PDA

View Full Version : 'n Gegiggel vir die vale?



knipmes
3rd December 2010, 21:08
Leeu slaat vir hiŽna moer toe. Bobbejaan sit bo in die boom en toekyk.
Na ..die fight vra hiŽna verontwaardig: "Hel, hoekom help jy my nie, ek's nou amper dood gebl$#@^%&em!"
Bobbejaan: Jy giggel so... ek dog jy wen...

groetnis
knipmes
:D:D:D

knipmes
6th December 2010, 20:49
Toe ek hierdie geplaas het, het ek ook begin giggel.... en ek giggel nogsteeds...
















groetnis
knipmes:laughing::laughing::laughing::laughing: