PDA

View Full Version : Technical point van hemel toe gaan



Silencio
25th November 2010, 14:10
Meraai s vir Gatiep: "Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!"

Gatiep: Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim n Maar daar is n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier yt!" :tongue_3:

Groetnis
Silencio