PDA

View Full Version : Alkohol



knipmes
15th January 2011, 13:08
Skotte is bekend vir hulle Whisky
Duitsers is bekend vir hulle Bier
Russe is bekend vir hulle Vodka
Jamaica is bekend vir hulle Rum
Suid Afrikaners is bekend vir die K@K wat hulle maak as hulle die goed drink!!!!

Silencio
15th January 2011, 18:59
Mediese studies bewys dit is gesonder om alkohol te drink as water aangesien alkohol deur 'n paar suiwerings prosesse gaan, waar as water skadelik is vir jou gesondheid, dit kom uit riviere en damme waar visse teŽl - eeuw, en allerhande uitskeidings in die water laat, so 'n glas water is vol bakteria en goed wat ek nie eers aan wil dink nie! plus alkohol maak jou smile, onder andere... :24:

groetnis
Silencio

knipmes
15th January 2011, 20:27
...smile, onder andere... :24:



Boki, dis net hier waar 'n man DORS raak...








groetnis
knipmes