PDA

View Full Version : Nuwejaars wens vir Wendag.



Die Vrou
12th January 2011, 08:05
Hello julle,

Ek wil net aan julle almal toewens vir die jaar 2011 voorspoedigheid in die geestelike dinge waarin almal belangstel en soek, mag hierdie jaar julle verras met allerlei geestelike bedrywighede, dat julle almal in hierdie jaar tot in oorvloed sal ontvang van die Nuwe wyn wat niemand nog ooit gehad het nie. Dit is my nuwejaarswense aan elkeen van julle.

Liefde Groete

Die Vrou..

Silencio
12th January 2011, 18:09
Goed gestel, mag ons paadjies reguit wees en ons gewetes skoon. mag ons so lewe dat ons ander nie te na kom nie. Mag 2011 'n jaar wees gevul met vrede, vreugde en liefde, vriendskap en alles wat vir ons siel broodnodig is.

Groetnis
Silencio