PDA

View Full Version : Hemel toe gan!



knipmes
13th October 2010, 21:37
Meraai sê vir Gatiep : “Djy moenie dink djy sal by die Hiemel se hek
ingan as djou asem soe na drank ruikie.”
Gatiep sê : “Meraai, daais ‘n technical point van Hiemel toe gan wat
djy nie van wietie.

My asem ganie saamie.”


praat djy!

groetnis'
knipmes

Silencio
14th October 2010, 18:31
Nee seriously, ek dink jy tap in op my gedagtes, net gisteraand het ek gewonder of ek aan Fanus 'n voorstel moet maak vir 'n afdeling vir bietjie goeie humor op die forum.

LOL - so snaaks, so waar.

Silencio. Ps jy noem my ou maat, dis cool, ek is ter inligting actually 'n "she mate"

knipmes
14th October 2010, 19:36
... 'n "she mate"...

Ek's te bang om te vra... wat vir se blommetjie is dit?

groetnis
knipmes

Silencio
14th October 2010, 19:44
Hahaha, Knipmes, jo nie gereken die term kan jou bang maak nie, uhm.... okay beskou dit as 'n mooi rooi roos met dorings... of as jy wil sienende dat my pa afrikaans is en my ma engels is ek geneig om my taal te meng, so dit is die engelse beskrywing vir vriendin, in 'n ligte anglistiese manier.

knipmes
14th October 2010, 19:58
...dorings...

Bokkie, nou's ek eers verlief... hoe kon ek jou vir 'n man aangesien het, ek worre oud.. so waar!

groetnis
knipmes