PDA

View Full Version : Trou is nie perde koop nie!



knipmes
22nd October 2010, 19:56
Jannie: "Pa wat is verloof?"



Pa: "Dis soos as ek vir jou n fiets vir Kersfees koop en dit al vir jou
gee in Oktober.

Dan mag jy nog nie op hom ry nie maar jy mag solank met sy
klokkie speel!"

knipmes
22nd October 2010, 20:07
as jy jouself in 'n geselskap bevind waar daar net oor die weer gepraat worre, want almal is styf en onbekend met mekaar, en jy wil die ys breek...


Vrou: "Seks, seks, seks! Jy praat net altyd oor seks...
Praat eerder oor die weer!!!





Man: "OK, wanneer doen ons dit WEER?"

Silencio
23rd October 2010, 11:44
Vroutjie lief is besig om ontbyt te maak in die kombuis vir manlief.
Sy bak eiers.
Skielik bars haar man die kombuis binne.

"Versigtig," sÍ hy, "VERSIGTIG!"
"Sit nog botter in!
My Liewe Genade! Jy bak te veel gelyk.
DIS TE VEEL!
Jy moet twee op 'n slag bak.
Keer hulle om!
KEER HULLE NOU OM.
Hulle gaan hard wees.
Moenie dat die geel breek nie.
Ons het nog botter nodig.
Liewe hemel!!!
WAAR kry ons nog BOTTER??
Die eiers gaan vassit in die pan..
DIT SKROEI!
Die plaat is te warrrrrm!!!
Ek eet nie harde gebrande eiers nie!!@!!!!
Versigtig -
Ek het gesÍ VERSIGTIG!
Jy luister NIE na my nie.
Wanneer jy kos maak LUISTER jy net NOOIT na my nie.
NOOIT NIE!
Keer hulle om.
Maak GOU!!
Is jy MAL?
Is jy van jou KOP af?
Moenie vergeet om sout op te gooi nie.
Jy weet jy vergeet altyd om sout op te gooi.
Gooi sout op!
ONTHOU DIE SOUT!
DIE SOUT!"

Sy vrou staar net in ongeloof na hom, en vra:
"Wat op deeske aarde is verkeerd met jou vanoggend?
Dink jy vir een enkele oomblik ek weet nie hoe om 'n simpele eier te bak nie?"
Die man antwoord, nou heel kalm:
"Ek wou jou net wys hoe dit vir my voel as ek die donnese kar bestuur.":tongue_3:

Silencio
23rd October 2010, 11:51
A Real Man's Braai

BRAAI RULES :
We'll be entering the Braai season.in a few days. Therefore it is important to refresh your memory on the etiquette of this sublime outdoor cooking activity. When a man volunteers to do the Braai the following chain of events are put into motion:

Routine...
(1) The woman buys the food.
(2) The woman makes the salad, prepares the vegetables, and makes dessert.
(3) The woman prepares the meat for cooking, places it on a tray along with the necessary cooking utensils and sauces, and takes it to the man who is lounging beside the braai - beer in hand.
(4) The woman remains outside the compulsory three meter exclusion zone where the exuberance of testosterone and other manly bonding activities can take place without the interference of the woman.

Here comes the important part:
(5) THE MAN PLACES THE MEAT ON THE BRAAI.

More routine...
(6) The woman goes inside to organize the plates and cutlery.
(7) The woman comes out to tell the man that the meat is looking great. He thanks her and asks if she will bring another beer while he flips the meat.

Important again:
(8) THE MAN TAKES THE MEAT OFF THE BRAAI AND HANDS IT TO THE WOMAN.

More routine...
(9) The woman prepares the plates, salad, bread, utensils, napkins, sauces, and brings them to the table.

(10) After eating, the woman clears the table and does the dishes.

And most important of all:
(11) Everyone PRAISES the MAN and THANKS HIM for his cooking efforts.

(12) The man asks the woman how she enjoyed ' her night off ' and, upon seeing her annoyed reaction, concludes that there's just no pleasing some women!

Silencio
23rd October 2010, 11:56
Dis wat gebeur as iemand haar man saamsleep om inkopies te doen.
'n Brief van Pick & Pay
Stellenbosch

Geagte Mev. Van Vreden,

Ons winkel is van plan om u gesin uit ons winkel te verban, tensy u man nie met sy streke ophou nie.

Onderaan is 'n lys van al die streke wat hy aangevang het.

Ons kameras het hulle oor die laaste maande geverifieer.


MEMO - Van Sekuriteitsafdeling

15 Dinge wat Mnr.. Van Vreden aangevang het terwyl sy vrou inkopies doen.

1 Junie
Het 24 boksies kondome gevat en hulle in ander kliente se mandjies gegooi terwyl hulle nie kyk nie.

2 Julie
Al die wekkers in Houseware ingestel om met 5 minute tussenposes af te gaan.

3 Julie
Het 'n tamatiesous spoor op die vloer gelos tot by die tampon rakke..

4 Julie
Na 'n werknemer in Houseware gestap en haar in 'n amptelike stem gese: "Kode 3" .... en toe gewag om te sien wat gaan gebeur.

5 Augustus
Het na die Dienstoonbank geloop en gevra of hy 'n sakkie M&M's op lay-buy kon sit.

6 Sept
Het die "CAUTION - WET FLOOR" bordjie na die matte afdeling geneem.

7 Sept
Het 'n tent in die Kampafdeling opgerig en vir kliente uitgenooi om in te kom as hulle kussings van die Beddegoedafdeling sal bring..

8 Sept
Toe 'n assistent hom vra of sy hom kan help, het hy begin huil en hardop geskree: "Hoekom kan julle mense my nie uitlos nie?"

9 Okt
Het reguit in die sekuriteitskamera gekyk asof dit 'n spieel is, in sy neus gekrap, en dit toe geeet.

10 Nov
Terwyl hy gewere in die jagafdeling gehanteer het, vra hy die assistent, waar kry jy die anti-depressante?

11 Des
Pyl orals in die winkel rond op 'n baie verdagte manier, terwyl hy hardop die tema van "Mission Impossible" neurie.

12 Des
In die Auto department het hy sy "Madonna look" geoefen deur verskeie groote tregters te gebruik.

13 Des
Het homself in die klererak weggesteek en dan terwyl kliente deur die klere kyk, uitgeroep "PICK ME!", "PICK ME!"

14 Des
Toe 'n aankondiging oor die luidspreker kom, het hy in die fetale posisie gegaan en geskree "NEE! NEE! Dis weer daai stemme!"

15 Des
Hy het in 'n klere aanpaskamer gegaan, die deur gesluit, 'n tyd lank gewag en toe baie hardop uitgeroep:
"DAARS NIE TOILET PAPIER HIER NIE!!!!":tongue_3: