PDA

View Full Version : Feesgety!



Die Vrou
25th December 2010, 07:29
More julle,

Mag hierdie Feesgety vir julle gevul wees met geseendheid, samesyn en tonne liefde

Groete

Die Vrou..

Silencio
26th December 2010, 21:48
Wat die belangrikste is gedurende die feesgety is dat jy dit spandeer saam met mense wat jy liefhet, jou familie, jou vriende, wie dit ookal mag wees, vir my was dit 'n groot seŽn om net by my familie te kan wees, veral as daar groot afstande is tussen jou en jou ouers of kinders. so ek sÍ dankie liewe Vader vir die geleentheid en die tyd wat ek weer my familie kon sien.

SeŽn vir jul almal.

Vriendelike groete
Silencio:smile: