PDA

View Full Version : In 'n droŽ Woestyn!



Die Vrou
19th January 2011, 08:01
In 'n droŽ Woestyn!

Sien 'n reŽnboog in droŽ woestyn.
'n Glimlag wat breek deur die pyn.
Jy vra waar's die hoop.
En ek wys jou die son.
Wat die oŽ van 'n kind sien skyn...