PDA

View Full Version : Vicky verjaar!!



Die Vrou
11th April 2011, 07:43
http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=625&d=1302499985

Baie geluk Vicky ;)

Mag jou daggie besonders wees!!

Die Ou Man
11th April 2011, 17:14
Veels geluk Vicky.

knipmes
11th April 2011, 18:20
Wragtag... ek weet nie hoekom nie, maar almal word jonger hoe ouer hulle worre, dis net ek wat verouder? ek wonder hoekom tog?

Bokkie, en ek neem aan jy was voor laasjaar 18, laasjaar 21, nou's jy 21 + VAT !!!

Veels geluk hoor, ons mis julle Vrystaters darem behoorlik hoor!!




groetnis
knipmes se Wederhelfte, knipmes se kinders, en ek ohk!!