PDA

View Full Version : Aanddiens in die Tempel



knipmes
3rd December 2010, 21:11
Koos kom heel romanties by sy vrou en se:



" Jou liggaam is vir my soos n tempel."


Sy vrou sÍ: "Onthou net, daar is nie vanaand 'n diens nie!"





groetnis
knipmes

Silencio
5th December 2010, 19:44
laat die wat die tempel wil binne gegaan nie gekeer word nie :24:

Groetnis
Silencio

knipmes
6th December 2010, 19:51
Seg ek ohk mos... reguit verderf toe!









groetnis
knipmes:wink_2::wink_2:

knipmes
6th December 2010, 20:16
Reken Koos...


Bokkie, waar was jy my lewe lank...









groetnis
knipmes:w00t:

Silencio
8th December 2010, 19:09
Knipmes "seek and you shall find" the rose between the thorns, but beware for some roses have intoxicating poison.

Groetnis
Silencio :105:

knipmes
9th December 2010, 19:54
'n Bietjie gif was nog altyd goed vir die wenkbroue... ek ry sommer nou!












groetnis
knipmes:fight: