PDA

View Full Version : Ken Jy die Bybel, Jonas?



knipmes
22nd October 2010, 19:26
Oubaas: Wil jy trou met die vrou, Jonas?
Jonas: Ja Oubaas, mette die tjint en als.
Oubaas: Het jy haar lief Jonas?
Jonas: Oubaas vra nog. Ekke soek hom sterrik. Ekke wil hom lief.
Oubaas: As mens wil trou moet mens iets weet van die Bybel. Ken jy jou Bybel?
Jonas: Auk Oubaas, ekke ken hom soos die bennekant van my hand.
Oubaas: Nou vertel bietjie dat ek kan hoor.

Jonas: Eendag daar was twee mense, Adam en Eve. Hulle bly by die tyn...

Nou hulle mag eet van al die perretjies maar van die jam se perretjies hulle mag nie eet nie. Toe die boomslang hy se vir Eve: Auk, wat se nonsens praat jy, die jam perretjies is nou mooi gar en soet en too much lekker. Nou hulle gasteel die jam perretjies...

Auk, nou Adam hy sien sy broek is weg en die nooi se rok is ok weg. Shame, die nooi kry so skaam, hy kryp sommer weg en Adam hy gou-gou maak die kleer van troksvy se blaar maar nou moet hulle yt by die Radys se akker. Twee groot Engelsman staan by die hek met skerp asgaai. Nou hulle sweet baie sos hulle loop en Eve sy loer so by die skouer oor, net so bietjies. Sy word sommer sout en die beeste het hom kant en klaar opgelek die volgende dag al.

Nou Adam, die arme baas, hy het ok nie nou vrou nie. Hy loop nog so toe vra die tsotsie: Ja? Wa jy gemaak? Hulle slat hom met die knopkierie en gooi hom met die kleppe. Gelokkig daar kom parmantig Samertaan hy gery met sy doinkie. Sos hy gaan onder by die doringbos, sy kroesies hak by die dorings en hy gehang daar 40 days en 40 nights tot Delliah, nooi van die Tempentyne, hy kom en sny sy kroesies af en hy val by die leeukuil in, maar die leeus vreet hom nie eers nie want hy stenk too much. Nou hy gably daar tot Ruben wil hom verkoop aan die parasiete maar galokkig hy hardloop weg dat hy so bars tot hy kom by die groot water.

Sommer so vennig hy plik die knopkierie eit by sy kombers en hy slaat en hy slaat die water tot hy maak oop en wat gesien? Big national road van skoon teer en white stripes en yellow stripes, die lot. Nou hy loep by die national road met sy strykwa-os en perre tot hy kom halfpad. Sjoeps, die water net gemak soos twaksak, dit lyk of dit gereent het 40 days en 40 nights. Gelokkig, hy die groot snoekves hy slek hom in. Nou hy gebly binnekant die ves se pens. Oubaas, ekke gelieg nie vir jou nie, 40 days en 40 nights. Mar omdat hy stenk al weer too much en die ves hy kan nie toehou sy neus by die water nie, hy gaspoeg hom uit by die land van siermelk en putupap.


Oubaas sien, ekke ken hom die Bybel.

Die Ou Man
22nd October 2010, 19:57
Ja, nee. Ou Jonas het dit mooi saamgevat!

knipmes
22nd October 2010, 20:01
Ja nee, swaer... met ys, ja met ys!!

ek hou van die "national highway" ... die bree weg, reguit hel toe, smaak dit mos vir my so reg uit die OT uit!

groetnis
knipmes