussen baklei ons die stryd op alle fronte.

Pionier
4th October 2010, 15:51
Ek glo nie dat hierdie sal gebeur nie.As daardie pakt gesluit word sal hy verdoem word.Ek begin die hele konsep verstaan.Ek dink dat die uitgeligte gedeeltes op verskeie ander poste baie belangrik is.Die vraag staan wat gaan ons lees as ons die Bybel verbrand.

Verder was en het ek nooit tuisgevoel om myself as Israeliet te sien nie.Ek sien ook dat daar n verbete aanslag geloods word om Boerwees te betrek by jodaisme.Snaaks dat as jy n 4 Kleur waai word jy bestempel as juis dit.

'n Wedergebore Christen laat hom lei deur die Gees, dan het jy nie meer nodig om jou bestaan te regverdig uit geskrifte en riglyne wat meer as 2000 jaar gelede vir primitiewe woestyn nomade wet was nie.
Jesus Christus het vir hierdie doel aarde toe gekom, Hy is egter verwerp deur die, na wie Hy gestuur is. Genadiglik is die Heilige Gees vir ons nagelaat.

Vicky
4th October 2010, 20:33

Naand Pionier!

Ek stem met jou heeltemaal saam. Ons weet nou al die Koninkryk van die Hemele is binne elkeen wat van bo gebore is. Ons ken in ons gees die verskil tussen reg en verkeerd, en die Messias het mos vir ons 'n nuwe gebod gebring - al wat ons nodig het is om daarvolgens te lewe.

Pionier
5th October 2010, 08:07
Die dag wat jy jouself in perfekte toestand gaan sien sal sekerlik in jou verheerlikte liggaam wees.Intussen baklei ons die stryd op alle fronte.

Ons moet egter waak om op soveel fronte die stryd aan te se, dat ons naderhand teen onsself baklei.

Stefanus
5th October 2010, 19:56
daarom moet ons met 'n oop gemoed kan redeneer en verskil, sodat ons daaruit kan groei...

Die van "Bo" gebore het geen keuse nie, sal in elk geval so doen... ongeag!

groetnis
knipmes

Boerland
11th October 2010, 11:00
Ons moet egter waak om op soveel fronte die stryd aan te se, dat ons naderhand teen onsself baklei.

Jy is heeltemal reg met die opmerking.
Het jou familie wapen die 3 fleurs in.

Pionier
11th October 2010, 21:26
Jy is heeltemal reg met die opmerking.
Het jou familie wapen die 3 fleurs in.

Nee, maar indien my vermoede reg is, is dit in joune teenwoordig.
Moet egter nie dat dit te veel plaE nie, ons is in gees algar God se familie, sonder dat ons dit gevraE het.

Boerland
13th October 2010, 07:29
Nee, maar indien my vermoede reg is, is dit in joune teenwoordig.
Moet egter nie dat dit te veel plaE nie, ons is in gees algar God se familie, sonder dat ons dit gevraE het.

Ek het nogal n spesiale verbintenis met die fleurs waarop ek gewys was sonder om dit te weet.

Pionier
13th October 2010, 07:38
Ek het nogal n spesiale verbintenis met die fleurs waarop ek gewys was sonder om dit te weet.

Hoewel ek nie toegang daartoe het nie, kan ek die spesifieke "rigting wyser" onthou. Indien my geheue my nie ontgaan nie so ongeveer twee jaar gelede:wink_2:

In elk geval hoop jy kuier lekker hier.

Groetnis

Boerland
13th October 2010, 07:42
hehehehehe skerp,baie skerp.Lees baie en leer baie is die antwoord op baie vrae.Skryfstyle sal ook nie maklik verander nie.

Die Ou Man
13th October 2010, 07:46
Die geheue kan verfris word by Lelie, Fleur de Lis (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/11-LELIE-Fleur-de-lis).

Boerland
14th October 2010, 19:22
Die geheue kan verfris word by Lelie, Fleur de Lis (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/11-LELIE-Fleur-de-lis).

Het hom nog nie uitgevee nie.Een van my kosbaarste besittings.

yeshurun
29th July 2012, 01:15
Het hom nog nie uitgevee nie.Een van my kosbaarste besittings. Die enigste kosbare besitting is ABBA YaH. Al die ander goed is net om ons aandag van HOM af te verLei. Pas op vir die begeertes van die wereldShalomYeshurun

knipmes
29th July 2012, 20:26
Yeshurun, ek neem aan jy is die een mens wat net mooi niks op hierdie planeet het wat jy as kosbaar as aardling ag nie. Jy wandel rond sonder klere, huis of haard?

Aarde man, as jy jou geloofsoortuigings wil voorhou, doen dit dan aan die hand van opregtheid en verdraagsaamheid. Ek het 'n knipmes wat besonder kosbaar is vir my, waarmee ek biltong sny... hoe kan dit my Geloof verander?

groetnis
knipmes

Stefanus
30th July 2012, 09:25
Ek het 'n knipmes wat besonder kosbaar is vir my, waarmee ek biltong sny... hoe kan dit my Geloof verander?

knipmes soos jy het ek ook 'n kosbare besitting, en sal hard geslaan word as ek my vrou daaronder reken, hoeveel te meer sal die onderdane van die mens-moordende Joodse familiegod mee afgereken word as hulle hul patriag as 'n besitting beskou?

Die Vrou
31st July 2012, 09:52
yeshurun,

Die enigste kosbare besitting is ABBA YaH. Al die ander goed is net om ons aandag van HOM af te verLei. Pas op vir die begeertes van die wereldShalomYeshurun

Wat bedoel jy met "al die ander goed" ? Hier in die skepping woon baie, nie net die mense nie. Volgens jou wat is die begeerte van die wÍreld? Want die fisiese liggaam is dan so gemaak om te kan begeer. Die sintuie werk so mooi ! Als wat jy met die oŽ kan sien! Als wat jy met jou neus kan ruik! Als wat jy met jou ore kan hoor! Als wat jy met jou tong kan proe! Dit begeer die mense.

Bv ekke is mal oor daardie pienk en wit lekkers genoem "Turkish delight". Nou soms soos die fisiese liggaam reageer met die smaak organe op die tong begin ek lus raak vir daardie lekker goed! ;-) Die fisiese liggaam is dan nou so gemaak om te begeer juis met al daardie sintuie wat die skepper God aan ons gegee het, is dit nie so nie?

Alles wat hier lewe is kosbaar!