PDA

View Full Version : Stefanus verjaar



Vicky
7th October 2010, 15:50
Liefste Stefanus,

Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag ons Hemelse Ouers jou nog baie gesonde jare vir ons gesin spaar, en ek wens jou alle seŽn, vreugde en geluk toe!

Lief jou baie!

Jou ewige eggenoot.
xxx


http://www.breigh.com/wordpress/wp-content/uploads/2009/05/cake.jpg

Die Ou Man
7th October 2010, 17:38
Veels geluk Stefanus.

Pionier
7th October 2010, 17:49
Geluk Stefanus

knipmes
7th October 2010, 19:29
Ja nee, lyk my jy haal my nou in.... stadig maar seker...

Jongman, baie baie geluk, jy's nog 'n dag ouer as gister, maar gister het jy nie 'n idee gehad hoe lekker vandag sou voel nie!

Jou gelukkige ding!

Liefde van al die 'messe' af!

groetnis
k

Stefanus
8th October 2010, 18:12
Dankie aan almal.