PDA

View Full Version : Wie is dan julle god?

Die Vrou
22nd March 2011, 07:53
Hello julle,

Jesus aanskou ek beslis nie as 'n god of wese wat mense kan red nie ..... en julle verkondig net die ou testament se god as die satan .... ek wil net graag weet ... Wie is dan julle god? Wat is sy naam? Waar het julle hom ontmoet? Wat doen hy? Gaan hy julle hier kom help in die Tuin van Eden? Gaan hy julle kom red van die satan wat hier regeer?

Ek bedoel niks leliks deur die vrae te vra nie ek stel net belang in jul doen en late van die geestelike afdeling. :)

Ek ken die god wat julle as satan bewys aan die mensekinders as die skepper van die hemel en aarde! Daar is nie 'n ander skepper in die vleeslike woning nie. Hy is die satan.

Nou mag ek julle vra waar pas julle god in?

Groete

Die Vrou..

Stefanus
22nd March 2011, 20:45
God is the unknowable Ultimate Reality at the final, original end of every existing thing, object, matter and concept, and from which everything stems out, emanates and comes to life. In other words, the cause of life is called God. Just as simple as that.

Let us take a simple example as an exercise. Suppose that the given thing is me. We ask the question: "Who made me?" and suppose that we answer this question as "my mother," because the only tangible, concrete, material thing we know is that I came out from my mother. This, everybody has seen; this cannot be denied or unseen and there is nothing mysterious about it. It is a sure thing, that I came out from my mother. So the answer is: "My mother made me."

Now the next question will be: "Who made my mother?" The answer is: "Her mother made her."

The next question comes as: "Who made her mother?" The answer: "Her mother."

If we continue asking the questions in the same manner, for one thousand years, still we will have the same answer. Depending on our patience, perseverance and endurance, at some point we shall be tired and say: "I don't know."

That very thing that you call "I don't know," the Abkhasian wiseman calls God, the original source of life.
By saying: "I don't know," we implicitly accept that there is something there, but we do not know it. By this, it becomes obvious that we don't deny God. We don't say there is nothing. We say there is something, but this thing we don't know. Now it becomes clear that our task is not to believe or not to believe in God: we already know that there is a God, but we don't know God.

So our task is not to believe in God, our task is to know God.

To say "I believe in God" is as absurd as to say "I believe in mathematics." There is no such thing as believing in mathematics. You either know or don't know mathematics. The Abkhasian wiseman does not preach believing in God. He does not say to believe in God; he says:
"Let us find God, the eternal and ultimate spirit of engendering or creative power."

The only way to find God is through mystical experience - mystical meaning the thing defined above!

Stefanus
22nd March 2011, 22:01
Who Is God - Who Does He Claim to Be?

Who is God? He's been described as everything from an impersonal life-force to a benevolent, personal, almighty Creator. He has been called by many names, including: "Zeus," "Jupiter," "Brahma," "Allah," "Ra," "Odin," "Ashur," "Izanagi," "Viracocha," "Ahura Mazda," and "the Great Spirit" to name just a few. He's seen by some as "Mother Nature" and by others as "Father God." But who is He really? Who does He claim to be?

http://www.wendag.com/images/gods/godrainbow.jpg

The Savior laughed and said to them:
"What are you thinking about? Are you perplexed? What are you searching for?"
Philip said:
"For the underlying reality of the universe and the plan."
The Savior said to them:
"I want you to know that all men are born on earth from the foundation of the world until now, being dust, while they have inquired about God, who he is and what he is like, have not found him. Now the wisest among them have speculated from the ordering of the world and (its) movement. But their speculation has not reached the truth. For it is said that the ordering is directed in three ways, by all the philosophers, (and) hence they do not agree. For some of them say about the world that it is directed by itself. Others, that it is providence (that directs it). Others, that it is fate. But it is none of these. Again, of the three voices I have just mentioned, none is close to the truth, and (they are) from man. But I, who came from Infinite Light, I am here - for I know him (Light) - that I might speak to you about the precise nature of the truth. For whatever is from itself is a polluted life; it is self-made. Providence has no wisdom in it. And fate does not discern. But to you it is given to know; and whoever is worthy of knowledge will receive (it), whoever has not been begotten by the sowing of unclean rubbing but by First Who Was Sent, for he is an immortal in the midst of mortal men."
Matthew said to him:
"Lord, no one can find the truth except through you. Therefore teach us the truth."
The Savior said:
"He Who Is is ineffable. No principle knew him, no authority, no subjection, nor any creature from the foundation of the world until now, except he alone, and anyone to whom he wants to make revelation through him who is from First Light. From now on, I am the Great Savior. For he is immortal and eternal. Now he is eternal, having no birth; for everyone who has birth will perish. He is unbegotten, having no beginning; for everyone who has a beginning has an end. Since no one rules over him, he has no name; for whoever has a name is the creation of another."
(BG 84, 13-17 adds: He is unnameable. He has no human form; for whoever has human form is the creation of another).

"And he has a semblance of his own - not like what you have seen and received, but a strange semblance that surpasses all things and is better than the universe. It looks to every side and sees itself from itself. Since it is infinite, he is ever incomprehensible. He is imperishable and has no likeness (to anything). He is unchanging good. He is faultless. He is eternal. He is blessed. While he is not known, he ever knows himself. He is immeasurable. He is untraceable. He is perfect, having no defect. He is imperishability blessed. He is called 'Father of the Universe'".

Die Vrou
24th March 2011, 07:36
"Let us find God, the eternal and ultimate spirit of engendering or "creative power."

Wat word bedoel met die ingekleurde woorde?
Is hy verantwoordelik vir skepping soos dit is vandag "wreed"? Verantwoordelik dat die
een van die ander moet lewe in ander woorde " Die een se dood is die ander se brood".
Is hy verantwoordelik vir al die lewende wesens se geboorte in die vlees liggame?

Groete

Die Vrou..

knipmes
24th March 2011, 20:41
Die Vrou,

Die indruk word geskep dat God daaaar is en die duiwel hier is wat totaal in beheer is, so asof jy reken die duiwel het hier Al die mag, selfs hoer as God?

Onthou dat die duiwels huidig op aarde maar slegs Seuns van God was/is wat oorspronklik gerebelleer het, en ja, vandag wel mag oor die aardlinge het as toetsers mits dit toegelaat word, maar hul mag sal nooit die Mag van Godhoof kan oorskry nie... want dan was dit al lankal klaar met doris day..

groetnis
knipmes

Stefanus
24th March 2011, 21:18
Wat word bedoel met die ingekleurde woorde?

"Let us find God, the eternal and ultimate spirit of engendering or "creative power."
Is hy verantwoordelik vir skepping soos dit is vandag "wreed"? Verantwoordelik dat die
een van die ander moet lewe in ander woorde " Die een se dood is die ander se brood".
Is hy verantwoordelik vir al die lewende wesens se geboorte in die vlees liggame?

Groete

Die Vrou..

Die Godhoof (Elohim) is verantwoordelik vir die skepping (Hemel en aarde), daarteenoor is Satan/Yahweh die skepper van dit wat op aarde is.

Gen 1:1 In die begin het God (Elohim) die hemel en die aarde geskape.

Dus kan ons nie beweer dat slegs God of slegs "Satan" verantwoordelik was vir die skeppingswerk nie, Satan was verantwoordelik vir die aardse ontwikkeling wat hy tot eie "voordeel" voortgesit het en tot gevolg gehad het dat aardmense (geesloses) en 'n diereryk ontwikkel het waar begrippe soos "Die een se dood is die ander se brood" tot gevolg gehad het.

Ons siel/gees dra ons liggame soos wat mens 'n kledingstuk aantrek by geboorte en by die dood van die "persoon" word die kledingstuk of liggaam weer uitgetrek om ons reis verder voort te sit.

Ons tyd/reis hier op aarde is om te ervaar en te leer (om geestelik te groei), vir die van Bo-gebore om mekaar by te staan en die res (die gevalle broers en susters) terug te lei na die Godhoof.
Die van Bo-gebore is self verantwoordelik vir hul vleeslike geboortes aangesien hulle daarvoor gevra het om diens hier te verrig.
Die mensdom is egter vasgevang in die "aardse sweer" totdat die "Lig die duisternis" oorwin het en sodoende weer terug huis toe kan gaan na die Godhoof, die duisternis is verantwoordelik vir al die "Die een se dood is die ander se brood" en is nie deel van die Godhoof se "plan" nie, die is afkomstig van die aardse skepper en sy duistere magte. Elke persoon is hier uit vrye wil en sal hier wees solank as wat dit gaan neem om uit eie wil terug te keer na sy/haar ware woning by die Godhoof.

Liefdegroete,
Stefanus

Stefanus
24th March 2011, 21:31
Onthou dat die duiwels huidig op aarde maar slegs Seuns van God was/is wat oorspronklik gerebelleer het, en ja, vandag wel mag oor die aardlinge het as toetsers mits dit toegelaat word, maar hul mag sal nooit die Mag van Godhoof kan oorskry nie...

Die mens is toevertrou met "vrye wil" en kan dus self kies watter pad/roete ens hy/sy wil volg en daarom word dit maklik gese dat die duiwel sy mag oor ons bring as ons afwyk van ons taak en teen die norme/waardes wat geld handel.
Ons moet net besef dat die toetsers nie "dinge" oor ons pad stuur om ons te "toets" nie maar eerder om ons reaksie op ons "toetse" te meet en ons by te staan om ons te leer.
God is alwetend en het nie nodig om soos 'n Yahweh sy kinders te toets nie.

Liefdegroete,
Stefanus

Die Vrou
25th March 2011, 08:15
Die indruk word geskep dat God daaaar is en die duiwel hier is wat totaal in beheer is, so asof jy reken die duiwel het hier Al die mag, selfs hoer as God?

Jammer as dit net 'n "indruk" is, Die Hemelse Vader is hier, maar die mens kan Hom nie sien en hoor nie, Hy't nie 'n fisiese stem nie. So is ook die satan onsigbaar en kan mens hom nie sien en hoor nie. Hulle ken nie die stem nie. Al hoe ek onderskei is Die een verag die vlees en die ander gee begeerte vir die vlees. Maar ek kan ook deur die satan geflous word.

Ek wil nie stry nie, ek kan net nie in 'n god glo nie .... want .... 'n god is 'n wese wat gevrees en aanbid wil word ..... met 'n god kan mens nie 'n gesonde vehouding h nie .... mens is onseker oor sy gevoelens.

Kom ek gee vir jou hierdie voorbeeld ... gaan jy wil h jou kinders moet jou vrees? Uit vrees vir iemand of iets kom geheimsinnigheid voor. Met ander woorde as jy nou iets verkeerd doen en jy moet jou pa vertel .... jy gaan bang wees ... jou pa is miskien so kwaai dat jy die hele ding van eerlikheid sommer oorboord gooi en besluit om te swyg. Daar is nie vertroue nie. "godvresend"

Daagliks doen ons mense verkeerde dinge hier op die aarde ..... Nou moet jy heeldag loop en bely wat jy verkeerd doen. Want hier is geen volmaaktheid nie .... en dit maak nie saak watter pad jy kies hier nie .... jy bly swak ... ek kan nie sien waar hierdie lyde op die aarde 'n gees kan sterk maak nie! Ek sien dat dit mense diere en plant eerder knak as sterk maak!!

Onthou dat die duiwels huidig op aarde maar slegs Seuns van God was/is wat oorspronklik gerebelleer het, en ja, vandag wel mag oor die aardlinge het as toetsers mits dit toegelaat word, maar hul mag sal nooit die Mag van Godhoof kan oorskry nie... want dan was dit al lankal klaar met doris day..

Ek kan jou eerlik nie s of dit so is nie ... ek dra nie die kennis hiervan nie.

Maar ja, ek kan s dat die satan hier al die mag het ... om te verduidelik hoekom ek so s is:

Ek glo met my hele hart as ons liefdevolle geestelike Vader hierdie vlees gemaak het sou hy geen lyde hier toegelaat het in die eerste plek nie .... ek het my kinders baie lief ....ek sal tussen hulle en gevaar en pyn en lyde gaan staan as ek die mag gehad het!!! Nou julle s julle god het baie mag ... Nou waar is hy in al hierdie swaarkry? Ek kyk om my heen knipmes en ek sien pyn en lyding .... hoekom wil die mens dan nou 'n skepping vereer wat eintlik verwoesting saai? Verder sien ek onmin en woede, afguns, hoogmoed instede waar daar vrede en liefde moet wees!!

En om te wil s dat hierdie pad in die vlees 'n wonderlike doel het ..... is verkeerd ..... want dit maak nie sterk nie .... dit verwoes eerder.
Hier is baie swak mense, diere en plante wat dit daagliks nie maak nie .... hulle sneuwel by hope en moet dan weer deur hierdie hel gaan om 'n godhoof tevrede te stel ... Hierdie plek die tuin van eden is eintlik net slagveld en tronk niks anders nie.

Liefde Groete

Die Vrou..

Stefanus
25th March 2011, 20:57
Die Hemelse Vader is hier, maar die mens kan Hom nie sien en hoor nie, Hy't nie 'n fisiese stem nie.....

.... 'n god is 'n wese wat gevrees en aanbid wil word ..... "godvresend"

..... Nou moet jy heeldag loop en bely wat jy verkeerd doen.....

..... as ons liefdevolle geestelike Vader hierdie vlees gemaak het sou hy geen lyde hier toegelaat het in die eerste plek nie ....

En om te wil s dat hierdie pad in die vlees 'n wonderlike doel het ..... is verkeerd ..... want dit maak nie sterk nie .... dit verwoes eerder.

God is gees en daarom het niemand in die vlees God nog ooit gesien nie, vergelyk die met die middeoosterse verhale oor hul stamgod wat gereeld aan sterflinge verskyn het.

Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, di het Hom verklaar. Joh 1:18

Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word. 1Co 2:14

Die primitiewe midde-oosterlinge het te doen gehad met 'n jaloerse stamgod wat op die vrees van sy onderdane geteer het, en moes daagliks belydenis doen en offers gee om nie sy toorn op hulle te laat ontvlam nie, hierdie mitiese verhale is net so oorgeneem om as basis vir vandag se Abrahamietiese gelowe te dien, daarom die begrip dat God "gedien en gevrees moet word". Die teendeel is reeds sowat 2000 jaar gelede aan ons bekend gemaak maar die onderdane van hierdie stamgod (Yahweh) klou vreesagtig aan hulle geloof vas sonder om werklik nabetragting te hou oor hul geloof en die negatiewe uitwerking wat dit op hulle het.

Die vleeslike liggaam asook die diereryk het sy ontstaan te danke aan skeppingswerk deur gesante of werkers wat toevertrou was vir die ontwikkeling van die aarde, vandaar die "gevalle engele" in die Joodse mitologie. Die vleeslike liggaam is egter deur God geheilig om as instrument te dien vir die van Bo-gebore om diens hier op aarde te verrig, om herstel te bewerkstellig.

Ons tydperk wat ons op aarde verkeer is maar 'n baie klein gedeelte van ons bestaan en die moet nie gesien word as 'n totale "lewe" nie, elkeen van ons is hier met 'n taak al is die ook hoe gering, is dit deel van 'n groter plan, terselfdetyd is dit ook 'n belangrike "lewens les" waaruit ons leer en groei al voel dit nie vandag vir ons so nie.

Liefdegroete,
Stefanus.

Silencio
26th March 2011, 12:00
Liewe vrou, ek kan nie tegnies raak hieroor nie maar kom ek antwoord jou so: God is liefde, alles wat goed en regverdig is, ons is sy kinders en Hy wil h ons moet hom liefh, Hom gehoorsaam soos 'n kind sy pa, jy kan Hom nie fisies sien nie, maar jy kan Sy genade en liefde ervaar, Sy ondersteuning deur moeilike tye, ons besef nie hoe Hy ons dra nie, ek sien Hom / Sy liefde in 'n barmhartige daad, in die beeldskone natuurskepping, alles mooi, goed en reg is. Ons is nie slawe nie, ons is vry wil gegee, maar ons is net mense wat op aarde is om te leer tussen reg en verkeerd, goed doen en kwaad doen, satan loop rond tussen ons opsoek na moeilikheid opsoek na korrupsie en geweldstokery onder mense, en hy kry dit goed reg, ons is nie volmaak nie en dus vol foute, ons moet leer om so te leef dat jy nie 'n ander skade aandoen nie, maar die mens se wil is swak en die begeerte vir wreldse dinge korrup ons denkwyse, ons speel in die satan se hande in en doen verkeerde, geweld en haat is aan die orde van die dag, en dit is omdat soveel mense geestelik nog nie gegroei het nie, God wil nie h dat Sy kinders moet ly nie, maar terugslae hou jou nederig, as als reg en volmaak was, wat sou ons kon leer om te groei? daar is soveel dinge wat ek as gelowige nie verstaan van die werke van my Vader nie en ek bevraagteken dit, ek is hartseer en moedeloos vir die wreedheid van die wreld, ons as gelowiges voel almal partykeer dat God ons verlaat het, 'n oomblik van swakheid, maar iets hier binne fluister vir jou, jy is nie alleen, jy is God se kind, Hy sien om na jou. God sal nooit vir 'n kind 'n las gee swaarder as wat hy kan dra nie, ek verstaan dat jy nie in Hom glo nie, maar hier is 'n vraag of twee vir jou, wat sou jy s benvloed mense om goed of kwaad te doen?, hoe is dit dat 'n kanker pasint op sterwe wonderbaarlik genees word as geen medicini meer kan help?, hoe kom die roosboom tot staan met die mooiste rose, jy ry op die N1 en 'n trok swaai voor jou in, eintlik moes jy sterf in 'n botsing maar wonderbaarlik kom jy die ongeluk vry? wat het jou beskerm? glo jy in beskerming?

Groetnis
Silencio

Die Vrou
31st March 2011, 08:42
Default Re: Wie is dan julle god?

Silencio,

Ek is besig om jou antwoord nog voor te berei, ek hoop nie jy gee om, om so bietjie te wag nie.

;)

Silencio
4th April 2011, 15:12
liewe vrou, geen haas, ek verneem graag ter gelener tyd van jou!

vriendelike groete
Silencio:tongue_3: