PDA

View Full Version : Jy is die een



Die Vrou
10th February 2011, 07:50
Jy is die een wat my lewe gee
En my hart is by jou
Jy is die een wat my drome deel
Gee dit alles vir jou
En wanneer jy eensaam voel
Is ek daar om jou vas te hou
Elke uur elke dag elke traan
elke lag bring my nader aan
jou en is ek daar om jou vas
te hou .....