PDA

View Full Version : Wanneer ek jou liefhet!!



Die Vrou
25th July 2011, 08:32
Wanneer ek iemand liefkry ... of dit nou 'n dier ... of plant ... of mens is .... het ek jou waarlik lief! Ek sal als opoffer om jou te help ... ek sal daar wees wanneer jy seer het ... wanneer jy siek is ... wanneer jy verward voel ... wanneer jou hart pyn van die diepste seer ... wanneer almal jou verlaat het ... en jy 'n gemors is in die wereld se oe ... sal ek steeds by jou bly ... nooit .. maak nie saak wat ... sal ek jou allleen laat nie.

Ek sal jou vertroos net wanneer jy dit nodit het ... ek sal altyd daar wees om die lee beker op te vul .... wanneer dit leeg geloop het ... Ek sal jou nooit verwerp nie ... al het jy ookal die slegste dinge gedoen ... selfs moord gepleeg ... ek sal jou liefh nog steeds net soos ek die ander liefhet ... al is jy 'n kinder molesteerder ... 'n verkragter .... mishandelaar ... ander sal s hulle wil niks meer met jou te doen h nie ... ek is nie so nie ... ek gee nie om wat jy verkeerd gedoen het in jou lewe nie ...As jy ook in gevaar verkeer ... sal ek daar wees .. om jou uit te red altyd ... ek sal nie een keer oorslaan om jou te help nie ... WANT as ek jou liefhet ... het ek jou waarlik lief ....