PDA

View Full Version : Mot bly maar 'n mot!



knipmes
22nd October 2010, 19:51
'n Man loop in by 'n tandarts en sÍ: " Kan jy my help asseblief?


"Ek dink ek is 'n mot?"

Jy het nie 'n tandarts nodig nie.", sÍ die tandarts,
"Jy het 'n sielkundige nodig."

"Ek weet!" sÍ die man.
"Nou hoekom het jy hier ingestap?" vra die tandarts.





"Die lig was aan!"