PDA

View Full Version : Is die Boer se toekoms vir hom uitgemaak?



Pionier
15th February 2011, 14:47
Uit verskeie gesprekke hier sowel elders is daar al vrae gevra oor die logiese benadering wat die Boer moet volg ten einde volksvryheid te bewerk.
Sommige wil die Republieke her instel ander wil so vinnig moontlik Afrikanernasionalisme probeer vernietig om 'n Boere koninkryk daar te stel.
Ander opsies wat bespreek word is 'n Teokrasie of raadsbestel.


Ten einde vas te stel moet ons ongelukkig in die geskiedenis gaan grawe.

Enige insette word verwelkom.

Die Ou Man
15th February 2011, 20:59
My persoonlike oortuiging is dat alle georganiseerde, mensgemaakte oplossings gedoem is.

Daar is verskeie manifestasies van georganiseerde, mensgemaakte oplossings. Ek haal een aantal aan:


Boerevryheid (http://www.boerevryheid.co.za/forums/forum.php) se "mensgemaakte oplossing" stel as 'n vereiste dat hul ondersteuners trou sweer aan die Joodse demoon van die Jehovah Getuienis, genaamd Jahweh.

Die Suidlanders sweer ook trou aan die Jahweh-demoon wat die voorhuide van hul penis opeis as pand en reg tot die mal vergelding van hul ongebore kinders as straf vir vergange vergrype.

Die Israel Visie (http://www.discerningtheworld.com/2010/04/13/israelvisie-volhard-met-hulle-dwalings/) verpand hul Boerskap vir 'n valse Israel/Joodse identiteit om die vergelding van die Jahweh-demoon te ontkom.

Die Mal-Piett-oplossing (http://boervolk.com/forums/index.php) verwerp die Israel/Joodse identiteit maar kaap 'n Joodse demoon as die persoonlike gott en beskermheer van sy eenman-Boervolk.

Wat bly dus oor (http://www.wendag.com/forum/showthread.php/586-Israel-Waarheid-Psigose)?

Silencio
15th February 2011, 21:57
Ek sou reken die bekende gesegde antwoord jou vraag moontlik Pionier, die mens wik maar God beskik, nothing is set in stone en die toekoms mag duister wees maar nooit sonder hoop nie, ek gaan my nie uitlaat oor wat ek dink moet gebeur nie, want ek is net 'n mens met 'n menslike opinie wat vol foute gaan wees en ook onregverdig, dus weet ek reeds in my hart dit kan nie die regte en redelike oplossing wees nie, maar boerevryheid beteken vir my een ding - vryheid, nie vrees vir die omstandighede soos dit huidiglik is nie, maar vry om jou lewe te leef as 'n kind van God.

Groetnis
Silencio

Die Vrou
16th February 2011, 14:58
My persoonlike oortuiging is dat alle georganiseerde, mensgemaakte oplossings gedoem is.

Daar is verskeie manifestasies van georganiseerde, mensgemaakte oplossings. Ek haal een aantal aan:

Boerevryheid se "mensgemaakte oplossing" stel as 'n vereiste dat hul ondersteuners trou sweer aan die Joodse demoon van die Jehovah Getuienis, genaamd Jahweh.

Die Suidlanders sweer ook trou aan die Jahweh-demoon wat die voorhuide van hul penis opeis as pand en reg tot die mal vergelding van hul ongebore kinders as straf vir vergange vergrype.

Die Israel Visie verpand hul Boerskap vir 'n valse Israel/Joodse identiteit om die vergelding van die Jahweh-demoon te ontkom.

Die Mal-Piett-oplossing verwerp die Israel/Joodse identiteit maar kaap 'n Joodse demoon as die persoonlike gott en beskermheer van sy eenman-Boervolk.

Wat bly dus oor?



Wat bly dus oor?

Dit kan ek nou nie glo nie!

Pionier
17th February 2011, 11:32
Ek sou reken die bekende gesegde antwoord jou vraag moontlik Pionier, die mens wik maar God beskik, nothing is set in stone en die toekoms mag duister wees maar nooit sonder hoop nie, ek gaan my nie uitlaat oor wat ek dink moet gebeur nie, want ek is net 'n mens met 'n menslike opinie wat vol foute gaan wees en ook onregverdig, dus weet ek reeds in my hart dit kan nie die regte en redelike oplossing wees nie, maar boerevryheid beteken vir my een ding - vryheid, nie vrees vir die omstandighede soos dit huidiglik is nie, maar vry om jou lewe te leef as 'n kind van God.

Groetnis
Silencio


Silencio

As individu is daar geen probleem om "vry te lewe as kind van God nie", daar is egter vir sommige 'n diepgewortelde behoefte om die belange van sy/haar volksgenote op die hart te dra. Hier kan ons argumenteer dat dit voldoende is om welke volksgenote op Goddienstige vlak by te staan met die oog op geestelike welvaart/vryheid.

Daar is wel geprofeteer is oor die voorspoed wat die Boer gaan beleef. Wanneer weet ons nog nie, op welke wyse is daar ook nie duidelikheid nie.
Dit is dus vir my belangrik dat ons nie hierdie vryheidstrewe laat taan nie. Ongelukkig soos DOM hierbo uitgewys het is daar onkundiges wat op grond van die Joods/Israels geloof daarby wil uitkom. Die gepaardgaande probleme met diesulkes se 'geloof' is ook al telkens uitgewys.

Laat staan vir eers die Suidlander en ander faksies, ek wil graag he ons moet gaan kyk in die geskiedenis. Geringe kennis en 'n kort maar kragtige opsomming behoort voldoende te wees vir die doel van hierdie bespreking.

Tot 'n paar eeue gelede was daar heelwat koninkryke wat basies hul volke en dus ook die wereld regeer het. Ons dink vinnig aan die Franse, Engelse, Chinese, verder terug die Romeine ens. Hierdie Koninklikes was ontasbaar in hul monargiee, hulle was beskou as mense wat direk met God in kontak was en hul woord was wet omdat dit "van God was".

Van hierdie koningshuise bestaan vandag weinig nog, maar hoekom?

Pionier
18th February 2011, 08:35
Voor ek aangaan met die vraag wat in pos 5 gevra word:

Dit is wat die onderdrukker van ons verwag;


Die Afrikaner moet sy eie Nkandla vind.

Nie n staatkundige grondgebied nie, maar n sielkundige tuiste waar hy veilig is en die vryheid en vrymoedigheid het om dt wat vir hom belangrik is, uit te leef.

Ek haal ook aan die repliek wat jy daarop gelewer het


Soos hul s "home is where the heart is" daar is altyd vrae en onduidelikhede wat ons omstandighede en toekoms aanbetref, hoe veilig is jou stukkie grond voor jy dit verbeur? waar is jou tuiste waar jy veilig is? hmm, niks is verseker nie maar ons moet nie ons koppe breek oor wat die zoeloe kwytraak nie want hy het homself as onbetroubaar en bewys, ek kan nie dink dat hy werklik ons belange op die hart dra nie maar ons moet ons geloof sterk hou dat ons veilige vesting sal h ten midde van alles rondom ons.
Groetnis
Silencio

Dan jou vorige reaksie op hierdie draad:


Ek sou reken die bekende gesegde antwoord jou vraag moontlik Pionier, die mens wik maar God beskik, nothing is set in stone en die toekoms mag duister wees maar nooit sonder hoop nie, ek gaan my nie uitlaat oor wat ek dink moet gebeur nie, want ek is net 'n mens met 'n menslike opinie wat vol foute gaan wees en ook onregverdig, dus weet ek reeds in my hart dit kan nie die regte en redelike oplossing wees nie, maar boerevryheid beteken vir my een ding - vryheid, nie vrees vir die omstandighede soos dit huidiglik is nie, maar vry om jou lewe te leef as 'n kind van God.


Dit dui daarop dat jou en die onderdrukker dieselfde ideale koester?

Of word ons so geindoktrineer om naderhand juis hierdie ideale na te streef?



die boerland waarna almal verwys kan niemand bevestig hoe dit gaan wees, wanneer en op watter wyse dit tot stand sal kom nie.


Het dit nie tyd geword met die Skepper se wegwysers, hierdie Boerland tot stand te bring nie?

Silencio
18th February 2011, 18:51
Pionier goed, ek luister, hoe stel jy voor gaan die wegwysers te werk gaan om die boerland tot stand te bring? wie is in en wie is uit? dit kan NOOIT op kleur gebasseer wees nie en ook nie op geloof nie, want wie is ons om te oordeel wie goed genoeg is vir die "boerland"? daar is wit mense wat slegter is as sleg en swart mense wat wel goeie harte het, hardwerkend is en ook probeer om op 'n eerbare wyse inkomste vir sy familie te bring, dan is daar wit mense wat hulself as't ware kan ek s voorhou om uitverkore te wees vir die boerland, klink vir my meer na israeliese denkwyses, en dan is daar anderskleuriges wat so primitief en barbaar is dat hul aksies my woedend en hartseer maak. maar die verskil kom in hoe jy te werk gaan vir jou plekkie in die son, jou tuiste, live freely, but harm not another, is hoe ek probeer leef, ja ek het 'n groot afsku aan ons idiotiese leiers want hul veroorsaak net chaos maar ek koop ook kos vir die boemelaars elke dag as ek stop vir melk, so ek skeer nie almal onder dieselfde kam nie, en dit is waarom die voorgestelde boerland ideaal moeilik is, WANT WAT AS DIE WEGWSYSERS WAARNA JY VERWYS NIE GEESTELIK VOLWASSE GENOEG IS NIE EN OORDEELSFOUTE MAAK?

groetnis
Silencio:unsure_1:

Silencio
18th February 2011, 18:54
nog 'n ding, we cannot pressume to know what God's will is, and therefore cannot act in His name when in truth we act out of our own desires, that is wrong.

groetnis
Silencio

knipmes
18th February 2011, 20:17
...Het dit nie tyd geword met die Skepper se wegwysers, hierdie Boerland tot stand te bring nie?...

Pionier,

Naand, die geskiedenis het my een les geleer, en dit is dat daar al so baie kere in Gods Naam met sogenaamde wegwysers iets ryp gedruk wat dan herhaaldelik uitloop op net mooi die teenoorgestelde van wat verwag was deur almal wat deur die wat die wegwysers gebring het mislei was...

Net in ons eie Volksgeledere was daar verskeie. Ek dink aan die Pik Botha's, Magnus Malan, Constant Viljoen, Eugene Terreblanche, Van Zyl Slabbert, Andries Treurnicht, De Klerk, Roelf Meyer en die lys gaan aan... een en almal het sogenaamde wegwysers gehad om ons so goedsmoeds in die duister in te help, alhoewel die beste van alles was dat elkeen dit opreg en plegtig mer eerbare gevoelens bedoeld gehad het... en sommige nogsteeds doen!

Die verskil kom egter daarin... die wegwysers gaan nie deur ons self raakgesien en gebruik word nie, want ons faal genadiglik elke keer! Nee, die toekoms in die nuwe millenium behoort aan die Spirituele, en ons is slegs Gods pionne, wat elkeen 'n bydrae as een geheel gaan maak nadat ons onteensegtlik die rigting gewys was... nie deur mens hande nie, glo my!

Die laaste en grootste mens wat die wegwysers gaan gebruik om almal op aarde weg te lei gaan juis die duiwel self wees wat as messias verklaar gaan word...

Net die werklik ware maagdelike opregte spirituele siele wat na binne gaan luister, sal die verskil ken wat dan sal begin saam met die werklike Messias wat kom om dan die dinge reg te maak. En is dit eers dan waar die Boerland onderandere tot stand sal kom?

Ons moet net geduldig wag.

Ek wil 'n vraag vra, met die werklikheid van die nuwe wereldorde wat ons almal in die gesig staar en reeds 'n werklikheid is, gaan die neem van die merk op jou hand of voorkop in die fisiese om te oorleef werklik jou Gees kan keer op verlossing van die bose? ....so gepraat van wegwysers.....


groetnis
knipmes

Pionier
25th February 2011, 09:55
Pionier,

Naand, die geskiedenis het my een les geleer, en dit is dat daar al so baie kere in Gods Naam met sogenaamde wegwysers iets ryp gedruk wat dan herhaaldelik uitloop op net mooi die teenoorgestelde van wat verwag was deur almal wat deur die wat die wegwysers gebring het mislei was...


Net die werklik ware maagdelike opregte spirituele siele wat na binne gaan luister, sal die verskil ken wat dan sal begin saam met die werklike Messias wat kom om dan die dinge reg te maak. En is dit eers dan waar die Boerland onderandere tot stand sal kom?

groetnis
knipmes

Knipmes

Jou en DOM se stelling:


My persoonlike oortuiging is dat alle georganiseerde, mensgemaakte oplossings gedoem is.


Dus dieselfde beginsel. EK wil graag hierop reageer met seker een van die bekendste gedeeltes uit Boere geskiedenis nl 16Desember 1838, of liewer 'n kort aanloop daartoe:

Op 25 Januarie 1838 het Piet Retief met 'n sterk lyfwag die trekke verlaat op sy tweede besoek aan Dingaan. Op 4 Februarie is die Retief-Dingaan traktaat ondertrken, met hul vertrek is Retief en sy gevolg grusaam vermoor langs die Bloukrans en Boesmans rivier. Totale uitwissing van die Trekkers is egter voorkom deurdat Maritz en Cilliers teruggeslaan het op die Zoeloes.. Potgieter se strafkommando is in April verslaan en hy vlug uit Natal. Pretorius kom in November in Natal aan en rig dadelik 'n kommando op. Hier beplan hy die Sondagslag van 16 Desember1838. Eers binne die gevegslaer word die Kontrak met God gesluit.

Tot wanneer wil ons dan wag?

Groetnis

knipmes
26th February 2011, 12:28
Pionier,

Prontuit is die antwoord weereens dit wat onderandere ons begaafde Die Ou Man so duidelik uitspel:



dat alle georganiseerde, mensgemaakte oplossings gedoem is


Die geskiedenis is vol van die feit dat daar alewig 'n judas of tien onder ons skuil... elke keer wat die volk of geledere uit die volk dit op hulself neem om die laer te trek, dan faal dit met ons mense wat of alles verloor of opeindig in die tronk as vyand van die staat, weens judasse wat of reg of verkeerdelik opgetree het... en die rede daarvoor was nog altyd... materialisme, wat ideologiee as meestal verkrampte vashouding aan die verlede insluit.

Wanneer ons dit vanself doen, uit ons eie uit, dan sal dit nie werk nie!

Maar wanneer dinge spontaan uit nood, met ander woorde wanneer almal van die volk, nie net sekeres op die plaase byvoorbeeld nie, maar almal van ons volk in direkte nou hier lewensgevaar sal wees, en daardie situasie ons dan noop om saam tot redding te bid, dan gebeur wat by Bloedrivier gebeur het... die verskil van toe en nou is dat nou nog is ons nie in gevaar nie, in elk geval nie as volk in geheel nie... baie kan verskil met my weens weereens ideologiee, maar ek seg dit omdat ek verskil want ek gaan weleswaar maandag oggend maar weer in my kar klim en lekker musiek luister oppad werk toe, en weer terug in die aand waar ek by die spar uitklim en sweets koop saam met 'n brood... soos duisende van my volksgenote, waar is die gevaar? Natuurlik kan mens argumenteer dat enigiets met mens kan gebeur, aardbewings, tsunami's, modderstortings, storms, vloede, en oorloe... high-jackings en aanrandings, beplande moorde, noem maar op, dis deel van die beskawing, maar dit beteken nie ons as volk BESEF ALMAL
op een ogenblik dat nou's daar k@k nie! Dis eers wanneer ons almal gelyk weens watter rede ookal tot daardie punt kom as geheel wat die beginpunt ons genadiglik bereik het...


Die Gelofte by Bloedrivier begin met... "Hier staan ons nou in een ogenblik...


Oom Niklaas : smeltkroese??

Daar gaan nog baie water en gemors in die see loop voor ons daardie punt kan bereik, en ryp druk gaan dit nie aanhelp nie, jammer om te se.


groetnis
knipmes

knipmes
26th February 2011, 12:47
Ek is nie een wat lief is daarvoor om spesifiek voorspellings te maak nie, maar as mens die groter prentjie bekyk, dan begin dinge nou heel na 'n punt toe staan. Ek noem maar op:


2012
Wederkoms
Nuwe Wereld Orde
Merk van die dier
Burgeroorloe
Derde Wereld Oorlog
Anti-Christ verskyning



Myns insiens is die nou skielike verskyning van die chaos aanslag met aandring op en van demokrasiee as doel vir die olieryke wereld van die Semiete nie toevallig nie, maar goed georgisteerd met ten doele as amper laaste skuiwergat om juis die nuwe wereld orde in plek te kry met totale beheer oor alles, insluitend die rykste rykdom genaamd swartgoud of "crude oil"

Eers wanneer die nuwe wereld orde in plek is, waar daar gereken word dat ons almal totaal beheer gaan word:


merk van die dier = rekenaar skyfie met alle beheer oor mens
totale beheer oor die internet
totale beheer oor ons gesondheid, leefwyses, voedsel, medisyne,
beheer oor die geldmag, werksmag, geldmag per persoon
aanslag op die enigste vesting teen dit genaamd Gesin, Familie...
goddelose aanslag op sedelikheid


dan eers gaan ons as volk die laaste smeltkroes deurgaan wat dat tot die punt gaan kom waar Pionier wil uitkom...

of is ek verkeerd? net tyd sal ons leer...

weereens seg ek, wees geduldig, wees waaksaam, wees getrou, wees opreg en eerlik, en wees vry!! (wanneer ek uit hierdie huis van klei klim gaan ek terug Hemele toe, weg van muskiete en slange en 'duiwels"..)

Merk ek het niks oor Geloof of godsdiens in hierdie twee poste genoem nie... want slegs die individu as mensekind het weens "vrye keuse" die vermoens om eie toekoms te bepaal, ons kan nie ons Geliefde God daarvoor blameer nie!

groetnis
knipmes

Pionier
28th February 2011, 08:15
Merk ek het niks oor Geloof of godsdiens in hierdie twee poste genoem nie... want slegs die individu as mensekind het weens "vrye keuse" die vermoens om eie toekoms te bepaal, ons kan nie ons Geliefde God daarvoor blameer nie!

groetnis
knipmes

Knipmes jy spaar my baie moeite, juis die punt waarby ek wil uitkom!

Deesdae is die mense so lief om te se ons is afvallig ons dit ons dat, daarom bevind die land en sy my mense hom in die huidige situasie. Dit is nie waar nie.

Ek maak hierdie stelling vervolgens: Indien die Boer nie sy bestaansreg in sy hande neem en koester nie, gaan daar maar net van ons in geskiedenis boeke gelees word.


Terloops ek is bewus hierdie bespreking het weinig met Godsdiens te make, ek pos dit egter hier waar mense op hoe vlak met mekaar kan redeneer sonder dat die een die ander dwaas probeer maak.

Groetnis

Silencio
1st March 2011, 18:04
Pionier, sies vir jou, jy antwoord my nie, wat sal die rede daaragter wees, dit is tog redelike en duidelike vrae / gesprekvoering?

Groetnis
Silencio

Pionier
3rd March 2011, 11:37
Pionier, sies vir jou, jy antwoord my nie, wat sal die rede daaragter wees, dit is tog redelike en duidelike vrae / gesprekvoering?

Groetnis
Silencio


Stiltetjie gee vir my bietjie kans asb. ons kom daarby.

:wink_2:

Groetnis

knipmes
3rd March 2011, 21:07
..Terloops ek is bewus hierdie bespreking het weinig met Godsdiens te make, ek pos dit egter hier waar mense op hoe vlak met mekaar kan redeneer sonder dat die een die ander dwaas probeer maak...


Wendag is 'n tuiste vir alle redenasie en denke, vry en respekvol, inderdaad...









groetnis
knipmes

knipmes
3rd March 2011, 21:15
...Indien die Boer nie sy bestaansreg in sy hande neem en koester nie, gaan daar maar net van ons in geskiedenis boeke gelees word...


Pionier, gee kans, wees geduldig, alhoewel daar geseg kan word dat die vroee oggend voeltjie vang die wurmpie, is dit ook wel deeglik so dat die een wat geduldig wag die beste keuses het.

Daar word al vir 'n paar honderd jaar oor ons gelees in die geskiedenis boeke, en nou selfs word ons uit die skool geskiedenis boeke uitgeskrywe, wees egter nie bevrees nie.

Elke oomblik bring ons nader aan mekaar, nader aan ons toekoms en nader aan ons doel hier... wees rustig en soos die Japanese seg:



Life's a Journey... enjoy the RIDE

nie die fokus op die eindpunt alleenlik nie!

Oom Niklaas en ons ander Profete het dan duidelik uitgespel dat die Boerevolk van Suid-Afrika die mees geseendste en Godsliewende volk op aarde gaan wees, so?










groetnis
knipmes