PDA

View Full Version : Het jy geweet!



Die Vrou
25th December 2010, 10:15
Het jy geweet!

Het jy geweet As die lewe jou sny Dan bloei Ek
Het jy geweet As die son oor jou skyn Dan gloei Ek
Het jy geweet As jy weg gaan Is daar leemtes in My
As jy geweet het Sou jy geweet het Ek sal bly
As jy weet Sou jy dan verstaan hoe Ek voel
Hoe diep Ek jou lief het Wat ek bedoel As jy weet
Ek is altyd by jou Dat gebede jou bou My liewe kind
As jy nie weet nie S Ek jou nou Het jy geweet
As n traan oor jou wang rol Verstaan Ek Het jy geweet
Waar jou hartseer moet weg kruip
Daar gaan Ek Het jy geweet As jy seer kry
Voel Ek tien maal jou pyn As jy geweet het
Sou jy geweet het Ek kan nooit verdwyn As jy weet
Sou jy dan verstaan hoe ek voel Hoe diep Ek jou lief het
Wat Ek bedoel As jy weet Ek is altyd by jou
Dat gebede jou bou My liewe kind As jy nie weet nie
S Ek jou nou My Liefde is groot En dit is al wat Ek jou kan gee
Roep net my naam in die nag En Ek staan voor jou deur As jy weet
Ek is altyd by jou Dat gebede jou bou My liewe kind as jy nie weet nie
S Ek jou nou My liewe kind As jy nie weet nie
S Ek jou nou