PDA

View Full Version : Afrikaans op sy beste!!



knipmes
22nd October 2010, 19:44
Pittige gesegdes wat die tong prikkel, as keer mens hoe!




Ek is nou so de bliksem in, ek soen sommer 'n pofadder oopbek!!!

knipmes
22nd October 2010, 19:46
en as jy eers op dreef is...




Ek voel nou so goed, ek vul sommer die lottonommers verkeerd in!!

knipmes
22nd October 2010, 19:48
ongetwyfeld 'n pragstuk...
veral as 'n ysbreker tussen vreemdes om die braai




Ek sit nou so lekker ek staan sommer op en sit weer...

Silencio
22nd October 2010, 21:10
Pittige gesegdes wat die tong prikkel, as keer mens hoe!




Ja maar daai gaan nie werk as jy actually lief is vir slange en hul aanhou nie, so ek het op die gesegde afgekom wat sÍ (ek is nou so die bliksem in ek kry sommer 'n hoerberoerte) verskoon die taal asseblief, geen disrespek bedoel nie.

groetnis
Silencio:wink_2: