PDA

View Full Version : Om gedoop te word



Silencio
29th November 2010, 19:50
570

Jannie se ma loer deur die venster.

Jannie en sy kat is besig om Kerk Kerk te speel.
Hy sit daar stil en preek vir die kat.
Glimlaggend draai sy om en gaan aan met haar werk.

Die volgende wat sy hoor is 'n vreeslike ge-remoer, dit muaaw en blaas - dit is 'n vreeslike gedoente!!

Sy hardloop terug en sien Jannie is besig om die Kat te DOOP in 'n bad water
"STOP DIT!" SKREE SY VIR JANNIE "die kat is bang vir die water"

Rustig kyk Jannie op en antwoord sy ma:
"Hy moes daaraan gedink het voordat hy by my Kerk aangesluit het!"



Groetnis
Silencio :tongue_3:

knipmes
29th November 2010, 21:34
"Hy moes daaraan gedink het voordat hy by my Kerk aangesluit het!"

Toe ek die lees... toe kom ons kat hier tuis op in gedagtenis, en al wat ek aan kon dink was...



a r a m e kerk!


groetnis
knipmes

:wub_1::wub_1: