PDA

View Full Version : Arend

Die Ou Man
24th January 2008, 19:17
Welkom Arend.

Ek sal graag verneem wat jou indrukke van G A Watermeyer se Atlantis (http://wendag.com/forum/showthread.php?t=71) inspirasies is. Algar ken sy volksgedigte met die Messiaanse boodskap, maar min weet dat dit uit die sg. Atlantis mite gebore is.

Ons mag mekaar se argumente bevraagteken en ons mag verskil, maar ons los maar die politiek vir die forums wat beter toegerus is om die staatkundige roete uit te kap.

Liefde groete.

Die Ou Man

Arend
28th January 2008, 19:17

DOM,

Ek kom nÍrens nie. Ek het 'n skouer wat oppak. Ek sal seker volgende week 'n skoueroperasie ondergaan. Ek tik baie moeilik. Dis my regterskouer. Ek hou maar die poste dop en "print" alles wat ek kry en dan lees ek dit in die bed. Hou aan met jou goeiue werk. Ek is mal oor jou poste.

Dries

Die Ou Man
28th January 2008, 19:40
DOM,

Ek kom nÍrens nie. Ek het 'n skouer wat oppak. Ek sal seker volgende week 'n skoueroperasie ondergaan. Ek tik baie moeilik. Dis my regterskouer.

Dries

Arend.

Sterkte met die operasie.

Daardie regterskouer moet regkom vir die skrum wat voorlÍ.

Liefde groete.

Die Ou Man

Arend
30th January 2008, 10:51
Dankie vir die goeie wense.

Arend
30th January 2008, 16:41
Dagse Boeta.

Ek het daardie gedeelte wat jy geplaas het oor Atlantis gekopieŽr en dit gelees. Dis baie interessant. As ek weer op die been is sal ek gaan rondkrap in die Bib vir nog stof. As jy het, stuur maar aan.

Groetnis

Dries