PDA

View Full Version : Volksmoord deur die Britte op ons vrouens en kinders.



Boerland
11th November 2010, 16:19
A tool for modernisation? The Boer concentration camps of the South African War, 1900–1902

Elizabeth van Heyningen

While not denying the tragedy of the high mortality of people in the concentration camps in the South African War of 1899–1902, this article suggests that, for Lord Milner and the British Colonial Office, the camps became a means of introducing the rural society of the Boers to the facilities of modern life. To some extent they became, in effect, part of Milner’s project for ‘civilising’ and assimilating the Boers into British colonial society. The high mortality rate was finally contained through the introduction of a modern public health system, including the use of statistics and the employment of qualified doctors and nurses. Young Boer women working in the camp hospitals as nurse aids were trained as ‘probationers’ and classes in infant and child care were offered to the Boer mothers. In addition, the need for adequate water supplies and effective sanitation meant that an infrastructure was established in the camps that familiarised the Boers with modern sanitary routines and left a legacy of more substantial services for the Transvaal and Orange Free State villages.


http://www.wendag.com/Documente/242-1328-5-PB.pdf

Stefanus
11th November 2010, 17:43
Mag ek maar hierdie vrou Teer en Veer?

Waldor (http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/waldor)

Kyk, ek skiet ‘n man wat sy hande vir ‘n vrou lig, maar... na aanleiding van die artikel wat ene Elizabeth van Heyningen geskryf het waarin sy beweer dat die Boere vroue vuil was en niks geweet het van sanitasie nie, het ek eergister die volgende brief aan Beeld geskryf, maar ek weet uit ondervinding, dit sal nie geplaas word nie:

Kyk, laat ek dit nou eenmaal duidelik stel – Die Afrikaner het homself op alle gebiede deur en deur bewys, en as dit by sanitasie en intellek kom, meer so as die meeste van die węreld se ander nasies indien die ‘geykte gemiddelde’, getrou in ag geneem word.

Dat ‘n intelligente en geleerde persoon deur middel van ‘n wetenskaplike artikel, in ‘n wetenskaplike forum, sulke stellings maak dat die Engelse ons Boere oor sanitasie kom wysmaak het deur die ‘beheer van slopemmers’ in die konsentrasiekampe, vloek teen alle gesonde rede, en ek wil hiermee my sterkste misnoeë uitspreek teen sulke flagrante bog.

Bykans die hele dokument is baseer op die verslae wat uit die aantekeninge, opgawes en registers van die Britse kamp bevelvoerders, die Britse verpleegsters en elke moontlike Engelsman wat van binne en buite die kampe een of ander inset gelewer het...en dan word daar met klem daarna verwys dat dit Lord Milner se doel was om die ‘bos uit die Boer te haal’ ...” as the months passed, Lord Milner, the South African High Commissioner, and the civilian administration began to see the camps as a means of demonstrating the virtues of British rule to their new Boer subjects...”

Lord Milner het so min in die opvoeding van die boere vroue belanggestel as wat ‘n rabbi in ‘n varktjop sou belangstel. Milner se primęre belang was ook om die Boere tot oorgawe te dwing sodat die ryk minerale in Britanje se koffers verseker kon word. ‘n Leser van die artikel moet bewusteloos wees indien hulle nie sou agterkom dat juis die sleutel figure agter die lyding en die redes vir die onnodige lyding en dood van die vroue en kinders, met drogargumente verontskuldig probeer word. Die herhaaldelike verwysings na die feit dat die Swartes net so gely het, wil vir my daarop wys dat hierdie artikel ‘n verdere poging is om die waardigheid en aanspraak van die Afrikaner op geskiedkundige regte in die land af te water en af te breek; en in hierdie sin sien ek Me. Van Heyningen as iemand wat by die swart regering van Suid Afrika gatkruip...

Daar word in die artikel byvoorbeeld aangehaal dat die Britse verpleegsters in die Konsentrasiekampe vir die Boere vroue en meisies die voorbeeld van alle vroulikheid was:
“...[The nurses] have created a very favourable impression, being physically strong and attractive, and presenting by ocular demonstration, to the inmates of the Camps, examples of British womanhood. The moral effect of the association of these earnest noble-minded and cultivated ladies, with the people of the veld … cannot fail to be productive of much good in many ways, and especially in softening the bitter feelings of enmity which unfortunately are inborn in so many of the Boer women against the British name...”

Me. Elizabeth Van Heyningen beledig die eksaktheid wat die wetenskap van ‘n navorser vereis, en so ook die intellek van die leser, deur haar te beroep op die genoemde verslae en weergawes wat die Engelse kamp kommandante en gesagsfigure opgestel het oor die Boere vroue en kinders in die konsentrasiekampe. Deur te skryf dat die meeste Boere vroue en kinders wat in die konsentrasiekampe was, bywoners was en nie eens middelklas mense was nie en ...”gerieflik tussen mens en dier ontlasting kon lewe...” laat my bloed nie net behoorlik kook nie maar laat my ernstig twyfel aan Me. Van Heyningen se oordeelsvermoë... Om my volk te beledig is reeds 'n onverskoonbare daad, maar om dit boonop aan die hand van eensydige inligting uit die amp van die moordenaar te doen eis dat die outeur ten minste geteer en veer word!

Weet sy dan nie dat dit juis dié boere vroue was wat die kommando’s van kos en slag goed voorsien het wat van die plase verwyder is nie... watse bedreiging het enige bywoner ingehou vir die Britse magte. Daar is gefokus op die plase wat die kommando’s aan die gang gehou het. As dit hoofsaaklik ‘bywoners’ was wat in die konsentrasiekampe was, dan beteken dit dat die bywoners van die plase weggeneem is, en die eienaars agtergebly het. Die Engelse sou hulle nie aan die bywoners gesteur het nie, die enkele bywoners wat daar wel was, was eerder die hanskakies wat vir vergoeding inligting aan die Engelse gegee het. Goed gevestigde plase met derduisende stuks vee is vernietig, en die bewoners van hierdie goed gevestigde en toegeruste plase is in tente geplaas in die ergste winterkoue met sanitęre geriewe wat slote in die grond was, in baie gevalle agt honderd meter van die tente af soos Me. Van Heyningen dan self meld... Wie sal ‘n kind blameer wat onder hierdie omstandighede iewers tussen die tente ontlas. Indien ek die mag gehad het sou ek Lord Kitchener op ‘n openbare parade forseer het om sy eie ontlasting te eet en hom dan soos ‘n vark met ‘n hamer doodgeslaan het!

Ek het nou vir vyf jaar in Irak tussen al die nasies van die eerste węreld gewerk en sanitasie met hulle gedeel in moderne kampe. Die Boere was deurgaans by uitstek die skoonste en mees higiëniese van almal, en dit staan Me. Van Heyningen vry om ordentlike navorsing in Europa en Engeland te gaan doen en te kyk hoe gereeld bad die gemiddelde Brit in vergeleke met die gemiddelde Afrikaner. Ek kan haar verseker dat ons gemiddeld een van die skoonste nasies op aarde is. Waar het die ommekeer dan gekom as hulle ons toé al moes kom leer het om skoon te wees?

Ek vry eerder met ‘n Afrikaner meisie wat ‘n week laas gebad het as wat ek ‘n Britse vrou wat pas uit ‘n bad geklim het piksoen!

Hierdie ter sprake artikel is niks minder as eensydige propagandistiese data en statistieke in ‘n poging om die aandag weg te lei van die wrede lafhartige, agterbaksheid van Lord Milner, Lord Kitchener en koningin Victoria teenoor ‘n volk in gesonde en vrye wording.

Dit wil voorkom asof die ‘hanskakies’ steeds in eie geledere is.

Stefanus
18th June 2011, 08:56
Engelse het Boere oor sanitasie wysgemaak? Bog!

Beeld (http://www.beeld.com/MyBeeld/JouStorie/Engelse-het-Boere-oor-sanitasie-wysgemaak-Bog-20100618)



Kyk, laat ek dit nou eenmaal duidelik stel – Die Afrikaner het homself op alle gebiede deur en deur bewys, en as dit by sanitasie en intellek kom, meer so as die meeste van die węreld se ander nasies indien die ‘geykte gemiddelde’, getrou in ag geneem word.

Dat ‘n intelligente en geleerde persoon deur middel van ‘n wetenskaplike artikel in ‘n wetenskaplike forum sulke stellings maak dat die Engelse ons Boere oor sanitasie kom wysmaak het deur die ‘beheer van slopemmers’ in die konsentrasiekampe, vloek teen alle gesonde rede, en ek wil hiermee my sterkste misnoeë uitspreek teen sulke bogtery.

Daar word in die artikel aangehaal dat die Britse verpleegsters in die Konsentrasiekampe vir die Boere vroue en meisies die voorbeeld van alle vroulikheid was: “...[The nurses] have created a very favourable impression, being physically strong and attractive, and presenting by ocular demonstration, to the inmates of the Camps, examples of British womanhood. The moral effect of the association of these earnest noble-minded and cultivated ladies, with the people of the veld … cannot fail to be productive of much good in many ways, and especially in softening the bitter feelings of enmity which unfortunately are inborn in so many of the Boer women against the British name...”

Me. Elizabeth Van Heyningen beledig die eksaktheid wat die wetenskap van ‘n navorser eis, en so ook die intellek van die leser, deur haar te beroep op die verslae en weergawes wat die Engelse kamp kommandante en gesagsfigure opgestel het oor die Boere vroue en kinders in die konsentrasiekampe. Deur te skryf dat die meeste Boere vroue en kinders wat in die konsentrasiekampe was, bywoners was en nie eens middelklas mense was nie en ...”gerieflik tussen mens en dier ontlasting kon lewe...” laat my bloed nie net behoorlik kook nie maar laat my ernstig twyfel aan Me. Van Heyningen se oordeelsvermoë.

Weet sy dan nie dat dit juis dié boere vroue was wat die kommando’s van kos en slag goed voorsien het wat van die plase verwyder is nie... watse bedreiging het enige bywoner ingehou vir die Britse magte. Daar is gefokus op die plase wat die kommando’s aan die gang gehou het. As dit hoofsaaklik ‘bywoners’ was wat in die konsentrasiekampe was, dan beteken dit dat die bywoners van doe plase weggeneem is, en die eienaars agtergebly het. Goed gevestigde plase met derduisende stuks vee is vernietig, en die bewoners van hierdie plase is in tente geplaas in die ergste winterkoue met sanitęre geriewe wat slote in die grond was, in baie gevalle agt honderd meter van die tente af soos Me. Van Heyningen dan self meld...

Ek het nou vir vyf jaar in Irak tussen al die nasies van die eerste węreld gewerk en sanitasie met hulle gedeel in moderne kampe. Die Boere was deurgaans by uitstek die skoonste en mees higiëniese van almal, en dit staan Me. Van Heyningen vry om ordentlike navorsing in Europa en Engeland te gaan doen en te kyk hoe gereeld bad die gemiddelde Brit in vergeleke met die gemiddelde Afrikaner. Ek kan haar verseker dat ons gemiddeld een van die skoonste nasies op aarde is. Waar het die ommekeer dan gekom as hulle ons toé al moes kom leer het om skoon te wees?
Hierdie ter sprake artikel is niks minder as eensydige propagandistiese data en statistieke in ‘n poging om die aandag weg te lei van die wrede lafhartige, agterbaksheid van Lord Milner, Lord Kitchener en koningin Victoria teenoor ‘n volk in gesonde en vrye wording.

Dit wil voorkom asof die ‘hanskakies’ steeds in eie geledere is.