PDA

View Full Version : Sabbat sorge...



knipmes
20th January 2011, 12:21
Die dominee en die boer stry of seks op ‘n Sondag met mevrou Boer werk of plesier is.

Die volgende dag vra die boer vir Jonas wat dink hy?

Jonas dink ‘n ruk lank hard.

Toe antwoord hy: “ Baas dit moet hom die plesier wees, want as dit die werk was, Baas het hom lankal vir my gagee om te doen!”

Eish…

Silencio
20th January 2011, 17:44
LOL!!!

HUWELIKSORGE:

Die dominee vra aan die voorgenome egpaar of seks 'n sonde is voor die huwelik, waarop die vrou antwoord "solank jy net nie die gaste laat wag nie!"

Groetnis
Silencio:tongue_3: