PDA

View Full Version : Jy Mag Nie Steel NIe



Carel van Heerden
30th December 2010, 10:37
Dominee is besig om die 10 gebooie met die sondagskool klas te
behandel en spesifiek die gebod "Jy mag nie steel nie".

Hy vra toe die klas: "Wat sou die koekblik in die spens vir julle sÍ
as dit kon praat?"

Pietie steek sy hand op en sÍ: "Laat die kindertjies na my toe kom en
verhinder hulle nie!"