PDA

View Full Version : Eendag op n langpad (kurt darren)



Die Vrou
9th February 2011, 13:36
EENDAG OP N LANGPAD (KURT DARREN)

Eendag op n langpad na nrens het my wreld net gaan staan
Ek vertel jou my storie, diep in my gedagtes met jare van verlange
in haar o, het sy daar gestaan, sy was daar, met die wind ver van voor
met n ketting om haar hart, in n wreld van onsin, sy was daar
met die son in haar o, in n doodgeloopte straat
kon ek haar woorde net nie glo nie
kom ons vat die langpad na n vergele droomstad na n wreld waar
net ek en jy bestaan, soos n opgemaakte storie
niemand sien ons niemand hoor nie, gee jou hand ek is oppad gaan
jy saam
kom ons vat die langpad na n vergele droomstad, dis die pad waar
ons van vooraf kan begin ons vergeet van die verlede kom ons gee
mekaar n rede, op die langpad maak die wreld weer sin
Eendag op n langpad na rens het my wreld weer begin en dis nou
my strorie sys nog daar en sy ry nog die wind met n rigting in haar hart
as sy ons wreld weer laat opstaan
kom ons vat die langpad na n vergele droomstad na n wreld waar
net ek en jy bestaan, soos n opgemaakte storie
niemand sien ons niemand hoor nie, gee jou hand ek is oppad gaan
jy saam
kom ons vat die langpad na n vergele droomstad, dis die pad waar
ons van vooraf kan begin ons vergeet van die verlede kom ons gee
mekaar n rede, op die langpad maak die wreld weer sin
En die oomblik is hier, ons kan aan die sterre gaan raak
En die oomblik is hier, als is nou vergewe op die langpad loop
ons saam .....