PDA

View Full Version : Jasmyn



Jasmyn
16th February 2008, 07:33
Goeie dag almal,
Ek is baie bly dat ek kon aansluit hier by julle. Ek kon nie die forum kry vir "introductions" nie, en toe pos ek maar hier. Ek glo ek gaan baie hier leer.

Ek lees baie oor verskeie onderwerpe, en voel ek het hier 'n tuiste gevind. Hoop ons gaan lekker saam kuier

Jasmyn:tongue_1:

Die Ou Man
17th February 2008, 15:32
Welkom Jasmyn.

Ek vertrou dat jy die geselskap gaan geniet. Stefanus het spesiaal hierdie subforum vir jou geskep.

Liefde groete.

Die Ou Man.

knipmes
17th February 2008, 20:25
Naand Jasmyn,

Welkom ook van my kant af, tuur vorentoe na lekker kuier...

sonette
17th February 2008, 21:30
Goeie Naand.

Ek is ook besig om die Witboek te bestudeer en vind die webtuiste baie leersaam, dankie daarvoor.

Liefde Sonette.

knipmes
24th February 2008, 20:30
Goeie Naand.

Ek is ook besig om die Witboek te bestudeer en vind die webtuiste baie leersaam, dankie daarvoor.

Liefde Sonette.


Welkom ook aan jou, Sonette...