PDA

View Full Version : Pionier verjaar



Vicky
16th November 2010, 13:04
Veels geluk met jou verjaarsdag Pionier. Hoop jy word lekker bederf en dat jy hierdie heerlike nat Vrystaat dag ten volle geniet.

Vriendelike groete,
Vicky


http://www.kgreetings.com/Funny_Pictures/Happy%20Birthday%20old%20fella%20!.jpg

Silencio
16th November 2010, 13:12
Geluk Pionier, mag die voorspoed jou verveel!!!!

Vriendelike groete
Christene

564

Die Ou Man
16th November 2010, 14:39
Veels geluk Pionier.

Stefanus
16th November 2010, 19:57
Geluk Pionier

Pionier
17th November 2010, 09:00
Baie dankie vir die wense.