PDA

View Full Version : Welkom ISRAELIET



Die Ou Man
22nd January 2008, 09:00
Ek en ISRAELIET het mekaar gister raakgeloop.


HALLO DOM.

Baie bly om jou weer te hoor my vriend :)

Het jou geselskap baie gemis. :clink

Jacques


Hallo Jacques.

Ek het spesiaal vir jou hier (http://wendag.com/forum/showthread.php?t=71) 'n mooi storie geskryf.

Liefde groete.

Die Ou Man

Hartlik welkom ISRAELIET. Ons sal hier maar met deernis in B(r)oerskap verskil as ons moet verskil. Ons sien uit na jou deelname.

Liefde groete.

Die Ou Man

Vicky
22nd January 2008, 14:59
Baie welkom ISRAELIET! Dis goed om jou hier te sien! Hoop jy kuier lekker saam met ons. :thumbup_1:

knipmes
22nd January 2008, 21:30
Naand ISRAELIET, welkom ook van my af... ek onthou die geselsies tussen jou en DOM, en kyk met geesdrif vorentoe na lekker kuier...

groetnis
knipmes

ISRAELIET
31st January 2008, 13:16
D O M, Vicky en Knipmes.

Baie dankie vir die verwelkoming.
Ons stem nie altyd saam nie, maar ons is mos broers en susters onder ons Hemelse Vader die Drie Enige God.
EK IS NIE HIER OM MET JULLE IN ARGUMENTE BETROKKE TE RAAK NIE, MAAR N BETER INSIG TE KRY OOR ASPEKTE.

Daarom glo ek ons gaan baie lekker gesÍls hier.
Sal erken ek baie kere kwaad geword vir D O M, maar ek het baie respek vir hom.

Weereens baie dankie. :113:

Onrustig
6th July 2008, 18:37
Hallo ISRAELIET,
Ja, welkom hier. Ek is ook nuut(Lid). Ek glo ons kan jou kan van die saak hoor. Dit sal intresant wees.

Groetenis

Onrustig::103: