PDA

View Full Version : Moord, Dood, Slegte Nuus en Politiek



Carel van Heerden
26th October 2010, 08:03
Moord, Dood, Slegte Nuus en Politiek


Met die eerste lees van hierdie opskrif is dit amper vanselfsprekend om n verband tussen hierdie woorde te soek. Heelwaarskynlik tot die gevolgtrekking te kom dat die onderwerp hier handel oor die baie moorde in ons land waar die dodesyfer al skrikwekkend hoog is. Dat elke verdere dood van n mens slegte nuus is en die oorsaak daarvan gevind kan word in die politieke optredes van die regering van die dag.

Nee helaas nie. Hierdie artikel spreek die emosie van die mens aan tydens die ontvangs van slegte nuus. Die oomblik wat jy besef jy is gediagnoseer met n terminale siekte, die ontvang van die nuus dat jou kind oorlede is, of die nuus dat jou pa en ma op die plaas vermoor is. Hoe nader die slegte nuus aan jou as mens, hoe meer intens die emosie wat beleef word. En die politiek? Soos gewoonlik het dit mos die laaste s, of het dit nie?

Elisabeth Kbler-Ross, n Sweedse sielkundige wat met terminaal siek mense gewerk het, het in haar boek On Death and Dying (1969) hierdie - nou beroemde vyf fases aangebied as die droefheid (emosionele fases) waardeur n mens gaan wanneer slegte nuus ontvang word. Deur hierdie beleweninge verkry n mens n wyse van aanvaarding en pas jy jou eventueel by jou omstandighede aan. Sy is op 78 jarige ouderdom (Augustus 2004) oorlede.

Die toestande (fases) van progressie is as volg:

1. Denial "I feel fine."; "This can't be happening, not to me."
Denial is usually only a temporary defense for the individual. This feeling is generally replaced with heightened awareness of positions and individuals that will be left behind after death.


2. Anger "Why me? It's not fair!"; "How can this happen to me?"; "Who is to blame?"
Once in the second stage, the individual recognizes that denial cannot continue. Because of anger, the person is very difficult to care for due to misplaced feelings of rage and envy. Any individual that symbolizes life or energy is subject to projected resentment and jealousy.

3. Bargaining "Just let me live to see my children graduate."; "I'll do anything for a few more years."; "I will give my life savings if..."
The third stage involves the hope that the individual can somehow postpone or delay death. Usually, the negotiation for an extended life is made with a higher power in exchange for a reformed lifestyle. Psychologically, the individual is saying, "I understand I will die, but if I could just have more time..."

4. Depression "I'm so sad, why bother with anything?"; "I'm going to die... What's the point?"; "I miss my loved one, why go on?"
During the fourth stage, the dying person begins to understand the certainty of death. Because of this, the individual may become silent, refuse visitors and spend much of the time crying and grieving. This process allows the dying person to disconnect oneself from things of love and affection. It is not recommended to attempt to cheer up an individual who is in this stage. It is an important time for grieving that must be processed.

5. Acceptance "It's going to be okay."; "I can't fight it, I may as well prepare for it."
In this last stage, the individual begins to come to terms with his mortality or that of his loved one.

Wanneer bogenoemde vertaal word kan dit (met enkele byvoegings en veranderings) as volg lees:



Kbbler-Ross fases van droefheid en verlies:

1. Skok, ongelowigheid en ontkenning: Jy kan dit nie glo nie. Dit kan nie wees nie. Dit kan nie met my gebeur nie. Waarom met my. Waarom my kind. Waarom my ouers.


2. Woede en blaam: Woede teenoor di (onbekende/s meestal) wat die dood van n geliefde veroorsaak het, teenoor n groep mense, teenoor die regering. Jysoek iemand om te blameer. Geregverdig of nie.


3. Onderhandeling en debatvoering: As ek maar net daar was. Kan ek nie net maar langer leef om hierdie werk af te handel nie. Kan ek nie my kinders eers getroud sien nie.


4. Depressie: Gedurende hierdie fase begin realiteit intree. Ek moet in elk geval sterf, so waarom my verder bekommer. My kind is dood en ek kan niks verder daaraan doen nie.


5. Uiteindelik aanvaarding of dan ten minste begrip vir en gedeeltelike aanvaarding van die heersende omstandighede.


Die reaksies volg nie altyd netjies in hierdie opeenvolgende trappe van die leer nie. Die reaksies kan heen en weer swaai of op en af gly langs die leer- van een na die ander. So kan iemand wat reeds naby die boonste sport of trap van aanvaarding kom, weer afgly langs die leer na enige trappe van Woede, Blaam, Ontkenning ensovoorts.

Hierdie vyf fases is sedertdien deur baie ander dissiplines gemplimenteer en toegepas op persone wat trauma ervaar het deur die verlies van n geliefde en by ontvangs van slegte nuus.

En die politiek dan? Hierdie fases kan ook op die politiek van toepassing gemaak word.

So wil dit voorkom asof n groot deel van ons witmense uit die ou bedeling nog vasgevang is in van hierdie fases. Afhangende van hul emosionele en geestelike volwassenheid dobber hulle nog rond op die leer van ontkenning, woede en blaam, raak depressief en wil nie die realiteite van die dag aanvaar nie. Dit beteken nie noodwendig om daarmee saam te stem nie.

Eers wanneer die-sulkes die vlak van aanvaarding bereik het sal ons begin om kreatief te dink en te handel. Negatiewe denke genereer negatiewe handelinge. Wanneer ons ons gedagterigting (mindset) verander, sal ons positief begin dink en handel en sodoende die vernaamste struikelblokke oorkom wat ons vorentoe kan laat beweeg.

Hoe beweeg ons vorentoe? Dit is n ander verhaal.

Groetnis

Carel