PDA

View Full Version : Boerland is dalk n vae moontlikheid



Boerland
16th February 2011, 22:36
http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?26668-%E2%80%98D%C3%A1%C3%A1r-is-jou-tuiste%E2%80%99

Onthou net dat hy n Zoeloe is.

Silencio
17th February 2011, 18:01
Soos hul s "home is where the heart is" daar is altyd vrae en onduidelikhede wat ons omstandighede en toekoms aanbetref, hoe veilig is jou stukkie grond voor jy dit verbeur? waar is jou tuiste waar jy veilig is? hmm, niks is verseker nie maar ons moet nie ons koppe breek oor wat die zoeloe kwytraak nie want hy het homself as onbetroubaar en bewys, ek kan nie dink dat hy werklik ons belange op die hart dra nie maar ons moet ons geloof sterk hou dat ons veilige vesting sal h ten midde van alles rondom ons. die boerland waarna almal verwys kan niemand bevestig hoe dit gaan wees, wanneer en op watter wyse dit tot stand sal kom nie.

Groetnis
Silencio

knipmes
18th February 2011, 19:54
Boerland gaan kom weens die Spirituele weg... nie die politieke weg nie...











groetnis
knipmes