PDA

View Full Version : Simboliek van Agt (8)



Pionier
11th January 2008, 13:18
Gisteroggend ry ek in Pres. Brandt straat(nog oorspronklik) (is dit toevallig dieselfde van as 'n ander bekende dame?) in Bloemfontein my oog val op die pragtige Vierde Raadsaal diť een met Genl De Wet se ruiterbeeld op die hoek. Die ingang rus op twaalf pilare met die woorde "Republiek van die Oranje Vrijstaat" uitgekap in klip. (Nog oorspronklik). Wat my opval is dat die name ongedeurd is.

Die koepel dak is op 'n agtkantige struktuur gebou, die lemoenboom op die staalhek dra agt lemoene. Wat is dit met "8".? Agt is die volmaakte getal draai hom op sy sy, dan is hy weerskante dieselfde " ∞ ". Dit laat my dink aan iets wat Oom Klasie gesÍ het van 'n Vrouw wat op haar sy lÍ, met 'n druiwetros. Het die twee iets in gemeen?.........

Groete

Pionier

Die Ou Man
11th January 2008, 14:03
Pionier.

Die Vierde Raadsaal is vol simboliek. Daar is 'n publikasie beskikbaar wat die simboliek uitlig en bespreek. "Boodskap aan die Boere"

Die ∞ is die simbool vir oneindigheid. Dit sÍ reeds alles.

Ek het op Koningin van die Suide (http://www.wendag.com/forum/showthread.php?t=21) effe geraak aan die visioen waarna jy verwys. Die meisiekind is direk gekoppel aan ons vryheid en aan die Wederkoms.

Liefde groete.

Die Ou Man

Stefanus
11th January 2008, 14:51
.... Vierde Raadsaal ... met die woorde "Republiek van die Oranje Vrijstaat"....

Die koepel dak is op 'n agtkantige struktuur gebou, die lemoenboom op die staalhek dra agt lemoene.

Pionier die volgende skakel bring ons ook na die gebou: "WYSHEID (http://wendag.com/forum/showthread.php?t=15)"

Liefdegroete,
Stefanus

Jaco Slabbert
14th January 2008, 16:28
Hallo almal

'n Intressante program gisteraand op The History Chanel - The Roslyn cross and the Da Vinci code. Al die tempels wat die Knight Templars gebou het was gebaseer op die octogram (8 kante). Dan ook die roos en die lemoen wat ingemessel is in die binnekant van die dakke.

Groete Jaco

Die Ou Man
15th January 2008, 17:43
Jaco, let op Salomo se tempel links. Aan die regterkant is die INRI kruis.


http://img341.imageshack.us/img341/6610/solomomstempleinricrosskm1.jpg

Vir die interessantheid daarvan. Salomo in Engels, kan so opgebreek word.

Sol-om-on

Sol = Son (Latyn)
Om = Son (Egipties)
On = Son (Egipties)

Liefde groete.

Die Ou Man