PDA

View Full Version : God gee opdrag om dood te maak?



Silencio
11th February 2011, 21:49
Pit Bull hung and burned for chewing on bible. Claims she was a "Devil Dog"


http://change-production.s3.amazonaws.com/photos/6/qc/kj/osqCkJRMGecaObS-250.jpg?1296002321

(http://www.change.org/petitions/pit-bull-hung-and-burned-for-chewing-on-bible-claims-she-was-a-devil-dog)


A 65 year old Spartanburg, South Carolina woman, hung and burned her nephews pit bull, for chewing on the woman's bible. They later found the pit bull thrown in some leaves, with the electrical cord still around the badly burned body of the Pit bull, the dog had been there for 2 weeks.
Miriam Smith, claims "God", told her to do this to her nephews pit bull. The dog was chained in the yard, when Smith left her bible on the ground of her patio, where the pit bull got a hold of it.

Below is the link to the article written by: Jeffrey Collins of the The Huffington Post.

http://www.huffingtonpost.com/2011/01/25/miriam-smith-killed-dog-f_n_813583.html?ref=fb&src=sp


Ja met trane in my oŽ weier ek om te glo dat God haar beveel het, ek dink meer dis Satanaku wat in haar ou oor gefluister het, want as sy so erg was oor die waarde van wat die inhoud vir die bybel vir haar hou, sou sy dit nie gedoen het, geen kind van God sal so iets doen nie. ek glo dit eenvoudig nie.

Ter herinnering aan hierdie onderstaande onskuldige dier wat wreed gesterf het.

(http://www.huffingtonpost.com/2011/01/25/miriam-smith-killed-dog-f_n_813583.html?ref=fb&src=sp)
595

(http://www.huffingtonpost.com/2011/01/25/miriam-smith-killed-dog-f_n_813583.html?ref=fb&src=sp)
bron: care2
(http://www.huffingtonpost.com/2011/01/25/miriam-smith-killed-dog-f_n_813583.html?ref=fb&src=sp)

(http://www.huffingtonpost.com/2011/01/25/miriam-smith-killed-dog-f_n_813583.html?ref=fb&src=sp)
Groetnis (http://www.huffingtonpost.com/2011/01/25/miriam-smith-killed-dog-f_n_813583.html?ref=fb&src=sp)
Silencio
(http://www.huffingtonpost.com/2011/01/25/miriam-smith-killed-dog-f_n_813583.html?ref=fb&src=sp)

Die Ou Man
14th February 2011, 20:11
Dit is nog niks.

Ek haal vir jou aan uit 'n Midde-Oosterse storieboek, bekend onder ons as die Ou Testament.


Maak dan nou dood almal wat van die manlike geslag onder die kinders is; en maak dood elke vrou wat gemeenskap met ín man gehad het. (Numerie 31:17)

Terloops, die Israeliete kon die maagdelike meisies hou vir "eie gebruik" (lees verkragting). Jahweh het ook sy deel gekry.


En mensesiele was sestienduisend, en die bydrae daarvan aan die HERE twee-en-dertig siele. (Numerie 31:40)

knipmes
16th February 2011, 21:09
....en die bydrae daarvan aan die HERE twee-en-dertig siele...


Damn.. met nog 40 siele by ... kon hy dalkies die hemel gehaal het...








:wink_2::wink_2::wink_2:




groetnis
knipmes