PDA

View Full Version : Wit Tente in die Karoo...



knipmes
6th January 2011, 17:32
Smaak my mos dit wil voorkom asof die tente reeds hul opwagting maak, soos 'n dief in die nag!



Gemeenskap krap kop oor VN-tentedorp

2011-01-06 05:51 Cobus Claassen

Lede van die Wallmansthal-gemeenskap, noord van Pretoria, krap kop oor n tentedorp van die Verenigde Nasies se ho kommissariaat vir vlugtelinge (VNHKV) wat uit die bloute hir wortel skiet.

Van die eerste tente is vroer die week opgerig, maar niemand weet wie die nuwe inwoners is of wie die projek bestuur nie.
Die grond is in 2007 deur me.

Lulu Xingwana, destydse minister van landbou en grondsake, aan n groep begunstigdes toegeken.

Die begunstigdes is glo in 1968 deur die apartheidsregering van di grond verwyder.

Die grondeisekommissaris van Gauteng en Noordwes het die grond aanvanklik aan die beguns­tigdes toegeken as alternatiewe grond nadat hulle die aangrensende grond waarop die weermagbasis se opleidingsentrum gele is, geis het.

Die Buffelsdrift-bewarea en inwoners in die omgewing het sedertdien beswaar gemaak teen die besluit en die hofaansoek om die hersiening moet nog afgehandel word.

Die Pretoriase hooggeregshof het in Desember verlede jaar gelas niemand mag op die grond gevestig word voordat die nodige infrastruktuur nie voorsien is nie.

Mnr. Sipho Ledwaba, wat eergister in n tent ingetrek het, s hy moes net meer as R1 000 vir sy erf betaal, maar weet nie aan wie nie.

n Ander man, wat nie sy naam wou noem nie, s hy het tot onlangs buite Polokwane gewoon.

Hoewel daar nog net sowat 30 tente opgeslaan is, het talle voornemende inwoners gister by Beeld se besoek opgedaag.

Mnr. Arnold van Niekerk, DA-raadslid van wyk 5, s gn mens weet wie agter die tentedorp sit nie. As dit n VN-vlugtelingkamp is, moet daar sekere prosedures op regeringsvlak gevolg word. Daar is geen infrastruktuur nie.

Me. Pumla Rulashe, die VNHKV se woordvoerder in Suid-Afrika, kon nie vir kommentaar bereik word nie.




Bron (http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Gemeenskap-krap-kop-oor-VN-tentedorp-20110105)


groetnis
knipmes

Stefanus
9th January 2011, 23:27
There is growing concern in the Afrikaans community about the highly secretive activities of UNHCR its tents are being used to set up a rapidly-growing tent-town where South African citizens from as far away as Pietersburg allegedly pay R1,000 for each erf. They are being moved into UNHCR tents at a highly-disputed land-site in the smallholding area of Wallmansthal, north of Pretoria. It is located near Grand Central airport and a military base and resorts under the Pienaarsrivier area.


http://www.wendag.com/images/Tentedorp/mapUNHCR.jpg

http://www.wendag.com/images/Tentedorp/Wallmansthal001.jpg

They dont look like impoverished refugees:

People were already moving into mystery UNHCR-camp near Wallmansthal: one man, a South African named Sipho Ledwaba, told Beeld newspaper that he had to pay just above R1,000 for my erf, but he didnt know the person hed paid the money to.


http://www.wendag.com/images/Tentedorp/Wallmansthal002.jpg http://www.wendag.com/images/Tentedorp/Wallmansthal003.jpg

http://www.wendag.com/images/Tentedorp/Wallmansthal004.jpg http://www.wendag.com/images/Tentedorp/Wallmansthal005.jpg

Silencio
11th January 2011, 22:13
Wie is hulle, waarvoor staan die unhcr en wat is hul missie: bietjie meer hieroor op die onderstaande link:

http://www.unhcr.org/pages/4a02d7fd6.html

Groetnis
Silencio