PDA

View Full Version : Adam/Eva : Seun/Dogter van God

Jaco Slabbert
7th December 2007, 08:33
Dom dankie vir die bespreking. Net 'n paar vra.....God het die geestelike Adam en Eva geskape en HERE God die vleeslike reg. Hoe het dit dan gebeur dat God se geestelike dan in die HERE se vleeslike inwooning gemaak het? As ek reg verstaan moes God se geestelike Adam en Eva die Vleeslike Adam en Eva een geword het. Hoekom so God sy skepping met die Here se skepping deel?

Groete Jaco

Stefanus
20th December 2007, 02:02

Jaco,

Die skrywers van die ou geskrifte het die sondeval opgeteken soos hulle dit gereken het, moontlike veranderinge daarna kan nie uitgesluit word om sekere dogmas te regverdig nie, aangesien geen van die werklike oorspronklike geskrifte wat in die Bybel voorkom, meer bestaan om dit na te gaan nie.

Die vleeslik-geslagtelike liggaam is die skeppingswerk van YÍhvah (HERE God) onder die invloed van Satan, Abel het die liggaam (liggaam van die dood) binnegegaan wat sy/ons gevangenis geword het. Die het Satan bewerk, dit was nie God se wil nie.

Liefdegroete,
Stefanus