PDA

View Full Version : Die geplukte Roos..

Die Vrou
12th October 2010, 08:58
Voor my oë verskyn 'n land vol van rooi blomme. Netjies in rye. Almal ewe mooi, geeneen lyk mooier as die ander, almal eners.

Toe vervaag die land vol blomme en 'n spierwit doek kom te voorskyn, en daarop lę en
geplukte Roos...

Wie kan die Roos tog wees? Wonder ek... Wat beteken dit? Wonder ek ook....

Die Ou Man
12th October 2010, 12:50
"Die boom van die Moederkoning, my ewige wederhelfte, is die Roosboom van Liefde....." (Die Witboek bl.38)

Die Vrou
12th October 2010, 14:10
Die Ou Man

Re: Die geplukte Roos..
"Die boom van die Moederkoning, my ewige wederhelfte, is die Roosboom van Liefde....." (Die Witboek bl.38)

Kan jy nie dalk die hele bl 38 plaas nie? Ek kry net 'n klomp dom gesprekke as ek Die witboek op die internet intik!

Silencio
12th October 2010, 20:58
ek het dit ook gaan google, en menigte opsies ingesit ek sal ook graag die volledige beskrywing van bl 38 wil lees, vir interessantheid al waarmee ek kon opkom was die onderstaande:

n Vrou is n roosboom wat die man gaan kies uit die tuin van die Here.Maak haar dan die fokus punt in jou bestaan.Versorg haar,beskerm haar,maak die grond om haar los,keer dat niks haar groei stuit nie.Gaan sit gereeld by haar en fluister mooi woorde in haar oor.Moet haar nie te styf vashou nie,jy sal haar kneus en haar groei belemmer.Gee haar kans om haar takke te sprei en roosknoppie te maak.Staan dan trots en kyk hoe sy blom.En wys dan vir ander die prag van LIEFDE.GAAN DANK DAN DIE HERE WANT SY IS JOUNE

EN OOK DIE GEDIG

Die vlamme brand en knetter om ons
Brand jou hart soos myne vanaand
Die oranje en blou van die vlamme in jou oe laat my skaamteloos naak voor jou staan
Diep gesprekke en stille gedagtes laat my dankbaar op my kniee gaan
Wie sal ooit my hart soos jy verstaan
Wie sal ooit my drome bewaar
Mag ek jou in my glaskas bewaar sodat niemand jou liefde van my kan kom haal
Het jy al 'n glas sien breek duisende stukkies glas so sal my hart in stukke breek as iemand jou van my kom steel
Ek wens jy kon my siel se woorde lees en elke woord in jou hart se kamers toe vou en vas hou
Elke dag sonder jou by my is soos 'n roosboom sonder 'n roos
Wanneer jy mooi luister my lief sal jy my hart hoor klop op maat van musiek net vir jou
Wanneer ek na jou kyk brand my binneste van liefde vir jou
Kyk na my en lees my woorde dit is alles net oor jou

MAAR EK GLO NIE DIT IS DIE EINTLIKE ANTWOORD WAARNA JY SOEK NIE, TOG BAIE MOOI WOORDE..

GROETNIS
SILENCIO

Die Vrou
12th October 2010, 21:22

Dis baie mooi..... Weet julle my naam wat my geestelik Pa my genoem het is Rosella...

Silencio
12th October 2010, 21:32
ROSELLA - meaning "rose flower", origin - believed to be Latin. Also known as a very beautiful parakeet. moontlik het ek dit verkeerd en het dit vir jou 'n ander en baie dieper betekenis, ieder geval, baie mooi.

Silencio

Die Ou Man
13th October 2010, 08:42
Neem in ag dat die Drie-Eenheid van die Witboek bestaan uit God die Vader, Moeder en Seun.
Die Paradys is die hemelse woning waarheen die siel van afgestorwenes terugkeer. Sien Jesus se stelling aan sy mede gekruisigde en ander verwysings.

En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sę vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. (Lukas 23:43)

dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat 'n mens nie mag uitspreek nie. (2 Korinthiërs 12:4)

Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sę. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne in die paradys van God is. (Openbaring 2:7 )

Die volgende is aangehaal uit Die Witboek.

So is die tuin van God pragtig versier deurdat ons die Moeder-god met haar dierbare lippe vir elkeen van ons, die wedergeborenes, ’n nuwe naam gegee het, aangesien selfs die oorblywende trillings van haar stem nie vermors mog raak nie. Want in haar benoeming van ons het sy magswoorde gebruik.

Aan ’n paar van die gevolglike name sal ek julle herinner; eendag sal elkeen van julle sy of haar eie onthou... en die gebruike daarvan.

Want hoewel God lief het en skoonheid is, het God ook lief en is praktiese bruikbaarheid; en God kombineer altyd hierdie twee in alles wat hy skep.

Ek wat die Vader-Koning is, die voortdraer van die lewe, het as boom die “Lemoenboom van die Lewe” wat ontstaan het vanweë die trillings van my Paradys-naam en staan waar ek my naam ontvang het ... in die middel van haar tuin.

En die lemoenboom van die Aarde is maar ’n kru weergawe van daardie wonderbaarlike boom, waarvan die vrugte in die verborge sin bestem is tot genesing van die nasies.

Die boom van die Moeder-Koning, my ewige wederhelfte is die “Roosboom van Liefde” wat onder die takke van die “Lemoenboom van die Lewe” gestaan het. En in daardie roosboom lę opgesluit ’n deug wat lank reeds op aarde vergeet is, hoewel dié deug van daardie Paradysboom oorgeneem is en tot vandag nog diep binne die kroonblare van die aardse “Roos van die Paradys” bestaan. (Uit die Witboek bl. 37 en 38)

Lees meer oor die Lemoenboom hier (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/13-Lemoen).

Die Vrou
13th October 2010, 08:56
En die lemoenboom van die Aarde is maar ’n kru weergawe van daardie wonderbaarlike boom, waarvan die vrugte in die verborge sin bestem is tot genesing van die nasies.

Die boom van die Moeder-Koning, my ewige wederhelfte is die “Roosboom van Liefde” wat onder die takke van die “Lemoenboom van die Lewe” gestaan het. En in daardie roosboom lę opgesluit ’n deug wat lank reeds op aarde vergeet is, hoewel dié deug van daardie Paradysboom oorgeneem is en tot vandag nog diep binne die kroonblare van die aardse “Roos van die Paradys” bestaan.

Dankie, baie dankie.....

Die Vrou
13th October 2010, 09:17
Aan ’n paar van die gevolglike name sal ek julle herinner; eendag sal elkeen van julle sy of haar eie onthou... en die gebruike daarvan.

hierdie maak ook saak, dit maak saak daar waar dit baie belangrik is.... In my hart!

Ek het my naam onthou...my eie naam....van waar ek vandaan kom, my oorspronklike naam
wat my Geestlike Vader my gegee het!

Die Ou Man
13th October 2010, 09:17
Toe vervaag die land vol blomme en 'n spierwit doek kom te voorskyn, en daarop lę en
geplukte Roos...

Wat is die kleur van die roos?

Die Vrou
13th October 2010, 09:19
Wat is die kleur van die roos?

Dit is rooi...dit word 'n diep rooi namate jy na die middel toe kyk.

Die Vrou
13th October 2010, 09:26
Wat is die kleur van die roos?

DOM

Is daar dan iets spesiaal aan die kleur?

Die Vrou
24th June 2011, 08:13
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=664&d=1308895796

Ek wonder maar net het die blom van Nostradamus nie 'n verbintenis met die geplukte Roos nie?

Die Ou Man
24th June 2011, 08:33
Kyk ook na die res van die sketse in die "Lost Book (http://the-red-thread.net/KNIGHTS/templarsecret.html)".

Alles het te make met die val van die Chisten geloof van Jahweh en die herstel van die vrou.

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Vrou
24th June 2011, 08:58

Net voor die een prent van die blom wat gepluk en in die hand is, is daar 'n prent met twee blomme wat uit 'n driehoek afkomstig is ... ek dink dat daar twee blomme is en een gaan gepluk word ... ek weet net nie presies die betekenis van die driehoek vorm nie ...

http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=665&d=1308909811

Die Vrou
25th June 2011, 09:32
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=664&d=1308895796

Ek wonder maar net het die blom van Nostradamus nie 'n verbintenis met die geplukte Roos nie?

Ok as die Christen geloof dan nou tot 'n einde gaan kom ..... en die vrou herstel gaan word ... wie gaan dan betrokke wees ... want die roos is
'n vrou ... en daar word ook na twee rose verwys in die prent van skilde in die vorm van 'n driehoek "pirimide".

hierdie is net uittreksel text van die beskrywing wat hulle gee oor die roos:

ROSE: The bearer of good tidings. When shown stalked and leaved it has the added symbolism of protection because of the thorns.
The Rose can be shown as a heraldic rose or as a natural rose; symbol of providence, divination, love, beauty, purity and
passion.

Die Vrou
5th July 2011, 08:10
Hulle sę ook in die "Lost Book" van Nostradamus in die nota afdeling dat Jesus van Franse afkoms was ... en dat daar drie spruite was ???

Die Ou Man
6th July 2011, 21:14
Ingevolge die tradisie is Maria Magdalena en haar en Jesus se gesamentlike kinders deur die Romeine verban na die suide van Frankryk. Daar is 'n sterk Maria Magdalene band met Frankryk.

Die simboliese graf van Maria Magdalena is by die Louvre in Parys en woord verteenwoordig deur 'n omgekeerde piramiede van glas. Ek het die voorreg gehad om dit te besoek.

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Vrou
7th July 2011, 07:16

Jy't nie dalk 'n fototjie saamgebring om ons te wys nie? :-)

Die Vrou
7th July 2011, 08:01
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=664&d=1308895796

Ek wonder maar net het die blom van Nostradamus nie 'n verbintenis met die geplukte Roos nie?

Die betekenis van 'n rooi roos:

"Red roses do indeed hold the ideal of love but also are used to represent courage as well. In some situation the red rose is used to combine both of these qualities. Typically seen though, a red rose is the world wide symbol of love. Red and white roses mixed together are a symbol of love and unity or a willingness to stand united and with love. Red and yellow roses when grouped together are symbolic of happiness."

Die Ou Man
7th July 2011, 09:15
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=670&d=1310022666

Hierdie foto kom van die www.
Bogronds is die piramiede met punt na bo.

Die Vrou
7th July 2011, 10:53
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=670&d=1310022666

Hierdie foto kom van die www.
Bogronds is die piramiede met punt na bo.

Ek het die volgende in wikipedia gekry:

A symbol is something such as a particular mark that represents some piece of information. For example, a red octagon may be a symbol for "STOP". On a map, a picture of a tent might represent a campsite. Numerals are symbols for numbers. All language consists of symbols. Personal names are symbols representing individuals.

Daar moet 'n groot rede wees vir die pirimiede 'n legkaart wat na die blom sal lei wat ook aan 'n pirimiede gekoppel word.

Die Vrou
8th August 2011, 09:03
Die Rose

Voor my oë verskyn daar 'n groot hoop hooi met 'n houtpaal net agter die hoop gras ... in die gras verskyn daar 'n rooi roos ... toe sien ek dat die roos vasgemaak is aan die houtpaal ... dan vervaag die toneel en sien ek twee rose ... een wit .. en die ander rooi .. sweef in die lug ... dan verskyn daar 'n hele tuin rose ... pink van kleur ... pragtig ... dan sien ek 'n sproeier wat hulle natlei ... die toneel was regtig pragtig .. maar dan sien ek 'n donker gat wat later al die blomme verswelg...

Die Vrou
10th August 2011, 08:49

Ek sien hierdie gesigte in blom vorm .. hoekom weet ek nie. Die Roos is sulke pragtige wesentjies .. geurig vir die neus ... lieflik om aanskou te word deur die oog.

Die Rooi roos is 'n vrou ..... en dit blyk of sy gaan doodgaan .... miskien gaan haar dood op die paal plaasvind soos hierbo in die visioen wat ek gesien het.... om gepluk te word meen seker om fisies dood te gaan. As ek ook kyk na die blom in die pirimide van skilde kyk ... kan die skilde dalk beteken dat sy beskerm word ... maar die pirimide se betekenis weet ek nie.

Die wit roos weet ek nog nie ...

Die simboliese mening van die Wit Roos:
----------------------------------------------------

White Rose Meaning or Rose Symbolism for white roses, can mean purity and innocence as with marriage, or be a symbol of spiritual love and remembrance in death.

Typically a white rose stands for Purity, Innocence, and Virtue ,associated with marriage and new beginnings.

Also a symbol of honor and reverance.

Often an arrangement of white rose flowers are used at funerals as a symbol of remembrance.

The rose symbolism of a pristine white rose, is that of purity and innocence, as would be a virgin bride wearing a white dress, and carrying a bouquet of white roses to symbolize her purity and innocence.

The "Bridal Rose", is the traditional white rose bouquet, carried by many a bride. It quite often consists of white roses and other white flowers. This white bouquet represents purity, unity and virtue. It is also a symbol for young love, which associates it to new love, and marriage.

A young brides unspoiled and untarnished innocence.

Dan die pienk rose:
-------------------------

For instance, pink roses can be given to men as well as women. So, what is the meaning of pink roses?

While pink may come across as a feminine color, the meaning of pink roses is grace and gentility. It signifies deep affection on the part of the person giving the roses as well as the person receiving it. Basically, the meaning of pink roses is that the person receiving them has certain amount of respectability and decorum which are not found in other people, and hence, the person is admired for having these qualities.

Another meaning of pink roses is that it symbolizes happiness as well as joy. The color pink is often associated with these feelings, and when a person accepts pink roses, it means that he or she is considered to a pleasure to have as a friend or companion. In other words, the person giving the pink roses appreciates the receiver and takes pride in knowing the receiver of the roses.

If you receive pink roses from an admirer, it means that the person's feelings could develop into deeper love as time goes by. It is symbolic of innocent love that has not had the time to blossom into full blown passion. Hence, receiving pink roses means that the giver's deep affection for the receiver has yet to reach a zenith.

Maar nou wat sal die gat beteken wat later al die pienk blomme verswelg?

Die Vrou
11th August 2011, 08:39
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=670&d=1310022666

Hierdie foto kom van die www.
Bogronds is die piramiede met punt na bo.

The Treasure in the Great Pyramid at Giza

by Eleazar, 2002

There is a treasure contained in the Great Pyramid that waits to be found. Yes, the treasure is still there, despite the great passage of time. Though it is but a token treasure, its value is greater than the worldly riches that often occupy the thoughts and efforts of men.

What is this treasure and where is it to be found? To discover it, one must begin to think about symbols and their meanings.

http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=699&d=1313044412

When one looks at the Great Pyramid at Giza, one should notice that it is a structure that has lost its former outward beauty. The beautiful casing stones that once adorned the Pyramid were carried off and used for structures in the nearby city of Cairo. In addition, the means of gaining entrance to the Pyramid had been forgotten by the time individuals in known history sought to enter the structure. Modern history has it that one of the first to enter the Pyramid was Calif Al Mamoun who, in 820 AD, forced his way in by first making a hole on the North face of the Pyramid. Although they were expecting to find worldly riches therein, instead they found only dust inside. At the heart of the structure, the would-be robbers found a chamber with an empty sarcophagus.

The Pyramid has popularly been thought of as a burial chamber for a great (Egyptian) Pharaoh (king). And in many ways, it is. Despite its age, the Pyramid stands in the midst of Egypt where it is still seen today, though its former glory is gone and it's capstone missing.

Hold the thoughts above in mind when looking at the pictures on this page. Consider that all of the pictures are similar in their symbolic meaning. Try to keep in mind that everything in creation is symbolic. In addition, consider that the symbolism in all things can be comprehended at the highest level of meaning when it is applied to each of us in the present moment rather than someone else at another place and time.

http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=700&d=1313044419

The photograph above is of the mummified body of Ramesses V, an Egyptian Pharaoh-king. Take some time to look at this picture and notice how it is a repeat of the Pyramid symbol seen in the first photograph.

Notice how the former beauty is lost and a mummified corpse is all that remains. There is no one home (he is dead). Figuratively speaking, one might say that the sarcophagus is empty. Perhaps it can be said that this is how it has always been, even when the one called Ramesses V roamed the land of Egypt.

As in the Great Pyramid, inside of the body of Ramesses is little except dust. The organs have been removed and placed in jars by the Egyptian embalmers in an attempt to preserve the body. Were they successful? Some might claim so, but perhaps there is a point in this being true. Like the tomb robbers, might the Egyptian embalmers (like us) be misguided with the obsession with the body rather than seeking something else of higher value, yet unknown?

Notice how the mummy of Ramesses bears a hole in the head caused by robbers chopping through the bandages with an adze to speed up their unwrapping to gain access to the jewelry. Unlike those that forced their way into the Great Pyramid, these would-be robbers may have found some (token) jewels, but did they find the other treasure (which is still there)? Probably not, just as few find the treasure of the Great Pyramid or, ultimately, the true Temple.

When one thoughtfully gazes upon the mummy of Ramesses, one might say that one is gazing upon the tomb of a great Pharaoh-king of Egypt. Just as the Pyramid has lost its former glory, so has the body-container (pyramid) of Ramesses lost its former glory.

Both the Pyramid and mummies of the Egyptian Pharaohs are allegorical symbols of carnal man. They are symbols of us. In his reliance on the material world of the outer senses, carnal man stands (lives; exists in the present time) in the midst of Egypt (a symbol for the material world). Rather than build himself (as a) Temple of God, carnal man raises himself (his physical body) a tomb of an earthly (Egyptian) king. Inside of the tomb is found dust (things earthly) rather than the riches (glory/intelligence) of eternity. The end of carnal man is as the Pyramid, even though one might say that carnal man is as (spiritually) dead in his worldly existence as he is when he leaves his body behind to remain in the earth.

With that said, one might return to the question at hand: Where is the treasure of the Pyramid?

Perhaps to pass beyond the tokens and find the true treasure, one must continue to apply the symbolism discussed above to the self in the present moment. But, first it might help to carefully consider the portrait below of a man dressed in the trappings of the world. This picture could just as accurately be a portrait of anyone, including us. Moreover, it is not the dress that is important at all. Looking beyond the image, what is that which we see?

http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=701&d=1313044436

Perhaps the meaning of it all is more profound and easier to understand if we would look thoughtfully at our own reflection in a mirror and ask ourselves about that upon which we are gazing. Like the Great Pyramid, is that upon which we gaze a tomb for the so-called king of Egypt? In a similitude of gazing upon the mummy of the Pharaoh, do we gaze upon the house of the true King who has forgotten all (lost his former glory)?

And might that idea itself point to the real treasure of the Pyramid? Might the treasure of the Great Pyramid be its symbolic meaning? And aren't there many witnesses to this same thing? Today, one might attend LDS Temples and find great meaning (treasure) there too. Yet, the end of ones searching for spiritual riches there, or in similar places, will always be the same because the treasures of the Pyramid are mere tokens of the true riches they represent. We should not be obsessed with the tokens. They point the way, but they do not comprise the way.

If one were to ask those who claim to know where is the nearest Temple, one would predictably receive directions to a building. And in receiving such answers, one should take pause to consider whether or not these who answer in this manner know the way to the Temple at all.

In reality, it is all about us in the present time and place. The tokens point the way to the true riches which are found therein. They can do no more. And despite how much more is said on this subject, the words can never amount to more than another token. The symbolic meaning of the Temple is that one must seek the hidden door to the true self (the true Temple) to discover the real treasure that awaits. In doing that, where one goes, no others can come.

60

Ek ondersoek nou die simboliese uitkyke van die piramiedes, by baie geskrewe stukke word daar gepraat van groot spirituele insigte. Ander se ook dit simboliseer die dood van die vleeslike liggaam en 'n hergeboorte elders ... nou waar sal elders nou wees. Ek plaas stukkies van die texte wat ek vind sin maak.

Before becoming tombs for royal remains, the pyramids, especially Egyptian ones, probably constituted ritual places where the Pharaoh was initiated to Mysteries. The initiation consisted in a symbolic death of the current state of being and a re-birth into a higher order one; it occurred in all likelihood within the chambers fit up inside the construction. Consequently, the passage from a symbolic to a properly physical tomb must have corresponded to a degeneration of the initiation art.

Julle kan hier verder gaan lees: http://users.skynet.be/lotus/intro/intro-en.htm

Die Vrou
25th September 2011, 09:11
Ek sien hierdie gesigte in blom vorm .. hoekom weet ek nie. Die Roos is sulke pragtige wesentjies .. geurig vir die neus ... lieflik om aanskou te word deur die oog.

Die Rooi roos is 'n vrou ..... en dit blyk of sy gaan doodgaan .... miskien gaan haar dood op die paal plaasvind soos hierbo in die visioen wat ek gesien het.... om gepluk te word meen seker om fisies dood te gaan. As ek ook kyk na die blom in die pirimide van skilde kyk ... kan die skilde dalk beteken dat sy beskerm word ... maar die pirimide se betekenis weet ek nie.

Die wit roos weet ek nog nie ...

Die simboliese mening van die Wit Roos:
----------------------------------------------------

White Rose Meaning or Rose Symbolism for white roses, can mean purity and innocence as with marriage, or be a symbol of spiritual love and remembrance in death.

Typically a white rose stands for Purity, Innocence, and Virtue ,associated with marriage and new beginnings.

Also a symbol of honor and reverance.

Often an arrangement of white rose flowers are used at funerals as a symbol of remembrance.

The rose symbolism of a pristine white rose, is that of purity and innocence, as would be a virgin bride wearing a white dress, and carrying a bouquet of white roses to symbolize her purity and innocence.

The "Bridal Rose", is the traditional white rose bouquet, carried by many a bride. It quite often consists of white roses and other white flowers. This white bouquet represents purity, unity and virtue. It is also a symbol for young love, which associates it to new love, and marriage.

A young brides unspoiled and untarnished innocence.

Dan die pienk rose:
-------------------------

For instance, pink roses can be given to men as well as women. So, what is the meaning of pink roses?

While pink may come across as a feminine color, the meaning of pink roses is grace and gentility. It signifies deep affection on the part of the person giving the roses as well as the person receiving it. Basically, the meaning of pink roses is that the person receiving them has certain amount of respectability and decorum which are not found in other people, and hence, the person is admired for having these qualities.

Another meaning of pink roses is that it symbolizes happiness as well as joy. The color pink is often associated with these feelings, and when a person accepts pink roses, it means that he or she is considered to a pleasure to have as a friend or companion. In other words, the person giving the pink roses appreciates the receiver and takes pride in knowing the receiver of the roses.

If you receive pink roses from an admirer, it means that the person's feelings could develop into deeper love as time goes by. It is symbolic of innocent love that has not had the time to blossom into full blown passion. Hence, receiving pink roses means that the giver's deep affection for the receiver has yet to reach a zenith.

Maar nou wat sal die gat beteken wat later al die pienk blomme verswelg?

Sien vandag 'n paar video's van Jeanne D'Arc ... gaan haar lot dalk ook die Roos se lot word?

6eN3TvxkuMA

Die Vrou
25th January 2015, 18:25
ek het dit ook gaan google, en menigte opsies ingesit ek sal ook graag die volledige beskrywing van bl 38 wil lees, vir interessantheid al waarmee ek kon opkom was die onderstaande:

n Vrou is n roosboom wat die man gaan kies uit die tuin van die Here.Maak haar dan die fokus punt in jou bestaan.Versorg haar,beskerm haar,maak die grond om haar los,keer dat niks haar groei stuit nie.Gaan sit gereeld by haar en fluister mooi woorde in haar oor.Moet haar nie te styf vashou nie,jy sal haar kneus en haar groei belemmer.Gee haar kans om haar takke te sprei en roosknoppie te maak.Staan dan trots en kyk hoe sy blom.En wys dan vir ander die prag van LIEFDE.GAAN DANK DAN DIE HERE WANT SY IS JOUNE

EN OOK DIE GEDIG

Die vlamme brand en knetter om ons
Brand jou hart soos myne vanaand
Die oranje en blou van die vlamme in jou oe laat my skaamteloos naak voor jou staan
Diep gesprekke en stille gedagtes laat my dankbaar op my kniee gaan
Wie sal ooit my hart soos jy verstaan
Wie sal ooit my drome bewaar
Mag ek jou in my glaskas bewaar sodat niemand jou liefde van my kan kom haal
Het jy al 'n glas sien breek duisende stukkies glas so sal my hart in stukke breek as iemand jou van my kom steel
Ek wens jy kon my siel se woorde lees en elke woord in jou hart se kamers toe vou en vas hou
Elke dag sonder jou by my is soos 'n roosboom sonder 'n roos
Wanneer jy mooi luister my lief sal jy my hart hoor klop op maat van musiek net vir jou
Wanneer ek na jou kyk brand my binneste van liefde vir jou
Kyk na my en lees my woorde dit is alles net oor jou

MAAR EK GLO NIE DIT IS DIE EINTLIKE ANTWOORD WAARNA JY SOEK NIE, TOG BAIE MOOI WOORDE..

GROETNIS
SILENCIO

Daardie tyd nie verstaan .... ook gedog die gedig is nie vir my nie !!!

Maar nou weet ek die betekenis!!

Dankie!! <3