PDA

View Full Version : Die Vrou verjaar



Vicky
13th December 2010, 18:02
Hallo liewe Vriendin,

Net om vir jou baie geluk te wens met die herdenking van jou geboortedag. Mag jy 'n wonderlike dag h, en ek hoop jy is in die afgrond in bederf.

Dankie vir al jou vriendelike insette.

Liefdegroete,
Vicky


http://bp3.blogger.com/_V4acDeEShiU/RxFnnopWHiI/AAAAAAAADz0/rz8Sy3dHwNs/s320/HappyBirthdayFairy.gif

Stefanus
13th December 2010, 21:00
Veels geluk met die verjaarsdag.

Groete
Stefanus

Silencio
13th December 2010, 21:47
Hi vriendin, mag jou pad vorentoe gevul wees met liefde, vreugde en vrede. Baie geluk!

groetnis
Silencio:laughing:

Die Ou Man
14th December 2010, 06:50
Veels geluk Die Vrou.

knipmes
18th December 2010, 21:27
Die Vrou,

Vanuit Soddom en Gemorra ook aan Jou 'n wense van Vrede en Siels Vreugde op so 'n Spesiale dag...

groetnis
knipmes en gesin