PDA

View Full Version : Grootheidswaan



Die Ou Man
24th November 2010, 09:34
Ek plaas hierdie bespreking onder die "humor" afdeling. Tůg is dit eerder gevaarlik as humoristies.

Grootheidswaan staan in die omgang bekend as "megalomania"


Megalomania is a non-clinical word defined as: # A psychopathological condition characterized by delusional fantasies of wealth, power, or omnipotence. # An obsession with grandiose or extravagant things or actions. Bron (http://www.google.co.za/search?hl=en&biw=1095&bih=610&defl=en&q=define:megalomaniac&sa=X&ei=Yb7sTI_sFYOBlAfe-5j9AQ&ved=0CBUQkAE)

Ek sal vervolgens 'n paar voorbeelde plaas.

Die Ou Man
24th November 2010, 09:43
Die volgende inset van ene Fluit op boerevryheid.co.za (http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?14356-Voorspellings-vir-die-nabye-toekoms./page17) is 'n sprekende voorbeeld.


Oorspronklik gepos deur Fluit

BYBEL QUOTES: Julle haal graag die Bybel aan, staan by die Bybel, sonder die Bybel wat doen julle? (Toemaar... EK is al lankal deur dit waarmee julle sukkel)

Ek was so 'n groot ďChristenĒ, dat almal na my as voorbeeld verwys het. Tot getroudes het met hulle ander geliefdes gestry oor my sieninge, want ek was altyd reg en het altyd 'n vrede siening vir enige situasie gehad. So, dat van hulle wou skei, omdat hulle eerder iemand soos ek in die ander geslag gesoek het.

Ek het nie gedrink nie,
Nie vrouens bekyk (begeer) nie
Nie om tafels van spotters en grootpraters gesit nie
Letterlik van niemand kwaad gepraat nie
Niks van iemand verkeerds gedink nie
Niks meer as wat ek kon kry, begeer nie
Nie gevloek of gelaster nie
Absolute ALTYD die goeie in ALLES gesien. SO indien iemand teen my kar gestamp het, sÍ ek jy is vergewe, gaan in vrede en ek sit toe met die skade.
Indien iemand, iemand na aan my gevloek het, het ek maar sag en ordentlik gesÍ, moenie so lelik wees nie.
Ek het ALTYD goeie dag gesÍ en vir almal ge-smile, so dat mense my smiley genoem het.
Ek kon nooit kwaad word of enige iets teen ENIGE mense (swart of wit) verkeerds dink of doen nie.
Het vir alle rasse gebid

YOU NAME IT, DIT WAS EK. DIE PRODIGY SAMPLE VAN CHRISTUS JESUS AS CHRISTEN.
Wat sÍ my broer nou die dag? Waar is daai Fluit wat ons voorheen geken het?

TOE GEBEUR DAAR IETS

Lees hier meer oor my gebede vanaf die HEMEL
https://sites.google.com/site/komons...y-testimonials

Jong los DIE HERE en MY Boere UIT, hou op om vir hulle te preek.

'n Pastoor en sy jeug leiers het eendag teen my gespreek, en ek kry toe 'n openbaring dat 'n vrou staan en loer vir die pastoor. Omdat hulle NIE WOU luister nie en my uit die Bybel OORDEEL, bly EK toe stil. Vandag sit daai Pastoor sonder werk, want die vrou HET hom toe verlei.

SO BLY MAAR STIL (en los die boere uit)

As ek nie eens 'n pastoor spaar nie, dieselfde vir die wat die boere nie wil uitlos NIE en hulle altyd veroordeel UIT DIE BYBEL.

Voorbeeld:
Ek kom nou net van buite af. Dit het geweldig gereŽn. Ek kyk toe op Hemel toe op en bid dat dit moet ophou reŽn, ek gaan in om 'n glas water te gaan drink, toe ek weer buite kom..
WAS DAAR NIE 1 DRUPPEL ReÍN MEER IN DIE LUG OOR NIE
Ek bewe nou nog daaroor. Raak nog gewoond daaraan, DIS MY WERK.

Die Ou Man
24th November 2010, 09:45
Hier volg nog 'n inset uit dieselfde gedagte wÍreld.


Oorspronklik gepos deur Fluit

Die nabye toekoms GAAN verander soos deur HOM BEPAAL WORD. Hoop julle verstaan nou. Noem net voorbeelde as verwysing
Daar is al vir my gewys daar gaan 3 van ons wees. Weet nie wat die ander 2 gaan doen nie
Oom Siener van Rensburg het die Toekoms aan mense verander soos deur aan hom verwys.
Glo julle nie meer in julle GOD nie
HY IS WAKKER en jy wat my so graag aanvat, HY NA WIE EK BID BEHEER ALLES
VRA HOM

Oom Henry, as ek nou begin, wat dink jy oom gaan hierdie regering met my doen? Hulle sin word
No ways. Net vir die boere

Oom Henry, toe ek ingesmokkel was by 'n kerklid se seun in 'n koma, waar ek NIE mag gewees het nie, sien ek dat hy BANG was om te sterf, toe fluister ek vir hom, Jesus is lief vir jou. By die volgende oggend was hy by Jesus

Oom Henry, toe daar aan MY gevra was (DEUR DIE HEMEL) of my skoonpa, wat in 'n koma gelÍ het, moes lewe of sterwe
Toe sÍ ek sterwe en hy het gesterwe, AL HET DIE HELE FAMILIE, KERKE EN PASTORE GEBID DAT HY MOES LEWE

Ek is BAIE KWAAIER AS WAT JY DINK

Die Ou Man
24th November 2010, 10:56
Oorspronklik gepos deur Fluit

Laaste Loopgraaf noem oom Siener van Rensburg dat na die 3de wÍreld oorlog, wanneer ons land skoon gemaak was. Uit boerevryheid.co.za (http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?25691-Annecha&p=370782#post370782)

Dit is opvallend dat die Ou Testament en Siener se visioene groot aantrekking bied aan mense wat aan die kwaal van grootheidswaan ly.

Hulle gedy dan ook behoorlik in regse organisasies.

Fluit se stories hierbo en ook op sy blog onder die opskrif "My Testimonials (https://sites.google.com/site/komonshelpmekaarxxx333/my-testimonials)" is ooglopend van iemand met 'n probleem. Let bloot op die onderstaande aanhaling uit Fluit se "testimonials".


MY GEBED, vir 'n vrou om 'n misgeboorte uit te blooi, sonder haar wete.

PROBLEEM:

'n Vrou het baie gesukkel om verwagtent te raak, na baie gesukkel.

MY GEBED:

Ek het gevoel om vir haar te bid, indien sy 'n misgeboorte gaan hÍ dat sy dit eerder uit sal bloei terwyl sy op die tooilet sit, onwetends, om haar hart nie te breek en haar die emotionele pyne te spaar.

UITKOMS:

Kort hierna kom die vrou na my met, eienaardige nuus. Een oggend terwyl sy op die tooilet sit, het haar maandelikse vroulike goed uit gebloei, meer as ooit. Sommer sulke klonte het sy gesÍ. Dit het nooit voorheen met haar so baie gebeur of ook daarna nie.

Ek het haar nooit vertel nie om haar die hartseer te spaar.

Na die miskraam het sy verwatend geraak, en geboorte geskenk aan 'n lieflike baba dogtertjie.

Fluit is egter nie die enigste persoon in regse geledere met hierdie kwaal nie.

Waar Fluit egter sy kwaal openlik en eerlik uitdra, is ons volgende kandidaat meer geslepe.

Pionier
24th November 2010, 15:34
Hierdie is 'n sprekende voorbeeld van mense wat die naam van die Boer beswadder deur dit belaglik te maak.

Vicky
25th November 2010, 09:44
Fluit het in sy laaste aangehaalde pos vergeet om iemand te vra om sy spelling na te gaan, of hy het die middele wat sy grootheidswaan aanhelp so effe misbruik. Hy moet net oppas vir "Fluit, Fluit, my storie is uit".

knipmes
25th November 2010, 20:27
Laat my onwillikeurig dink aan die een na die ander nuwe messias wat aan't komme is... wonderwerke en al...

mooi man!

groetnis
knipmes

knipmes
25th November 2010, 20:47
Gepraat van Grootheidswaan:

2 Laaities stry oor wie se pa se plaas is die grootste...

1 seg dat as ons wegtrek by die hek, dan kom ons eers 'n uur later by die huis aan...

Anner een seg: "Ons het ook eers so 'n k@k bakkie gehad!"

groetmis:w00t::blush::wink_2:
knipmes

Vicky
30th November 2010, 17:30
Waar Fluit egter sy kwaal openlik en eerlik uitdra, is ons volgende kandidaat meer geslepe.

Die spanning raak nou te veel Oom - wie's die volgende kandidaat?? :uhoh_2:

Die Ou Man
3rd December 2010, 07:37
Dit is die selfverklaarde profeet met die Bybel onder die arm en die duiwel in die gat!

Die een met die "township" agtergrond.

South Western Townships.

Die Ou Man
3rd December 2010, 09:11
Hier is 'n voorsmakie van die profeett se wyshede.

Dit handel aangaande sy "ontdekking" dat die aarde nie roteer nie, maar dat die son om die aarde draai.




Indien die aarde om sy eie as draai, en in n wentelbaan om die son wandel:

Dan sou daar n 24 uur dag en nag periode op die pole gewees het.

Dit is egter nie die geval nie, daar is n 6 maande dag en nag periode op die pole, bewyse:

Die enigste logiese uitleg vir hierdie 6 maande dag en nag op die pole is, as die son om die aarde draai, en die aarde stil staan. Bron (http://boervolk.com/forums/showthread.php?p=19301#post19301).

Dit lyk vir my of ons iets groot gemis het. Die dat die aarde nou tot stilstand gekom het en ons het dit nie eens agtergekom nie.


http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=568

Dat soveel wysheid nou in een brein opgesluit kan lÍ.

Die profeett het gepraatt!

Liefde groete.

Die Ou Man

Vicky
3rd December 2010, 11:06
Ek sien al 'n prenttjie in my kop hoe 'n stokou, langbaard aarde met 'n kieriettjie om die son "wandel"!! :24:

Die Ou Man
9th December 2010, 22:16
Die volgende kiekie behoort aan te dui hoe hierdie misrabele selfaangestelde profete op skaduagtige wyse met die werklikheid omgaan.



http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=576