PDA

View Full Version : Wys My jou hart



Die Vrou
24th February 2011, 07:48
Wys My jou hart

Vertel My hoe jy voel, vertel My wat jy dink,
Ek wil jou beter leer ken, Ek wil jou graag
Verstaan, kan ons die oomblik deel of vra Ek
Nou te veel,

Wys My jou hart, vertel My wat jou pla,
Miskien kan Ek help dra, Ek wil jou hartseer ken,
Ek wil jou pyn verstaan, sal jy My in kan laat, dalk
Eendag met My praat? Wys My jou hart,
Want as jy wegdraai staan Ek leeg,
As jy wegdraai skree my Gees,
Wys My jou hart, Wys My jou hart,